• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Fundamenteel-agogiese evaluering van die Afrikaanse Christen-Studentevereniging

Tolsma, Frieda Eileen 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Summaries in both Afrikaans and English / Religiositeit is 'n antropiese ontisiteit en kinders word in 'n bepaalde geloof opgevoed. 'n Christelik-Protestantse perspektief van godsdiensopvoeding word aangebied. Die betrokke opvoedingsmoveerders en hul verhouding tot mekaar word bespreek. Ter aanduiding van wat jeugdige-wees wesenlik kinder-antropologiese kategoriee beskryf, is, word bepaalde gevolg deur 'n sinkroniese en 'n diakroniese perspektief van godsdienswording. Die hedendaagse jeugdige se leefwereld en gepaardgaande struikelblokke word bespreek. Die taak, die doel, asook relevante religieuse kriteria en essensies van opvoeding word bespreek. Die Afrikaanse Christen-Studentevereniging is een van die opvoedingsmoveerders betrokke by die godsdienswording van sommige jeugdiges. Die oorspronklike struktuur en benaderingswyse van die vereniging, asook die veranderde struktuur en benaderingswyse en die redes daarvoor, word beskryf. Die missie, toekomsvisie en modus operandi van die vereniging word deur hierdie veranderinge geraak. Omdat persone van verskillende denominasies by die vereniging mag aansluit, word 'n oorsig van dogma binne die Christelike geloof gegee, gevolg deur 'n bespreking van ideologies-religieusestrominge wat van belang mag wees. Die vereniging se confessio van 1988, 1992 en 1994 word vergelyk met die oog op die moontlike veranderinge rakende godsdiensopvoeding. 'n Evaluering is onderneem vanuit sowel die struktuurdenke as die sisteemdenke. Hierdie evaluering geskied op drie vlakke. Op die ontologiese vlak word gekyk of die vereniging rekening hou met sekere neaniagogies-antropologiese kategoriee. Op die terrein van die pedagogiese word die realisering van bepaalde opvoedingsessensies, van die verhoudings- en verloopstruktuur en van Protestants-Christelike geestelike volwassenheid as doel ge-evalueer. Die vereniging se bewustheid van sekere bepalende aspekte rakende godsdiensopvoeding, asook die bantering van sommige van die leefwereldprobleme word geevalueer. Die aktualiteit van die werksaamhede word vergelyk met 'n Amerikaanse jeugbedieningsmodel. Op teologiese gebied word moontlike ooreenkomste tussen verskillende Christelike belydenisse aangedui. 'n Christelike evaluering van die werksaamhede van die vereniging word onderneem. Godsdiensopvoeding gaan moontlik in die "nuwe" Suid-Afrika veranderinge ondergaan en daarom word 'n prospektiewe blik op die moontlike rol van die vereniging in die veranderde situasie gebied. / Religiosity is an anthropological onticity and children are educated in a specific religion. A Christian-Protestant viewpoint of religious education is presented. The educational motivators involved, as well as their inter-relatedness, are discussed. To indicate what it means to be a youth, certain childanthropological categories are described, followed by a synchronical and diachronical perspective of religious growth. The influence on the life-world of today's youth and related problems are discussed. The task, aim and relevant religious criteria and essences of education are discussed. The Afrikaanse Christen-studentevereniging is one of the educational motivators involved with certain youths. The orginal structure and attitude of the organisation, as well as the changes in its structure and attitude and the reasons for these changes are described. The organisation's mission and vision, as well as its methods, are affected by these changes. Because people from different denominations can become members of the organisation a cursory description of dogma within the context of the Christian religion is given, followed by a discussion on ideological religious mainstreams that may be of importance. The organisation's confessions of 1988, 1992 and 1994 are compared in view of the probable changes concerning religious education. An evaluation is done from both a structural thinking and systems thinking point of view. This evaluation is conducted on three levels: On an ontological level it is evaluated with regard to what extent the organisation is taking neaniagogical categories into account. on a pedagogical level the realisation of the pedagogical relationship and sequence structures and its essences as well as Christian-Protestant religious maturity as aim are evaluated. The organisation's awareness of certain determining aspects concerning religious education, as well as the handling of some of the lifeworld problems are evaluated. The actuality of the organisation's activities are compared to an American youth program model. On a theological level possible similarities between different Christian confessions are indicated. A Christian evaluation of the organisation's activities is also rendered. Since religious education may undergo certain changes in the new South Africa a prospective view is presented of the possible role the organisation may fulfil. / Education Studies / D.Ed.
2

Page generated in 0.2179 seconds