• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 5
  • 3
  • 2
  • 2
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 14
  • 13
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
11

Artikel 2(3) van die Wet op Testamente 7 van 1953

Du Plessis, Jan Abraham. 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Title page in Afrikaans and English / Die verhandeling handel oor die howe se hantering van testamentere geskrifte wat nie aan die testamentsformaliteite voldoen nie. Die posisie voor die inwerkingtreding van artikel 2(3) word eerste bespreek. Daarna bespreek ek die wysigings wat aanbeveel is deur die regskommissie. Vervolgens bespreek ek die inwerkingtreding van artikel 2(3) wat aan die howe die bevoegdheid gee om 'n testamentere geskrif wat nie aan die formaliteite voldoen nie tot geldige testament te verhef. Die spesifieke probleemareas met die interpretasie van artikel 2(3) word uitgelig en in detail bespreek. Daarna maak ek 'n aanbeveling dat 'n handtekening of merk op 'n testamentere geskrif 'n drempelvereiste moet wees alvorens 'n hof dit kan kondoneer. Ek sluit af met 'n opinie oor hoe die artikel in die toekoms geinterpreteer behoort te word. / The dissertation is about the way in which the courts handle testamentary writings which do not comply with the formalities of a will. Firstly I discuss the position before the implementation of section 2(3). Thereafter I discuss the recommendations of the law commission. Then I discuss the implementation of section 2(3) which empowers the court to legalise a document which does not comply with the formal requirements of a will. The specific problem areas with regard to the interpretation of section 2(3) are highlighted and discussed in detail. Thereafter a recommendation is made that a signature or a mark on a testamentary writing must be a prerequisite before a court can consider condoning it. I conclude my dissertation with an opinion on how this section should be interpreted in the future. / Jurisprudence / LL. M. (Legum)
12

`n Kritiese ondersoek na die aard en inhoud van trustbegunstigdes se regte ingevolge die Suid-Afrikaanse reg = A critical investigation into the nature and content of the rights of beneficiaries in terms of the South African law of trusts

Coetzee, Jacob Petrus 30 April 2006 (has links)
OPSOMMING Alhoewel die trustfiguur reeds sedert die 19e Eeu in Suid-Afrika erken word, en as `n suiwer trustfiguur tipeer kan word, is die hantering van die regte van sekere trustbegunstigdes steeds in onsekerheid gehul. Die hoofrede hiervoor is die oorbeklemtoning van die wyse waarop trusts tot stand kom en die onderbeklemtoning van die unieke fidusiêre aard van die trust na oprigting daarvan. In Engeland, Skotland, Sri Lanka, Louisiana en Quebec, waar die suiwer trustfiguur ook aanwending vind, bestaan, in teenstelling met die oënskynlike regsposisie in Suid-Afrika, die moontlikheid van trustbegunstigdes sonder regte glad nie. In hierdie jurisdiksies speel die oprigtingsinstrument `n ondergeskikte rol en ontstaan die regte van trustbegunstigdes ex lege uit hoofde van die trustfiguur as `n vertrouensverhouding sui generis. Alhoewel die Suid-Afrikaanse trustreg die fidusiêre aard van die verhouding tussen trustee en trustbegunstigde erken, word die aard en omvang van die regte wat hieruit voort behoort te vloei nog nie voldoende deur die howe erken nie. Vertrouensverhoudinge waaruit regte en verpligtinge ex lege voortspruit, is bekend aan die gemenereg en word steeds hedendaags aangetref in verskeie ander vakdissiplines binne die Suid-Afrikaanse reg, waaronder die maatskappyereg. Die suiwer trustfiguur stel verder noodwendig `n vertrouensverhouding daar wat juis daarop gemik is om die regte van trustbegunstigdes te beskerm. Die standpunt word dus ingeneem dat alle trustbegunstigdes in Suid-Afrika derhalwe oor ex lege regte beskik. Daar word aan die hand gedoen dat trustbegunstigdes se regte nie uitsluitlik voortvloei uit hoofde van die tersaaklike oprigtingshandeling nie, maar dat unieke regte ontstaan as gevolg van die onderliggende fidusiêre verhouding wat tot stand kom wanneer, maar ongeag hoe, die trust opgerig word. Kortom: Die fidusiêre verhouding behoort erken te word as eie, onafhanklike bron van trustbegunstigdes se moontlike regte teen die trustee in die geval van trustbreuk. Nie net is dit `n logiese stap in die ontwikkeling van die gemenereg nie, maar sal dit ook die beskerming van trustbegunstigdes in die Suid-Afrikaanse trustreg op dieselfde voet plaas as trustbegunstigdes in die ander jurisdiksies wat nagevors is. So 'n stap sal bydra tot regsekerheid en nie tot `n wesentlike omwenteling in die Suid-Afrikaanse trustreg en -administrasie lei nie. SYNOPSIS Although the trust figure has been recognised in South Africa since the 19th century and can be characterised as a proper trust, uncertainty still prevails regarding the scope and acknowledgement of the rights of some trust beneficiaries. The main reason for this is the over-emphasis of the manner in which trusts are created, and the under-emphasis of the unique fiduciary nature of the trust once it has been established. In England, Scotland, Sri Lanka, Louisiana and Quebec where the proper trust figure is also applied, there is no possibility, contrary to the apparent legal position in South Africa, of trust beneficiaries without rights. In these jurisdictions the instrument used to create a trust plays a subordinate role and the rights of trust beneficiaries originate ex lege by virtue of the trust itself as a relationship of trust sui generis. Although South African trust law acknowledges the fiduciary nature of the relationship between trustee and trust beneficiary, the nature and extent of the rights that should emanate from this relationship are not adequately acknowledged by the courts. / Jurisprudence / L.L.D.
13

14

Maintenance of the surviving spouse in South Africa : the challenges faced by the executor

Williams, Ronel Anneli 02 1900 (has links)
The Maintenance of Surviving Spouses Act 27 of 1990 came into operation thirty years ago and has remained relatively unchanged since its promulgation. The stated objective of the Act is to provide the surviving spouse with a claim for maintenance against the estate of the deceased spouse in certain circumstances. This objective is sound, as it is evident from an analysis of the history of our law that legislation was needed to address the financial position of a survivor following the death of his or her spouse. The practical application of the Act is, however, not as robust as it does not always achieve the stated objective and often leads to unintended consequences. This research has a dual objective. The first aim is to analyse the practical considerations when an executor applies the Act and to consider the challenges the executor must deal with when considering a maintenance claim under the Act. The second aim is to investigate possible solutions to these challenges and to consider whether there are viable alternative arrangements for the way in which a maintenance claim under the Act is handled. The purpose of the study is to formulate a comprehensive recommendation for legislative reform of the Act so that the practical application of the Act achieves a result that reflects the objective of the Act. / Private Law / LL.D.

Page generated in 0.0508 seconds