Spelling suggestions: "subject:"woodlots -- south africa -- diestern cape"" "subject:"woodlots -- south africa -- diestern tape""
1 |
Production potential of Eucalypt woodlots for bioenergy in the Winelands region of the Western CapeBotman, Ilse 03 1900 (has links)
Thesis (MScFor (Forest and Wood Science))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: The purpose of the study was to investigate the potential tree taxa that could
be grown as a source of biomass in the Cape Winelands region. The trials
comprises of two different aspects. The first being the estimation of potential
volume, density and biomass of a pair of six year-old stands of E.
gomphocephala and E. cladocalyx families at two climatically different sites
within the study region. The second part of the study was the early growth
assessment of alternative taxa that could be planted in the region compared
to the regional mainstay E. cladocalyx.
The volume of families was estimated using appropriate volume equations
and using the form height were none were available. The best volume yield
varied from 4.6 to 11.2 m3 ha-1a-1, at the dry and sub-humid sites,
respectively. Wood density, estimated from non-destructive samples at both
sites, varied from 620 (sub-humid) to 588 kg m-3 (dry site). The estimated
biomass production rate of the top producing families yielded 2.7 and 6.9 t ha
-1a -1 at the dry and sub-humid sites, respectively. In terms of estimated
biomass and survival, E. gomphocephala was more suited to the dry site,
while E. cladocalyx displayed superior yield than E. gomphocephala on the
sub-humid site, but not significantly so.
Early growth assessment of the trial of alternative taxa found that the hybrid
E. grandis × camldulensis and E. grandis × urophylla had superior biomass
indices, but were more susceptible to infestation by Thaumastocoris
peregrinus and Gonipterus scuttelatus. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die doel van hierdie studie was om potensiële boom taksa vir gebruik as ’n
bron van biomassa in die Kaapse Wynlandstreek te ondersoek. Die proewe
behels twee aspekte: eerstens die beraming van die potensiële volume,
digtheid en biomassa van sesjaaroue opstande met families van E.
gomphocephala en E. cladocalyx by twee klimatologies verskillende
groeiplekke in die studiegebied; tweedens die beoordeling van die vroeë
groei van alternatiewe taksa wat in die streek geplant kan word in vergelyking
met die streek se historiese staatmaker-spesie E. cladocalyx.
Die volume van die families is beraam deur gebruik te maak van toepaslike
volumevergelykings, en met behulp van ’n vormfaktor waar vergelykings nie
beskikbaar was nie. Die volume aanwas by die droë en sub-humiede
groeiplekke was onderskeidelik 4.6 en 11.2 m3 ha-1j-1. Houtdigtheid is beraam
deur nie-destruktiewe monsters uit die opstand te neem. Gemiddelde
digthede het variëer van 588 (sub-humied) tot 620 kg m-3 (droë groeiplek).
Die beraamde biomassaproduksie van die top-families beloop onderskeidelik
2.7 en 6.9 t ha -1j -1 vir die droë en sub-humiede groeiplekke. In terme van
beraamde biomassa en oorlewing, is E. gomphocephala meer geskik vir
droër groeiplekke , terwyl E. cladocalyx by die sub-humiede groeiplek ’n hoër
opbrengs as E. gomphocephala getoon het, hoewel nie betekenisvol nie.
Beramings van die vroeë groei by die proef met alternatiewe taksa het
getoon dat die basters E. grandis × camldulensis en E. grandis × urophylla
hoër biomassa-indekse het, maar meer vatbaar is vir besmetting deur
Thaumastocoris peregrinus en Gonipterus scuttelatus. / Centre for Renewable and Sustainable Energy Studies
|
Page generated in 0.069 seconds