1 |
Super maksimum gevangenissePretorius, Alta 05 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / A prisoner who's behaviour is causing a security risk
for his fellow prisoners, has to be separated from
the rest of the prison population. His aggressive
and violent attitude as well as his rejection of
authority will lead to his incarceration at a super.
maximum institution.
The purpose of this thesis is to give a theoretical
explanation on super maximum imprisonment. Aspects
as prison architecture, the handling of the super
maximum prisoner, the purpose and function of a super
maximum prison and unit management as a form of
prison management are observed. The subject is
explained from a penological perspective. / Gevangenes wie se optrede 'n sekuriteits-risiko vir
ander gevangenes inhou, moet apart aangehou word.
Hul aggressiewe en gewelddadige optrede, asook hul
verwerping van gesag veroorsaak dat hul na 'n super
maksimum gevangenis verwys word, waar hul slegs vir
die minimum voorregte kwalifiseer.
Met hierdie proefskrif word daar gepoog om 'n teoretiese
uiteensetting ten opsigte van die super maksimum
gevangenis te verleen. Aspekte wat onder andere
die aandag geniet is gevangenisargitektuur, die hantering
van die super maksimum gevangene binne inrigtingsverband,
die doel en funksie van 'n super maksimum
gevangenis en eenheidsbestuur as mees geskikte
bestuursvorm. Die doel word vanuit 'n bepaalde oogpunt
nagestreef, naamlik die penologiese perspektief. / Penology / D. Litt. et Phil.(Penology)
|
2 |

Page generated in 0.0457 seconds