Spelling suggestions: "subject:"regionalism"" "subject:"regionalismo""
1 |
Voting, public goods and violenceStaal, Klaas. January 2005 (has links)
Proefschrift Erasmus Universiteit Rotterdam. / Met lit.opg. - Met samenvatting in het Nederlands.
|
2 |
Regionalisering en mondialisering een cultuursociologische analyse van het regionale perspectief in een Europese context /Reverda, Arnold. January 1900 (has links)
Proefschrift Erasmus Universiteit Rotterdam. / Auteursnaam op omslag: Nol Reverda. Met lit. opg., reg. - Met samenvatting in het Engels.
|
3 |
Regionalism after regionalisation Spain, France and the United Kingdom /Schrijver, Frans Joachim. January 2006 (has links)
Proefschrift Universiteit van Amsterdam. / Met lit. opg. - Met samenvatting in het Nederlands.
|
4 |
De la Volatilité Macro-économique à la Vulnérabilité Sociale: Le Cas du Mercosur. Une Critique du Régionalisme OuvertSaludjian, Alexis 19 December 2003 (has links) (PDF)
Le Mercosur en Amérique Latine a montré - au terme de 10 années d'existence- des résultats très relatifs et même négatifs en termes réels (croissance, stabilité, dynamisme commercial). Néanmoins, nous ne remettons pas en cause l'idée même d'intégration économique latino-américaine mais les caractéristiques du type de régionalisme spécifique appliqué dans le Mercosur – le Régionalisme Ouvert - qui devait constituer un facteur de stabilité pour la région en période de crises. Pour évoquer la désactivation de la protection du marché régional face aux turbulences de l'économie mondiale, nous aurons recours à la notion de démercosurisation. Le concept de Régionalisme Ouvert au service de la Transformation Productive avec Equité soutenu par la CEPAL sera discuté dans la Première Partie en recherchant ses fondements dans les nouvelles théories du commerce international (croissance endogène et nouvelle économie géographique). Le processus d'intégration régionale perd de sa pertinence comme facteur de stabilité et de croissance pour la zone. Cette préoccupation concernant le débat intégration régionale et stabilité macro-économique constitue le premier axe de recherche de ce travail (Deuxième Partie). L'approche théorique historico-structurelle qui structure notre analyse du Mercosur ne se satisfait pas de la recherche d'une trajectoire ou d'un régime de croissance sans que soient considérées simultanément l'équité et la qualité de la croissance mettant l'homogénéité structurelle et sociale au centre des préoccupations. Tel sera le second axe de recherche (Troisième Partie). Nous plaidons pour une restructuration productive latino-américaine avec homogénéité sociale comme alternative viable et durable au projet de l'ALCA.
|
5 |
The regionalist movement in France, 1890-1914 : Jean Charles-Brun and French political thought /Wright, Julian. January 2003 (has links)
Based on a Ph.D. thesis-Oxford University. / Includes bibliographical references and index.
|
6 |
Nasionalisme en die demokrasie : 'n ondersoek na 'n verband tussen die kragte van nasionalisme en die tegnieke van demokrasie / Nationalism and democracy : an investigation into the relationship between the forces of nationalism and the techniques of democracyBotha, Susan Muller 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Die doel met hierdie studie is om te bepaal of daar 'n verband is tussen die aktivering van die middelpuntsoekende en middelpuntvliedende kragte van nasionalisme enersyds en andersyds die tegnieke van demokrasie in die hedendaagse staat. In die ondersoek na so 'n verband, is die nasie beskou as 'n versameling individue wat in terme van 'n bepaalde identiteit assosieer ten einde 'n stel belange te realiseer. Belange wat uitgesonder
word is: selfidentiteit, die noodsaaklikheid om met ander mense te kan assosieer, selfdeterminasie as 'n motiverende krag in menslike gedrag, en die persepsie dat die vermoe bestaan om belange te kan realiseer.
Die spanning tussen die selfdeterminerende aard van die menslike natuur enersyds, en andersyds die onvermydelike groepkonteks van die mens, word in hierdie studie beklemtoon. Ten einde hierdie spanning te minimiseer, sal die individu die eise van die groep (in hierdie konteks die nasie), as sy eie internaliseer. Ten einde 'n selfdeterminerende individu midde in die nasie te bly, word die selfdeterminasie van die nasie belangrik. Selfdeterminasie word verder beskou, as 'n belangrike kenmerk van liberale demokrasie. Ongelukkig is die groepkonteks en die spanning tussen die belange van die individu enersyds en andersyds die eise van die samelewing weer eens onvermydelik. Verskeie tegnieke van demokrasie word evalueer in terme van hul sukses om die selfdeterminasie van die individu en die realisering van sy belange te verseker. Daar is bevind dat geen tegniek 'n waarborg in hierdie verband kan bied nie. In die studie is bevind dat negatiewe persepsies oor selfdeterminasie en belangerealisering in die algemeen, die middelpuntvliedende kragte in die staat kan aktiveer. Die verskillende tegnieke van demokrasie kan inderdaad die bron van negatiewe persepsies wees. Verder is bevind dat indien hierdie negatiewe persepsies saamval met etniese en/of regionale subidentiteite in die
staat, hulle aanleiding kan gee tot rebelse nasionalisme. Die verskillende tegnieke van demokrasie verleen dikwels die meganismes waardeur hierdie subidentiteite georganiseer en gemobiliseer kan word. / The purpose of this study is to determine whether there is a relationship between the activation of the centripetal and the centrifugal powers of nationalism, on the one hand and on the other hand, the techniques of democracy in the contemporary state. In researching this relationship, the nation is regarded as a collection of individuals who associate in terms of a particular identity in order to realise a set of interests. Interests that are singled out in
this study are: self-identity, the need to associate with fellow human beings, self-determination as a motivational force in human behaviour, and the perception of being able to realise particular interests. The tension between the self-determining nature of human beings, on the one hand and the inevitable group context of human beings, on the other hand, is stressed in this study. In order to minimize this tension, the individual will internalize the demands of the group (in this context the nation) as his own. Thus for the individual to remain a self-determining human being within the nation, the self-determination ofthe nation becomes important. It is further pointed out that self-determination of the individual is an important feature of liberal democracy. Unfortunately the group context and the tension between the interests of the individual on the one hand and the demands of society on the other hand, are also inevitable. Various techniques of democracy are evaluated in order to determine their success in safe-guarding the selfdetermination of the individual and the realization of his interests in general. It is pointed out that no technique can in fact provide a guarantee in this regard. In the study it was found that negative perceptions regarding self-determination and the realization of interests in general, may activate the centrifugal powers within the state. The various techniques of democracy may indeed be the source of these negative perceptions. It was furthermore found that when these negative perceptions coincide with ethnic and regional subidentities, they may give rise to rebellious nationalisms. The various techniques of democracy often provide the mechanisms through which these subidentities could be organized and mobilized. / Political Sciences / D.Litt. et Phil. (Staatsleer)
|
7 |

Page generated in 0.0777 seconds