1 |
Student-led cell group ministry as 'n model vir jeugbediening / Student-led cell group ministry as a model for youth ministryNel, Adriaan Marthinus 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die een biljoen tieners wereldwyd (Borgman 1997:3) is nie meer dieselfde as 'n paar jaar gelede nie, maar raak daagliks moeiliker om te bereik. 'n Generasie wat wereldburgerskap ontvang het en deur die Televisie vermaak en die Media beinvloed word. Jongmense, skrikkerig vir "commitment", nie anti-godsdiens nie, maar soekend om
te bepaal watter een die regte God is. Die kerk het vir die Millennium generasie tieners "boring" geraak want weekliks word hulle vermaak. Die uitdaging vir jeugbedienings lê daarin dat hierdie moderne tiener uit hulle
geestelike verveeldheid uitgehelp sal word sodat hulle iets kan begin doen met dit wat hulle vir jare al weet.
Die Tienerleier selgroep model is gerig op die verstaan van Millennium tieners en hulle geestelik te help groei. Met die oop steel in gedagte word elke tiener wat Jesus Christus as 'n werklikheid ontdek het gemotiveer om hierdie werklikheid met 'n ander tiener te gaan deel. / The one billion teenagers in the world (Borgman 1997:3) today are very different than a few years ago. The process to reach them with the Gospel is recently more difficult than ever. As citizens of the Global village they enjoy the entertainment on television and dress in the way the media proclaims. Modern youth are scared of commitment, not really anti-religion but searching for the true God. The youth of today look to the church to show them something, no, SOMEONE but instead the church became boring to them. We need to help them step out of their own boredom and do something with what they know (Hutchcraft 1996:168). With the focus on spiritual growth, and the vacant chair to remind them of their lost friends, the student-led cell group model can be one of the most effective strategies for reaching and serving the teenager of the next century. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M. Diac. (Jeugwerk)
|
2 |
Student-led cell group ministry as 'n model vir jeugbediening / Student-led cell group ministry as a model for youth ministryNel, Adriaan Marthinus 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die een biljoen tieners wereldwyd (Borgman 1997:3) is nie meer dieselfde as 'n paar jaar gelede nie, maar raak daagliks moeiliker om te bereik. 'n Generasie wat wereldburgerskap ontvang het en deur die Televisie vermaak en die Media beinvloed word. Jongmense, skrikkerig vir "commitment", nie anti-godsdiens nie, maar soekend om
te bepaal watter een die regte God is. Die kerk het vir die Millennium generasie tieners "boring" geraak want weekliks word hulle vermaak. Die uitdaging vir jeugbedienings lê daarin dat hierdie moderne tiener uit hulle
geestelike verveeldheid uitgehelp sal word sodat hulle iets kan begin doen met dit wat hulle vir jare al weet.
Die Tienerleier selgroep model is gerig op die verstaan van Millennium tieners en hulle geestelik te help groei. Met die oop steel in gedagte word elke tiener wat Jesus Christus as 'n werklikheid ontdek het gemotiveer om hierdie werklikheid met 'n ander tiener te gaan deel. / The one billion teenagers in the world (Borgman 1997:3) today are very different than a few years ago. The process to reach them with the Gospel is recently more difficult than ever. As citizens of the Global village they enjoy the entertainment on television and dress in the way the media proclaims. Modern youth are scared of commitment, not really anti-religion but searching for the true God. The youth of today look to the church to show them something, no, SOMEONE but instead the church became boring to them. We need to help them step out of their own boredom and do something with what they know (Hutchcraft 1996:168). With the focus on spiritual growth, and the vacant chair to remind them of their lost friends, the student-led cell group model can be one of the most effective strategies for reaching and serving the teenager of the next century. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Diac. (Jeugwerk)
|
Page generated in 0.1113 seconds