• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 6
  • 6
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Kunsterapie met die dowe kind (Afrikaans)

De Wet, Karin 24 April 2009 (has links)
Please read the abstract in the section 00front of this document / Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2009. / Orthopaedic Surgery / unrestricted
2

'n Gesinsterapeutiese studie van 'n dowe kind (Afrikaans)

Daling, Roelofje Tryntje 24 April 2009 (has links)
Please read the abstract in the section 00front of this document / Dissertation (MA)--University of Pretoria, 2009. / Psychology / unrestricted
3

Praktiese riglyne by die hantering van die dowe en hardhorende kind binne die gesinsopset

Maloney, Carmen 11 1900 (has links)
Afrikaans text / Alhoewel daar al vorige navorsing oor die dowe of hardhorende kind gedoen is, handel dit meestal oor die vroee identifisering van die kind se gehoorverlies,sy/haar plasingsmoontlikhede, en kommunikasie,asook die hantering van die kind met gehoorverlies binne die skoolopset. Die meeste beskikbare literatuur wat handel oor riglyne by die hantering van die dowe of hardhorende kind binne die gesinsopset, is verouderd. Hierdie studie is 'n fenomenologiese navorsingstudie. Uit die semi-gestruktureerde onderhoude is verskeie temas geidentifiseer wat betrekking het op die hantering van die dowe of hardhorende kind in die gesin. Praktiese riglyne is vir ouers daargestel ten op sigte van die dowe of hardhorende kind se kommunikasie, gesinslewe,die skool, asook sy/haar emosionele en sosiale funksionering. / Although previous research has been done abouth the hard-hearing child, most of the available research concentrates on early identification of hearing lost, placement and communication as well as to cope with hearing loss within the school environment. The majority of the literature which is currently available concerning guidelines for the deaf or hard-hearing children within the family group, is outdated. A phenomenological study has been done. By means of semi-structured interviews practical guidelines have been collected. Several themes were identified in the course of these interviews, namely: communication by the child with hearing loss, the effect of the hearing loss on the family members, the impact of hearing loss in the school environment and the implications of hearing loss on the child's emotional and social functioning. Guidelines were suggested for the practical management of deaf and hard-hearing children concerning communication, family life, scool and emotional and social functioning. / Educational Studies / M. Ed. (Voorligting)
4

Maatskaplike werk met dowes in Suid-Afrika

Pienaar, Izak Jacobus 12 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / Die teoretiese doelstellings van die ondersoek behels die verkenning van sommige maatskaplike behoeftes van Dowes, asook die aard van maatskaplikewerk-hulpverlening aan Dowes in Suid-Af rika. In die empiriese ondersoek word twee aspekte ondersoek, te wete: -Dowes se menings oor maatskaplike behoeftes van Dowes; -Maatskaplike werkers in Dowesorg se menings oor maatskaplike behoef tes van Dowes en die praktyk van maatskaplikewerkhulpverlening aan Dowes. / The theoretical goals of the study include the investigation of some of the social needs of deaf people, as well as the nature of social work services to the Deaf in South Africa. The empirical research focuses on the following two aspects: -Deaf people's opinions about their social needs; -Social workers in Deaf care's opinions about the social needs of deaf people and the practice of social work services to the Deaf. / Social Work / D. Diac. (Social Work)
5

6

Page generated in 0.0463 seconds