• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 17
  • 6
  • 2
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 31
  • 10
  • 10
  • 8
  • 7
  • 7
  • 7
  • 5
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Therapie im literarischen Text : Johann Georg Zimmermanns Werk "Über die Einsamkeit" in seiner Zeit /

Zenker, Markus, January 1900 (has links)
Texte remanié de: Habilitationsschrift--Philosophisch-Historische Fakultät--Basel--Universität, 2003. / Bibliogr. p. 409-434.
2

Work in progress und Werkindividualität : Bernd Alois Zimmermanns Instrumentalwerke 1960-1965 /

Paland, Ralph. January 1900 (has links)
Diss.--Musikwissenschaft--Köln, 2002/2003. / En annexe, des extraits de "Dialoge für zwei Klaviere und grosses Orchester" Bibliogr. p. 379-391.
3

The solo cello sonata of Bernd Alois Zimmermann : concepts of structure and memory /

Livingston, Hugh, January 1998 (has links)
Thesis (D.M.A.--Music)--University of California, San Diego, 1998. / Vita. Includes bibliographical references (leaf 59).
4

Therapie im literarischen Text Johann Georg Zimmermanns Werk Über die Einsamkeit in seiner Zeit

Zenker, Markus January 2002 (has links)
Zugl.: Basel, Univ., Habil.-Schr., 2002/2003
5

Marie Zimmermann master of a dozen crafts /

Ahara, Kimberley A. January 2006 (has links)
Thesis (M.A.)--University of Delaware, 2006. / Principal faculty advisor: Catherine E. Cooney, Winterthur Program in Early American Culture. Includes bibliographical references.
6

Bernd Alois Zimmermans Requiem für einen jungen Dichter /

Hiekel, Jörn Peter, January 1995 (has links)
Diss.--Bonn, 1993. / Bibliogr. p. 433-440. Index.
7

Eberhard August Wilhelm von Zimmermann (1743 - 1815) und die Tiergeographie

Feuerstein-Herz, Petra. January 1900 (has links) (PDF)
Braunschweig, Techn. Univ., Diss., 2004. / Computerdatei im Fernzugriff.
8

Eberhard August Wilhelm von Zimmermann (1743-1815) und die Tiergeographie

Feuerstein-Herz, Petra. January 1900 (has links) (PDF)
Braunschweig, Techn. Universiẗat, Diss., 2004.
9

Die Temperamente und die Leidenschaften als Krankheitsursachen : Johann Goerg Zimmermanns (1728-1795) "Von der Erfahrung in der Arzneykunst" im Vergleich mit drei seiner Krankengeschichten : ein Beitrag zur Geschichte der Somatopsychosomatik im 18. Jahrhundert /

Gurtner, Matthias Lorenz. January 1998 (has links)
Inaug.-Diss. Medizinische Fak der Univ. Bern, 1998. / Am Kopf der Titelseite: Aus dem Medizinhistorischen Institut der Universität Bern. Literaturverz.
10

Gedragsekologie van die oorbietjie Ourebia Ourebi Ourebi (Zimmermann, 1783) in Transvaal

Viljoen, Petrus Cornelius January 1982 (has links)
Oorbietjies het vroeër regdeur die grasveldgebiede van Suider-Afrika voorgekom. Die getalle van oorbietjies het egter drasties gedurende die afgelope tyd afgeneem. Min is bekend oor hierdie spesie se ekologie en etologie. Die doelstelling van die huidige studie was om die oorbietjie se eto-etologie te ondersoek met klem op habitatsvereistes en verspreiding. Die studiegebiede naby Amsterdam en Piet Retief in Suidoos-Transvaal is uitgesoek na 'n opname regdeur die provinsie en veldwerk het gedurende Desember 1973 in aanvang geneem wat tot Julie 1976 geduur het. Die oorbietjie toon spesifieke aanpassings wat aktiwiteitspatrone, sosiale organisasie, voedingsgedrag en verdedigingsmeganismes betref sodat dit in staat gestel word om in oop grasveldgebiede te bestaan. 'n Basiese aktiwiteitspatroon kom voor waartydens oorbietjies gemiddeld 34,2% van dagligperiodes aktief is. Faktore soos reën en veeversteurings beiinvloed die aktiwiteitspatroon. Aktiwiteite in familiegroepe is grootliks gesinkroniseer. Seisoenale verskille wat die tydsverspreiding van aktiwiteitsperiode betref is waargeneem. Gedurende die winter is daar 'n toename in wei-aktiwiteite. Oorbietjies kom in familiegroepe voor bestaande uit veral pare en groepe wat deur 'n ram en twee ooie gevorrn word. Die ramme verdedig reg deur die jaar 'n territorium wat met die tuisgebied oorvleuel. Hierdie territorium word veral deur preorbitale diermerking en fekalieë afgebaken. In die Amsterdamstudiegebied is 'n gemiddelde territoriumgrootte van 34 ha gevind. 'n Enkele lam word na 'n draagtyd van ongeveer 210 dae gebore. Die lamseisoen se piek duur van November tot Januarie, en die lammers beweeg vir 'n periode van drie tot vier maande nie saam met die familiegroep nie. Tydens voeding toon oorbietjies selektiwiteit wat plantspesies sowel as verskillende plantdele betref. Oorbietjies is hoofsaaklik grasvretend alhoewel verskeie nie-grasagtige kruide ook benut word. Oorbietjie-territoriums sluit een of meer plantegroeigemeenskappe in. 'n Hoë voedsel voorkeur word vir veral Eulalia villosa, Monocymbium ceresiiforme en Hyparrhenia hirta getoon. Oorbietjies is nie van oop wateroppervlaktes vir drinkwater afhanklik nie. Die enigste bron van water is die voedselplante en neerslag soos dou of ryp op hierdie plante. Interaksies met ander wilde hoefdierspesies is beperk en geen positiewe assosiasies kom voor nie. Oorbietjies toon aanpassings wat beide primêre en sekondêre verdedigingsmeganismes betref, en vlugafstande wissel na gelang van topografie en horisontale plantdigtheid. 'n Kleiner vlugafstand word in lang grasveld aangetref as in kort grasveld. Oorbietjiedigthede van 4,56 en 2,68 oorbietjies/km2 is in die Piet Retief-en Amsterdam-studiegebiede respektiewelik gevind. Voorkeure word vir plato-uitlopers getoon terwyl oorbietjies selde op tallushange aangetref word. Menslike besetting, plantasies en landerye word grootliks vermy. Kleinskaalse bewegings kom soms voor wat deur veebewegings, algemene veldtoestand en brande beinvloed word. Duidelike voorkeure word vir gebrande veld getoon. / Dissertation (MSc)--University of Pretoria, 1982. / gm2013 / Animal and Wildlife Sciences

Page generated in 0.0361 seconds