• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Verstotelingstate in die post-koue oorlogse internasionale politiek

Swart, Marilette 17 August 2012 (has links)
M.Litt et Phil. / In die post-Koue Oorlogse internasionale politiek is daar state wat, veral in die Weste, as verstotelinge gebrandmerk word. Dit is state soos Irak, Iran, Libie en Noord-Korea. Dit is geen nuwe verskynsel in die internasionale politiek dat sommige state deur ander verstoot of geIsoleer word nie. Bolsjewistiese Rusland is 'n goeie voorbeeld van 'n staat wat voor die Koue Oorlog geIsoleer is. Rhodesia (ne sy eensydige onafhanklikheidsverklaring in November 1965), Suid-Afrika (tydens apartheid), Israel, Taiwan en Chili is maar 'n paar voorbeelde uit die Koue Oorlogera. GeIsoleerde state is egter nog nie dikwels bestudeer nie. Studies wat wel daaroor gedoen is, het op die sogenaamde paria- state van die Koue Oorlog gefokus. In hierdie studie sal die klem op die verstotelingstate van die post-Koue Oorlogse internasionale politiek geplaas word. In Oktober 1995 het die Verenigde Nasies (VN) sy vyftigste bestaansjaar gevier. President Bill Clinton het 'n onthaal in New York gehou om die geleentheid to herdenk en het at die VN-lidstate, behalwe agt, uitgenooi. Die wat nie uitgenooi was In die post-Koue Oorlogse internasionale politiek is daar state wat, veral in die Weste, as verstotelinge gebrandmerk word. Dit is state soos Irak, Iran, Libie en Noord-Korea. Dit is geen nuwe verskynsel in die internasionale politiek dat sommige state deur ander verstoot of geIsoleer word nie. Bolsjewistiese Rusland is 'n goeie voorbeeld van 'n staat wat voor die Koue Oorlog geIsoleer is. Rhodesia (ne sy eensydige onafhanklikheidsverklaring in November 1965), Suid-Afrika (tydens apartheid), Israel, Taiwan en Chili is maar 'n paar voorbeelde uit die Koue Oorlogera. GeIsoleerde state is egter nog nie dikwels bestudeer nie. Studies wat wel daaroor gedoen is, het op die sogenaamde paria- state van die Koue Oorlog gefokus. In hierdie studie sal die klem op die verstotelingstate van die post-Koue Oorlogse In die post-Koue Oorlogse internasionale politiek is daar state wat, veral in die Weste, as verstotelinge gebrandmerk word. Dit is state soos Irak, Iran, Libie en Noord-Korea. Dit is geen nuwe verskynsel in die internasionale politiek dat sommige state deur ander verstoot of geIsoleer word nie. Bolsjewistiese Rusland is 'n goeie voorbeeld van 'n staat wat voor die Koue Oorlog geIsoleer is. Rhodesia (ne sy eensydige onafhanklikheidsverklaring in November 1965), Suid-Afrika (tydens apartheid), Israel, Taiwan en Chili is maar 'n paar voorbeelde uit die Koue Oorlogera. GeIsoleerde state is egter nog nie dikwels bestudeer nie. Studies wat wel daaroor gedoen is, het op die sogenaamde paria- state van die Koue Oorlog gefokus. In hierdie studie sal die klem op die verstotelingstate van die post-Koue Oorlogse internasionale politiek geplaas word. In Oktober 1995 het die Verenigde Nasies (VN) sy vyftigste bestaansjaar gevier. President Bill Clinton het 'n onthaal in New York gehou om die geleentheid to herdenk en het at die VN-lidstate, behalwe agt, uitgenooi. Die wat nie uitgenooi was nie, was Birma, Kuba, Iran, Irak, Libie, Noord-Korea, Soedan en Somalie. Somalie is nie uitgenooi nie omdat by nie 'n regering gehad het nie. Die ander sewe word deur Washington as verstotelingstate beskou. Twee interessante weglatings van die "swartlys" was Nigerie en die Federale Republiek van Joego-Slawie, wat In die post-Koue Oorlogse internasionale politiek is daar state wat, veral in die Weste, as verstotelinge gebrandmerk word. Dit is state soos Irak, Iran, Libie en Noord-Korea. Dit is geen nuwe verskynsel in die internasionale politiek dat sommige state deur ander verstoot of geIsoleer word nie. Bolsjewistiese Rusland is 'n goeie voorbeeld van 'n staat wat voor die Koue Oorlog geIsoleer is. Rhodesia (ne sy eensydige onafhanklikheidsverklaring in November 1965), Suid-Afrika (tydens apartheid), Israel, Taiwan en Chili is maar 'n paar voorbeelde uit die Koue Oorlogera. GeIsoleerde state is egter nog nie dikwels bestudeer nie. Studies wat wel daaroor gedoen is, het op die sogenaamde paria- state van die Koue Oorlog gefokus. In hierdie studie sal die klem op die verstotelingstate van die post-Koue Oorlogse internasionale politiek geplaas word. In Oktober 1995 het die Verenigde Nasies (VN) sy vyftigste bestaansjaar gevier. President Bill Clinton het 'n onthaal in New York gehou om die geleentheid to herdenk en het at die VN-lidstate, behalwe agt, uitgenooi. Die wat nie uitgenooi was nie, was Birma, Kuba, Iran, Irak, Libie, Noord-Korea, Soedan en Somalie. Somalie is nie uitgenooi nie omdat by nie 'n regering gehad het nie. Die ander sewe word deur Washington as verstotelingstate beskou. Twee interessante weglatings van die "swartlys" was Nigerie en die Federale Republiek van Joego-Slawie, wat normaalweg ook deur die Verenigde State van Amerika (VSA) as verstotelinge beskou word (Geldenhuys, 1997:15). Vir die doel van hierdie studie word hierdie nege beskou as die post-Koue Oorlogse verstotelingstate. Die meeste van hulle word nie slegs deur die VSA as verstotelinge behandel nie, maar deur verskeie ander state, en in sommige gevalle selfs deur die internasionale gemeenskap in die bree.

Page generated in 0.0836 seconds