• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Enhancing realistic academic self-actualisation : a psycho-andragogical perspective / Bevordering van realistiese akademiese selfaktualisering : 'n Psigo-andragogiese perspektief

Sonnekus, Ingrid Phyllis 11 1900 (has links)
Summaries in English and Afrikaans / This research was triggered by the need to assist first year students in a way which had not been addressed by the people involved with the upliftment of disadvantaged students. The aspect which was addressed was the personal growth of the adult learner within the academic situation with consideration of his own personal circumstances and ideals. This means that a micro level approach was generated by creating the Academic Enhancement Programme (AEP). The purpose of the programme is to give adult learners the opportunity to understand themselves and their own value systems better on a micro, meso and macro level, to experience personal growth or self-actualisation and to see how these factors influence the adult learners' interaction with the tertiary academic situation. Eight possible value systems were discussed and introduced to the adult learners who participated in the Academic Enhancement Programme. The adult learners were given the opportunity to measure themselves against the value systems and to evaluate how these influenced their realistic academic self-actualisation. The psycho-andragogical categories were utilised during the application of the programme as criteria to evaluate the effectiveness of the programme. The following recommendations were made • the creation of a faculty specific induction programme • linking study packages directly to the context of adult learners • organising personal academic contact • giving personal academic support • making the evaluation procedures transparent • creating and supporting informal study groups Although the study has certain limitations, it should be of great value to the university system during the transformation phase that it is experiencing at present. The main aim of the study is, however, the contribution to the academic growth of the adult learner in the tertiary situation / Hierdie navorsing het ontstaan vanuit die behoefte om eerstejaarstudente op 'n bepaalde wyse te ondersteun. Hierdie wyse is nog nie aangespreek deur mense wat met benadeelde studente gewerk het nie. Die aspek wat ondersoek is, is die persoonlike groei wat volwasse leerders ervaar binne die akademiese situasie met inagneming van hulle eie persoonlike omstandighede en ideale. Dit het beteken dat daar deur middel van 'n mikrobenadering 'n Akademiese Verrykingsprogram geskep moes word. Die doel van die program is drievoudig: Dit meet aan volwasse leerders die geleentheid bied om hulleself en hulle waardesisteme beter te verstaan in 'n mikro-, meso- en makroverband; om persoonlike groei I selfaktualisering te ervaar en om tot die besef te kom dat hierdie aangeleenthede hulle interaksie met die tersiere akademiese situasie be'invloed. Agt verskillende waardesisteme is bespreek en aan die volwasse leerders wat aan die Akademiese Verrykingsprogram deelgeneem het, voorgehou. Die volwasse leerders het die geleentheid gekry om hulself aan hierdie waardesisteme te meet. Hulle kon ook in die loop van die program vasstel hoe dit hulle realistiese akademiese selfaktualisering be'invloed. Die psigo-andragogiese kategoriee is tydens die toepassing van die program as kriteria gebruik om die effektiwiteit van die program te bepaal. Die volgende aanbevelings is gemaak: • dat 'n fakulteit-spesifieke induksieprogram geskep meet word, • dat studiepakkette direk aan die volwasse leerder se verwysingsraamwerk gekoppel meet word, • dat persoonlike akademiese ondersteuning gebied meet word, • dat persoonlike kontak op akademiese gebied bewerkstellig moet word, • dat evalueringsprosedures deursigtig gemaak meet word, • dat informele studiegroepe tot stand gebring en onderhou meet word. Alhoewel die studie aan verskeie beperkings onderhewig is, behoort dit vir die universiteitswese tydens die huidige transformasiegebeure van groot waarde te wees. Die belangrikste doel van die navorsing is egter die bydrae wat dit kan lewer tot die akademiese groei van die volwasse leerder in die tersiere situasie. / Psychology of Education / D.Ed. (Psychology of Education)
2

Page generated in 0.0513 seconds