Spelling suggestions: "subject:"fit"" "subject:"fins""
11 |
The management of an information technology infrastructure in schools in the Western Cape Province / Bestuur van rekenaar tegnologie in skole van die Wes Kaapse Onderwys DepartementPerkins, Catharina Elizabetha 11 1900 (has links)
This research conceptualises IT infrastructure management at secondary
schools in the WCED (Western Cape Education Department). This includes
whether or not secondary schools in the WCED make use of a full time, on-site
network administrator or whether a teacher acts as on-site network
administrator. The literature review studied the effectiveness of IT infrastructure
management which includes hardware, software, policies, computer network,
security; staff management and BYOD (bring your own device). The
management of IT infrastructure at secondary schools within the WCED differs
widely from school to school, and its functionality depends on many factors.
The quantitative study revealed problem areas within IT infrastructure
management at secondary schools in the WCED. Furthermore the quantitative
study also revealed that there is a need for best practice guidelines with
regards to IT infrastructure management in order to improve service delivery.
The literature review provided sources for best practice IT infrastructure
management. / Rekenaar infrastruktuur by sekondere skole in die WKOD (Wes Kaapse
Onderwys Departement) word in die navorsing beskryf. Die studie ondersoek
verskillende strukture naamlike skole wat 'n voltydse netwerk administrateur het
en skole waar 'n onderwyser die verantwoordelikheid aanneem van 'n netwerk
administrateur. Die effektiewe beheer van rekenaar infrastrukture word
bespreek. Dit sluit hardeware, sagteware, beleid formulasie, rekenaar netwerk,
sekuriteit, personeel bestuur, en BYOD (bring jou eie toestel). Die bestuur van
rekenaar infrastruktuur verskil van skool tot skool en die effektiewe bestuur
daarvan word deur baie faktore beinvloed. Die kwantitatiewe studie het
probleem areas vir die bestuur van rekenaar infrastruktuur by sekondere skole in
die WKOD uitgewys. Die kwantitatiewe studie het verder die behoefte vir beste
praktyk riglyne uitgewys om sodoende better dienslewering te verseker. Die
literere studie het beste praktyk riglyne vir rekenaar infrastruktuur bestuur
genoem. / Educational Leadership and Management
|
12 |

Page generated in 0.0458 seconds