• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Verband tussen emosionele intelligensie en werkprestasie in 'n gesondheidsorgomgewing

Henning, Ingrid 30 November 2006 (has links)
Text in Afrikaans / Health care has typical challenges and stress factors as employees deal with people in a very personal manner. This exclusively client-centred environment requires special skills from employees if they wish to perform well. In addition to excellent interpersonal and stress management skills, they need to be able to handle their own and patients' emotions well. These skills can be referred to as emotional intelligence competencies. Emotional intelligence is a relatively new concept with many possibilities if applied correctly. This study involves 114 employees, their colleagues and supervisors in two health-care organisations. The 360° Emotional Competency Profiler was used together with the internal performance evaluation scores, and statistical techniques such as t-tests and discriminant analysis were utilized. It was found that certain emotional intelligence dimensions and work performance are related to a certain extent. However, other factors also need to be considered if one wants to make predictions in this regard. / Die gesondheidsorgomgewing het unieke uitdagings en stresfaktore omdat werknemers op 'n baie persoonlike vlak met mense werk. Die uitsluitlik klientgesentreerde omgewing verg spesiale vaardighede indien werknemers goed wil presteer. Buiten uitstekende interpersoonlike- en streshanteringsvaardighede, moet hulle ook in staat wees om hulle eie en huile pasiente se gevoelens te kan hanteer. Hierdie vaardighede kan na verwys word as emosionele intelligensievaardighede. Emosionele intelligensie is 'n relatief nuwe konsep wat baie toepassingsmoontlikhede het indien dit reg aangewend word. Hierdie studie betrek 114 beskikbare werknemers en hulle kollegas en toesighouers in twee gesondheidsorgorganisasies. Die 360° Emotional Competency Profiler is saam met die interne prestasie-beoordelingstellings gebruik en daar is gebruik gemaak van statistiese tegnieke soos f-toetse en diskriminantontleding. Daar is bevind dat sekere emosionele intelligensie dimensies in 'n sekere mate 'n onderlinge verband toon met werksprestasie. Ander faktore moet egter ook in ag geneem word indien mens 'n voorspelling in hierdie verband wil maak. / Industrial and Organisational Psychology / MCOM (Industrial and Organisational Psychology)
2

Page generated in 0.0651 seconds