• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Gebruik van musiek in opvoedkundig-sielkundige terapie / The use of music in educational-psychological therapy

Van Schalkwyk, Catharina 11 1900 (has links)
Afrikaans text / Die doel van hierdie studie was om vas te stel of musiek in terapie gebruik kan word deur ' opvoedkundige sielkundiges, asook wat die verskil is tussen musiekterapie en die terapeutiese aanwending van musiek deur ander terapeute. Vir die verkenning van die terapeutiese gebruik van musiek is 'n literatuurstudie gedoen oor die fenomeen musiekterapie, asook oor die terapeutiese gebruik van musiek. Die twee verskynsels is met mekaar vergelyk om ooreenkomste en verskille aan te dui. Die empiriese studie het aan die lig gebring dat musiek op baie verskillende maniere in terapie gebruik kan word en gekombineer kan word met ander hulpmiddels. Die emosionele en kognitiewe funksie wat musiek vervul is met die studie uitgewys. Musiek help byvoorbeeld om 'n emosionele klimaat te skep wat effektief in terapie gebruik kan word; en musiek kan 'n mens se denke stimuleer. Aanbevelings is ook gegee vir die terapeutiese gebruik van musiek. / The object of the study was to determine if and how music can be used in therapy by the educational psychologist. The further aim was to determine the difference between music therapy and the therapeutic application of music by other therapists. In the exploration of the therapeutic use of music, a comparative study was done between music therapy as phenomenon and the therapeutic use of music, where similarities and differences were outlined. The empirical study showed that music can be used in different ways in therapy and can also be combined with other therapeutical aids. According to this study, music can fulfill an emotional and a cognitive roll. A pleasant emotional climate for therapy can be created and stimulate the client's thoughts. With this study it was possible to give guidelines for therapeutic applications of music. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
2

Page generated in 0.3552 seconds