• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 6
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Potensiële vrywilligers se persepsie van die foto's op Médecins sans Frontières se webtuiste / Judette Olivier

Olivier, Judette January 2014 (has links)
Nuwe kommunikasie- en inligtingstegnologie vorm ’n individu se persepsies en hoe hulle ’n spesifieke organisasie sien. MSF Suid-Afrika se webtuiste (met spesifieke verwysing na die foto’s wat gebruik word op die webtuiste) is een van die kommunikasie- en inligtingstegnologieë wat ’n invloed sal hê op die persepsies van die organisasie se belangegroepe. MSF moet krities dink oor die foto’s wat hulle op hulle webtuiste plaas, aangesien dit moontlik die kommunikasie tussen die vrywilligers en die organisasie, sowel as die persepsies van vrywilligers, kan beïnvloed. Dit is van belang vir MSF om deur die foto’s wat hulle op MSF Suid-Afrika se webtuiste plaas die publiek in te lig oor die omstandighede van die populasie waarbinne die veldwerkers werk. Persepsies rig denke en besluite – problematiese uitdagings kan ontstaan indien hierdie persepsies in kontras staan met die persepsies wat MSF graag wil vorm met die gebruik van foto’s op hulle webtuiste. Die studie fokus vervolgens op die persepsies van potensiële vrywilligers van MSF, met spesifieke fokus op die foto’s gebruik op MSF Suid-Afrika se webtuiste. Die algemene doelstelling van hierdie studie is om vanuit ’n organisasiemediabestuursperspektief te bepaal watter rol foto’s op MSF Suid-Afrika se webtuiste speel in die persepsievorming tydens kommunikasie met potensiële vrywilligers as belangegroep. Die hoof bevindinge van die studie toon dat foto’s ’n rol speel om betekenis by te dra tot kommunikasie met belangegroepe, en dat die impak van die foto’s op MSF se webtuiste ’n rol speel in potensiële vrywilligers se persepsievorming. MSF kan meer fokus op die rol wat foto’s in die kommunikatiewe proses speel. Potensiële vrywilligers het verder aangetoon dat hulle meer persoonlike aandag vanaf MSF wil hê. Daar is ook gevind dat dit van belang is dat MSF se webtuiste visueel aanloklik moet wees en dat die foto’s wat op die webtuiste gebruik word akkuraat en geloofwaardig moet wees. MSF se sukses kan verbeter as hulle meer aandag aan potensiële vrywilligers gee. Respondente het verskillende voorstelle gemaak vir hoe MSF meer vrywilligers kan werf. Die studie dra by tot die belangegroepbestuur tussen MSF Suid- Afrika en hulle potensiële vrywilligers. Dit bied aan MSF Suid-Afrika geleentheid om beter te verstaan wat ’n steekproef van potensiële vrywilligers tans dink van die gebruik van foto’s op hulle webtuiste. / MA (Communication Studies), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
2

3

Die effek van Studente Jool Gemeenskapsdiens se Pick–A–Leader program op adolessente in 'n agtergeblewe gemeenskap / E.J. Japhta

Japhta, Elzahne Jeronice January 2011 (has links)
BACKGROUND: The research deals with the effect of the Student Rag Community Service's (SRCS) Pick–A–Leader programme on adolescents in a disadvantaged community. The SRCS has been in existence for 30 years and the Student Representative Council of the North–West University: Potchefstroom Campus, has authorised them to promote voluntary ativities for charity in Potchefstroom and its surrounding areas. The SJGD annually presents various programmes to communities in Potchefstroom; however, these programmes have not thus far been formally evaluated. One of these projects is the Pick–A–Leader (PAL) programme which focuses on leadership– and skills development for adolescents in a disadvantaged community. This study concentrates on the evaluation of the PAL–programme. AIM: The primary aim of this study was to determine the effect of the PAL–programme on the adolescents in a disadvantaged community. METHOD: The nature of the investigation was exploratory and descriptive. Mixed methodology was applied in this study. A quasi–experimental design was used in the form of a comparative pre– and post–test design. Focus groups and a number of measuring instruments were used to gather data. Participants in the experimental groups consisted of 45 grade 11 learners from 3 schools in a disadvantaged community of Potchefstroom. Members of the comparative groups also numbered 45 and were grade 11 learners from the same 3 schools as those in the experimental groups. RESULT: It was concluded that the SRCS PAL–programme had an effect on the adolescents. / Thesis (M.A. (MW))--North-West University, Potchefstroom Campus, 2011.
4

5

Experiences of practitioners in early childhood development centres in impoverished and marginalised predominantly white communities

Knafo, Tilana 12 1900 (has links)
Poverty is a global concern and the implementation of a quality early childhood development (ECD) programme is one of the most powerful ways of breaking the poverty cycle. Although research has been done regarding ECD centres in impoverished, marginalised and predominantly black communities (informal settlements), there is little, if any, similar research regarding predominantly white settlements. The purpose of this narrative study is to explore and understand the experiences of ECD practitioners regarding their work in impoverished and marginalised predominantly white communities. I, therefore, conducted this study from a social constructivist paradigm. The participants constructed their realities based on their lived experiences and interaction with others. The experiences of the participants were also influenced by their entire ecological system – their everyday experiences in their work and lives, as well as more distal influences for example South-Africa’s socio-political dispensation and cultural influences. Consequently the study was framed within the Ecological Systems Theory of Bronfenbrenner. I collected data through narrative interviews with two participants (ECD practitioners), and through field notes from observations, documents, photographs and artefacts. From the coded data, four main themes emerged – social and personal experiences, experiences concerning place, experiences with camp leadership and experiences concerning support infrastructure. These themes will be useful to determine the kind of support that practitioners need to ensure the quality of ECD programmes to support the optimal development of the children. / Armoede is ʼn globale probleem en kwaliteit kleinkinderontwikkelingsprogramme (KKO-programme) is een van die kragtigste maniere om die armoede-siklus te verbreek. Alhoewel daar navorsing omtrent KKO-sentra in verarmde en gemarginaliseerde oorwegend swart gemeenskappe (informele nedersettings) gedoen is bestaan daar min, indien enige, soortgelyke navorsing in oorwegend blanke nedersettings. Die doel van hierdie narratiewe studie is om die ervarings van KKOpraktisyns in hulle werk in verarmde en gemarginaliseerde oorwegend blanke nedersettings te ondersoek en te verstaan. Daarom het ek hierdie studie vanuit ‘n sosiaal-konstruktivistiese paradigma uitgevoer. Die deelnemers het hulle realiteite geskep gebaseer op hulle geleefde ervarings en interaksies met ander. Die ervarings van die deelnemers is ook beïnvloed deur hulle hele ekostelsel – hulle daaglikse ervarings in hulle werk en lewens, asook verwyderde stelsels van invloed soos Suid-Afrika se sosio-politieke bedeling en kulturele invloede. Gevolglik is hierdie studie geformuleer binne die Ekologiese Sisteemteorie van Bronfenbrenner as raamwerk. Ek het data versamel deur narratiewe onderhoude te voer met twee deelnemers (KKO-praktisyns), en deur veldnotas van waarnemings, dokumente, foto’s en artefakte. Uit die gekodeerde data het vier hooftemas navore gekom – sosiale en persoonlike ervarings, ervarings met betrekking tot plek, ervarings met kampleierskap en ervarings rakende ondersteuningsinfrastruktuur. Hierdie temas sal bruikbaar wees om die soort ondersteuning te bepaal wat praktisyns benodig om ʼn kwaliteit KKOprogram te verseker om sodoende die optimale ontwikkeling van die kinders te ondersteun. / Early Childhood Education / M. Ed. (Socio-Education)
6

Survival strategies of non-profitable organisations in South Africa : a qualitative multiple-case study / Oorlewing-strategië van nie-winsgewende organisasies in Suid Afrika : ’n kwalitatiewe veelvulldige gevallestudie / Ditogamaano tsa go tswelela go nna teng tsa ditheo tse di sa direng lotseno mo Aforikaborwa : thuto ya dikgetsidintsi mme e lebelela mabaka

Marren, Ingrid Vorwerk 23 June 2021 (has links)
Abstract in English, Afrikaans and Tswana / The study responds to calls for research within wider contexts. In particular, it is positioned within the South African non-profitable sector – non-profitable organisations (NPO) – in social care. The non-profitable sector is also called the Third Sector, and this research adopted the strategy-as-practice perspective to explore the strategy in this sector. The study investigates how managers and leaders of these NPOs strategise to sustain their organisations and services in a changing and demanding environment. The survival of NPOs is affected by a range of constraints linked to personnel, finances, resources, volunteering, and continuous increase in demand for social care. These constraints require managers and leaders of non-profitable organisations to devise strategies and practices to ensure success and sustainability. The findings of this study confirm the need for resilience to survive over the long term. The findings indicate that NPOs need to adapt to the external and internal environments constantly. Leadership drives resilience through governance and maintains services that are fit-for-purpose for the ever-changing needs of the society they serve. Adapting practices should react to changes through training and retraining, meticulous reporting to partners and other financiers, and complying with their governing entities by applicable legal statures and strict financial control. Adapting is amongst the most important practices identified through this study. A leadership style that enables sustainability was specifically highlighted. Through semi-structured interviews, the researcher uncovered strategic practices of longstanding NPOs to identify the strategies that contribute to long-term survival. Leaders in different management positions shared detailed descriptions of their practices, which served as the data for this research. The data provided the opportunity to research the strategy from a practical perspective, and were confirmed by secondary documents. Using the strategy as practice paradigm, the researcher identified strategic practices within drivers of value and found them to be contributing toward sustainability. The strategic practices were then organised in themes and assertions toward the theory of sustainability regarding these service organisations. The practices influence the stages of the organisational life cycle in a collective system of practices, leading to identifying a phase within the life cycle that contributes to resilience and renewal to aid survival and sustainability. Implementation strategies in the organisations provide good governance inclusive of reporting adequately. They also provide good leadership to ensure stable personnel committed to working together as a team and establish a culture of fit-for-purpose in service delivery. Most important is adapting towards resilience in the short term and developing resources to provide financial stability. / Hierdie studie is in reaksie op die oproep om navorsing in breë kontekste onderneem. Dit is in die Suid-Afrikaanse sektor sonder winsoogmerk – organisasies sonder winsoogmerk (OSW’s) – in maatskaplike sorg onderneem. Die sektor sonder winsoogmerk word ook die Derde Sektor genoem. In hierdie navorsing word die strategie-as-praktykperspektief gevolg om strategieë in die sektor te verken. Die strategieë wat bestuurders en leiers van OSW’s formuleer om in ʼn veranderende en veeleisende omgewing hulle organisasies volhoubaar te bedryf en dienste te lewer, word ondersoek. OSW’s het met allerlei beperkings te kampe waaronder ʼn gebrek aan personeel, finansies, hulpbronne en vrywilligers benewens die immergroeiende vraag na maatskaplike sorg. Weens hierdie beperkings moet bestuurders van organisasies sonder winsoogmerk strategieë bedink en bepaalde praktyke toepas sodat hulle organisasies suksesvol en volhoubaar bedryf word. Die bevindings van hierdie studie bevestig die noodsaak van veerkrag om op die duur te oorlewe. Die bevindings laat blyk dat OSW’s hulle voortdurend by die eksterne en interne omgewing moet aanpas. Bestuurders openbaar veerkrag in die wyse waarop hulle hul organisasies bestuur en doelgemaakte dienste volgens die immerveranderende behoeftes van die samelewing lewer. Praktyke moet deur opleiding en heropleiding volgens veranderings aangepas word. Voorts moet noukeurig verslag gedoen word aan vennote en finansiers, en bestuurders moet aan die wet voldoen en streng finansiële bestuur toepas. Aanpasbaarheid is een van die belangrikste praktyke wat in hierdie studie aangetoon word, en nadruk word gelê op ʼn leierskapstyl wat volhoubaarheid vooropstel. Die navorser het halfgestruktureerde onderhoude oor die strategiese praktyke waaraan organisasies hul oorlewing te danke het, met gevestigde OSW’s gevoer. Leiers in verskillende bestuursposte het hulle praktyke uitvoerig beskrywe. Hulle beskrywings was die data vir hierdie studie. Die geldigheid van die data word in verskeie sekondêre dokumente gestaaf. Die bestuurspraktyke is uit ʼn praktiese oogpunt ondersoek. Volgens ʼn praktykparadigma is strategiese praktyke in waardedrywers aangetoon wat op grond van die bevindings tot volhoubaarheid bydra. Daarna is die strategiese praktyke volgens tema en stellings oor die volhoubaarheidsteorie rakende hierdie diensorganisasies gerangskik. Die praktyke beïnvloed die stadia van ʼn organisasie se lewensiklus in ʼn kollektiewe praktykstelsel. Gevolglik kan ʼn stadium in die lewensiklus geïdentifiseer word wat tot veerkrag en vernuwing bydra met die oog op oorlewing en volhoubaarheid. Die strategieë van die organisasies in hierdie studie kom neer op goeie bestuur en behoorlike verslagdoening. Bestuurders openbaar goeie leierskap, die bestendige personeel werk as ʼn span saam, en ʼn kultuur van doelgemaakte dienslewering heers in hierdie organisasies. Afgesien van aanpassing met die oog op veerkrag in die kort termyn, is die aanpassing en ontwikkeling van hulpbronne vir finansiële stabiliteit van die allergrootste belang. / Thutopatlisiso e tsibogela boikuelo jwa gore go nne le dipatlisiso tsa bokao jo bo anameng. Tota tota, thutopatlisiso e theilwe mo lephateng le le sa direng lotseno la Aforikaborwa – ditheo tse di sa direng lotseno (NPO) – mo tlhokomelong ya loago. Lephata le le sa direng lotseno le bidiwa gape Lephata la Boraro, mme patlisiso eno e tsere molemo wa togamaano-jaaka-tiragatso go tlhotlhomisa togamaano mo lephateng leno. Thutopatlisiso e batlisisa ka moo batsamaisi le baeteledipele ba diNPO tseno ba logang maano ka gona go tsweletsa ditheo le ditirelo tsa bona mo tikologong e e fetogang le e e lopang go le gontsi. Go tswelela go nna teng ga diNPO go amiwa ke ditlhaelo di le mmalwa tse di amanang le badiri, ditšhelete, ditlamelo, boithaopo, le go koketsego e e tswelelang pele ya topo ya tlhokomelo ya loago. Ditlhaelo tseno di tlhoka gore batsamaisi le baeteledipele ba ditheo tse di sa direng lotseng ba dire ditogamaano le ditiragatso go netefatsa katlego le go nnela ruri. Diphitlhelelo tsa thutopatlisiso di tlhomamisa botlhokwa jwa kgotlhelelo go tswelela go nna teng mo pakeng e e telele. Diphitlhelelo di supa gore diNPO di tlhoka go nna di itlwaetsa seemo sa kwa ntle le sa ka fa gare. Boeteledipele bo bona kgotlhelelo ka taolo le go tsweletsa ditirelo tse di maleba tsa ditlhokego tse di nnang di fetoga tsa setšhaba se bo se direlang. Ditiragatso di tshwanetse go tsibogela diphetogo ka katiso le katisosešwa, dipegelo tse di matsetseleko go balekane le batlamedi ba bangwe ba ditšhelete, le go obamela ditheo tsa taolo ka melao e e maleba le taolo e e tsepameng ya ditšhelete. Go itlwaetsa seemo go magareng ga ditiragatso tsa botlhokwatlhokwa tse di supilweng mo thutopatlisisong eno. Go sedimositswe thata boeteledipele jo bo kgontshang go nnela leruri. Ka dipotsolotso tse di batlileng di rulagane, mmatlisisi o upolotse ditiragatso tsa togamaano tsa diNPO tse di sa bolong go nna gona go supa ditogamaano tse di tshwaelang mo go tsweleleng go nna teng mo pakeng e e telele. Baeteledipele ba ba mo maemong a a farologaneng a boeteledipele ba neetse ditlhaloso ka botlalo malebana le ditiragatso tsa bona, tseo di dirileng jaaka data ya patlisiso eno. Data e tlametse ka tšhono ya go batlisisa togamaano ka mogopolo wa tiragatso mme e tlhomamisitswe ke dikwalo tse dingwe. Ka tiriso ya togamaano ya molebo wa tiragatso, go supilwe di tiragatso tsa togamaano mo ditsamaising tsa boleng mme go fitlhetswe di tshwaela mo go nneleng leruri. Morago go ne ga rulaganngwa ditiragatso tsa togamaano ka meono le dipolelo go ya kwa tioring ya go tswelela go nna teng malebana le ditheo tseno tsa tirelo. Ditiragatso di tlhotlheletsa magato a sediko sa botshelo jwa setheo mo thulaganyong e e kokoantsweng ya ditiragatso, mme di lebisa kwa goreng go supiwe mo sedikong sa botshelo, legato le le tshwaelang mo kgotlhelelong le ntshwafatsong go thusa go tswelela go nna teng leruri. Go diragadiwa ga ditogamaano tse di fitlhetsweng mo ditheong tsa thutopatlisiso eno di tlamela ka bolaodi jo bo siameng jo bo akaretsang go dira dipegelo ka tolamo. Gape go tlamela ka boeteledipele jo bo siameng go netefatsa gore go nna le badiri ba ba tsepameng e bile ba itlamile go dira mmogo jaaka setlhopha go tlhama setso se se siametseng tlamelo ya ditirelo. Sa botlhokwatlhokwa ke go itlwaetsa kgotlhelelo mo pakeng e e khutshwane le go itlwaetsa le go dira gore go nne le ditlamelo tsa tsepamo ya ditšhelete. / Business Management / Ph. D. (Management Studies)

Page generated in 0.0323 seconds