Spelling suggestions: "subject:"onderwysbeleid"" "subject:"onderwysbestuur""
1 |
Die verskuiwing van leerders na klasse vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes : 'n oorgangsteoretiese ondersoek / Johanna Gertruida LouwLouw, Johanna Gertruida January 2014 (has links)
Die erkenning van verskille tussen alle leerders en die strewe om te bou op die ooreenkomste is die grondslag waarop inklusiewe onderwys berus. Verder word daar altyd in ag geneem dat alle leerders op die een of ander tydstip ondersteuning benodig om volle waarde uit onderwys te put.
Die onderwysstelsel in die inklusiewe bestel is reeds besig met aanpassings om hierdie ondersteuning aan te spreek, soos dat spesiale skole as hulpbronne dien vir ander hoofstroomskole in hul omgewing. Die skep van voldiensskole is ook ’n aanpassing aan die stelsel.
Suid-Afrika beweeg na ’n meer inklusiewe onderwysstelsel, terwyl leerders terselfdertyd ook tussen verskillende stelsels beweeg, naamlik die hoofstroomonderwysstelsel wat merendeels inklusief is in soverre dit lae en matige vlakke van leerderondersteuning betref, en die spesiale onderwysstelsel wat voorsiening maak vir hoër vlakke van leerderondersteuning. Sommige leerders bevind hulle dus in ’n oorgang tussen stelsels. Derhalwe het ek die teoretiese raamwerke van die oorgangsteorie en die liminaliteitsteorie gebruik om die oorgang van leerders van een stelsel na ’n ander stelsel te ondersoek.
Oorgang word beskryf volgens die rigting waarin die oorgang beweeg – horisontaal tussen spesifieke omgewings in dieselfde tydperk, en vertikaal tussen verskillende omgewings en oor ’n tydperk. Die oorgang van leerders van ’n hoofstroomklas na ’n klas vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes (LSOB-klas) in ’n spesifieke voldiensskool is ’n horisontale beweging, aangesien dit in dieselfde omgewing (dieselfde skool) geskied en dit geskied in dieselfde tydperk waartydens hulle portuurgroep in die hoofstroomklas bly.
Leerders met leerhindernisse in so ’n voldiensskool word, as gevolg van die graad van hulle hindernisse, onder sekere voorwaardes by sekere skole na ’n LSOB-klas in hulle skool verskuif. Hierdie klasse dien as ’n tussentydse maatreël totdat leerders weer in ’n hoofstroomklas teruggeplaas kan word. Die vraag hoe leerders die oorgang na sulke klasse ervaar, is in hierdie navorsing ondersoek.
Die navorsing is gedoen by ’n voldiensskool in Potchefstroom in die Noordwesprovinsie, wat as gevolg van die graad van sommige leerders se leerhindernisse drie LSOB-klasse het.
Onderhoude is gevoer met nege huidige en nege vorige onderwysers van nege geselekteerde deelnemers wat leerders in die LSOB-klasse (drie deelnemers uit elke klas) in die voldiensskool was. Onderhoude is ook met die ouers van die nege deelnemers gevoer.
Drie fokusgroeponderhoude is met elke LSOB-klas se geselekteerde leerders gevoer. Alle onderhoude is getranskribeer, gekodeer en ontleed deur middel van tematiese analise.
Die bevindings van die empiriese studie is verdeel in intrapersoonlike en interpersoonlike faktore. Hierdie faktore is verder in verskillende temas verdeel.
Die intrapersoonlike faktore het die volgende temas ingesluit: Emosionele ontwikkeling; groepsdruk; selfbeeld en selfvertroue; gevoel van verlies; ’n oorgang wat traumaties, senutergend, verwarrend en vol spanning en angs was en aggressie ontlok het; vlak van sekuriteit; en vermoë om sy of haar man te staan in moeilike situasies.
Die interpersoonlike faktore het die volgende ingesluit: Sosiale vaardighede, verlies van vriende, verlies van sosiale status, en die gevoel dat die oorgang na ’n LSOB-klas net tydelik is.
Hierdie studie het ’n belangrike bydrae gelewer tot die bestaande kennisbasis betreffende die verskuiwing van leerders na LSOB-klasse en die aspekte wat ’n invloed het op hierdie oorgang. / MEd (Learner Support), North-West University, Potchefstroom Campus, 2015
|
2 |

3 |
Die leerondersteuningonderwyser se persepsie rakende die benutting van spelterapie vir grondslagfase-leerders met besondere onderwysbehoeftes (Afrikaans)Toerien, Liezel 25 January 2005 (has links)
This research focuses on the perception of the learning support teacher regarding the use of play therapy with learners with special educational needs. The purpose of the research was to determine the perception of learning support educators regarding the utilization of play therapy as an aid with foundation phase learners with special educational needs. In order to achieve this purpose, information was gathered and a theoretical framework drawn up through an extensive literature study in consultation with experts. An empirical study was conducted by means of in-depth interviews with ten different learning support educators, in order to obtain empirical information. The researcher worked from an applied research perspective to attempt to use this newly gained practical information to determine whether play therapy could be utilized to help the learner with special educational needs. The researcher made use of an exploratory research design and the following research question formed the basis of the study: What is the perception of the learning support educator regarding the value of using play therapy as a form of aid with the foundation phase learner having special educational needs? Flowing from the empirical information gleaned during the interview schedule the following points emerged: · Learning support educators identify emotional, social, behavioural, family and academic problems, as well as other forms of trauma, associated with the learner who has special educational needs; · The learning support educator regards it as his or her task to refer problems connected to the learner and the learner’s family, where such problems are outside of his or her field of expertise. · The learning support educator has both positive and negative perceptions, as well as misconceptions regarding play therapy; and · The learning support educator has a need for a working relationship with the play therapist in the assistance of the learner with special educational needs. The research has therefore shown that the learning support educator has a positive perception regarding the utilization of play therapy with the foundation phase learner with special educational needs. / Dissertation (MSD (Play Therapy))--University of Pretoria, 2006. / Social Work and Criminology / unrestricted
|
4 |
Gesindheid van onderwysers in gewone skole teenoor leerders met spesiale onderwysbehoeftesWessels, Daniel 04 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Die wereldwye neiging in die onderwys wat bekend staan as lnsluiting is
teweeggebring deur die reg van elke individu op onderrig, soos vasgele in die
Universele Verklaring van Menseregte van 1948, tesame met die hernieude
onderneming van die wereldgemeenskap' op die Wereldkonferensie oor
Opvoeding vir Almal van 1990 om daardie reg, ten spyte van individuele
•
verskille, te verskans. Aile aanduidings is dat Suid-Afrika ook die beleid van
lnsluiting sal aanvaar in die regering se pogings om die onderwys te
hervorm. Hierdie beleid van lnsluiting hou groot implikasies in vir die
onderwyser in, die gewone skole, aangesien hulle beida die voorwerp en die
. agent is van sodanige hervorming. Daar word aanvaar dat die onderwyser se
houding teenoor leerders in die algemeen 'n belangrike rol speel met
betrekking tot die sukses van die onderrig- en leergebeure in die klaskamer.
Hierdie houding word dikwels bepaal deur die · onderwyser se kennis van
leerders in die klaskamer en sy vaardighede met betrekking tot hul onderrig.
In die lig van die literatuurstudie, wat daarop dui dat onderwysers nie
voldoende opleiding ontvang om aan die behoeftes van leerders met spesiale
onderwysbehoeftes te voldoen nie, word in hierdie navorsing die houding van
die onderwyser in die gewone skool teenoor die leerders met spesiale
onderwysbehoeftes soos dit in die praktyk openbaar word bepaal. / The right of every individual to education, as enshrined in the 1948 Universal
Declaration of Human Rights, and the renewing of the pledge made by the world
community at the 1990 World Conference on Education for All to ensure that right,
regardless of individual differences, gave rise to the worldwide trend in education
known as Inclusion. All indications are that South Africa will also adopt the policy
of Inclusion as part of the government's efforts to reform education. The policy of
Inclusion has major implications for the teachers in the ordinary school, as they
are both the subjects and the agents of reform. It is generally believed that
teachers' attitudes towards learners plays a major role ·in the success of the
teaching-learning events in the classroom. These attitudes are often influenced by
..
the teachers' knowledge of the learners in their classrooms and their skill in
teaching them. In view of literature that suggests that teachers are not adequately
trained to meet the needs of learners, with special Educational needs, this study
undertakes to investigate the attitude of teachers in the ordinary school towards
learners with special educational needs, as it manifests in practice. / Educational Studies / M.Ed. (Ortopedagogiek)
|
5 |

6 |
Die verpligting van die staat met betrekking tot gestremde leerders se reg op basiese onderwys / Lizelle Juané van Dalen.Van Dalen, Lizelle Juané January 2012 (has links)
Section 29(1) of the Constitution of the Republic of South Africa, 1996 states that everyone has the right to basic education. ―Everyone‖ includes disabled learners. The purpose of this study is to determine to what extent the state complies with its constitutional and international obligations to realise disabled learners‘ right to basic education.
To reach the purpose firstly it has to be ascertained which legislation apply to disabled learners (whether direct or indirect) and how this legislation define disability (Chapter 2). Secondly the relevant constitutional sections have to be investigated. Sections 9, 28, 29 and 36 of the Constitution will be examined in particular. The purpose of the investigation of the constitutional sections is to determine what basic education entails and if there is a uniform definition thereof. Paired with the right to education, the meaning of inclusive education has to be determined and to what extent the state realises this (Chapter 3). A further purpose with the investigation of the constitutional provisions is to determine whether there is an infringement of disabled learners‘ right to equality and whether the possible infringements of the right to education and equality can be justified by the state (Chapter 4).
Thirdly, the state‘s international obligations with regard to disabled learners‘ right to education and equality has to be investigated (Chapter 5) before reaching a conclusion as to what extent the state complies with its constitutional and international obligations to realize disabled children‘s right to basic education (Chapter 6). Disabled children‘s need for basic education has led to the research question. quality, process quality, manufacturing process flow, principles of quality, factor analysis, multiple regression. / Thesis (LLM)--North-West University, Potchefstroom Campus, 2013.
|
7 |

8 |
Suid-Afrikaanse privaatskool-hoofde se siening van inklusiewe onderwys-implementering en skoolontwikkeling (Afrikaans)Bezuidenhout, Herman Stephanus 01 March 2010 (has links)
Education White Paper No.6 (2001) – Special Education: Special Needs Education. Building an Inclusive Education and Training System creates the expectation that more South African schools will need to follow an inclusive approach to address, effectively, the varying educational needs of all learners. A number of South African private schools implemented inclusive programs before the publication of this white paper. This research focuses on the perceptions of four South African private school principals with regards to the implementation of these programs and the consequential development of their schools. This qualitative research generated data about the selected private schools through a semi-structured interview, a document analysis, and a literature review. The processed data displayed the principals’ perceptions about the South African private schools’ nature; location; the expertise of the various stakeholders; the schools’ criteria and considerations for administering an inclusive program; the effects of the inclusive programs on the schools’ development; the influence of an inclusive approach on the development of staff, infrastructure and administration within these schools; and the nature of the systemic changes within these private schools. The literature review confirms that inclusive education is a diffuse term and that the American IDEA legislation, as the most progressive policy in this regard, ensures comprehensive inclusive mainstream schools for all learners, irrespective of their educational needs, in the least restrictive environment in their respective communities. The interview data was transcribed, labelled according to specific markers and thematically interpreted in five groups. The data analysis showed that the location of the private school, the expertise of the stakeholders at the school and the motivation for the program’s existence all play a definitive role in the extent; nature; marketing; assessment; policy formulation; accreditation; infrastructural developments; cost; policies; procedures; decision making; leadership style; in service training and staff allocation linked to the inclusive program. There are still misconceptions and questions about inclusive education within and outside the private school milieu. The growing cost and increased workload linked to this approach impede its widespread development and make other schools hesitant to implement it in the same manner as the private schools used in this research sample. AFRIKAANS : Onderwys Witskrif Nr.6 (2001) –Spesiale Onderwys: Die vestiging van ’n inklusiewe Onderwys en Opleidingstelsel se verwagting is dat meer Suid-Afrikaanse skole ’n inklusiewe benadering sal volg om al die onderwysbehoeftes van alle Suid-Afrikaanse leerders effektief aan te spreek. ’n Aantal Suid- Afrikaanse privaatskole het voor hierdie publikasiedatum verskillende inklusiewe programme geïmplementeer. Dié navorsing werp lig op die sienings van vier Suid-Afrikaanse privaatskool-hoofde aangaande die implementering van dié programme én die skoolontwikkeling wat daaruit voortvloei. Die kwalitatiewe het data oor die geselekteerde privaatskole deur ’n semi-gestruktureerde onderhoud, ’n dokument-analise en literatuurstudie ingesamel en verwerk. Die data het die skoolhoofde se persepsies aangaande die Suid-Afrikaanse inklusiewe privaatskole se aard; ligging; die kundigheid van hulle belanghebbendes; die skole se kriteria en oorwegings om die inklusiewe program te bedryf; die effekte van die inklusiewe program op skool- ontwikkelings; die invloed van die inklusiewe benadering op die personeel-, infrastruktuur- en administratiewe ontwikkelings in dié skole; én die aard van die sistemiese veranderings in die privaatskole opgelewer. Die literatuurstudie het bevestig dat inklusiewe onderwys ‘n diffuse term is en dat die Amerikaanse IDEA-wetgewing, as die progressiefste beleid in hierdie verband, verseker dat ‘n volwaardige inklusiewe hoofstroomskool alle leerders, ongeag hulle onderwysbehoefte, in die minsbeperkte leeromgewing in hulle gemeenskap akkommodeer. Die onderhouddata is getranskribeer, volgens merkers geëtiketteer en tematies geïnterpreteer in vyf groeperings. Die data-analise toon dat die ligging van die privaatskool, die kundigheid van belanghebbendes by die skool en die motivering vir die program ‘n besliste rol speel in die omvang; aard; bemarking; assessering; beleidformulering; akkreditering; infrastruktuurontwikkelings; koste; beleide; prosedures; besluite; leierskapstyl; indiensopleiding en personeeltoewysing van die inklusiewe praktyke. Daar is steeds wanopvattings oor inklusiewe onderwys binne en buite die privaatskoolbedryf, en die verhoogde werkslas en groeiende koste hieraan verbonde rem die wydverspreide ontwikkeling en maak nuwe skole huiwerig om dieselfde stap te neem as die gevestigde skole. Copyright / Dissertation (MEd)--University of Pretoria, 2010. / Education Management and Policy Studies / unrestricted
|
Page generated in 0.0678 seconds