• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • No language data
  • Tagged with
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Die invloed van werknemerbemagtiging op skofwerkers se werknemerdoeltreffendheid en hul persepsies van die gehalte van hul werklewe

Pieterse, Ferdinandus Lukas Johannes Bartholomeus, 1959- 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Die doel van hierdie navorsing was om te bepaal of betekenisvolle verskille bestaan tussen werknemerdoeltreffendheid en persepsies van gehalte van werklewe van bemagtigde en niebemagtigde skofwerkers in die Suid-Afrikaanse petrochemiese bedryf. Skofwerknavorsing het gedurende die afgelope dekade internasionaal toegeneem. Hiermee gepaardgaande het verskeie intervensies ontstaan om die doeltreffendheid van skofwerkers en hulle gehalte van werklewe te bevorder. Deur gebruik te maak van 'n gekombineerde vraelys ("Standard Shiftwork Index") en werklike data ten opsigte van afwesigheid en prestasiebeoordelings, is 'n steekproef van 102 gevalle geanaliseer. 'n 90 persent betroubaarheidinterval is gebruik om waardes ten opsigte van elke veranderlike te bepaal. Daar is bevind dat werknemerbemagtiging weinig invloed het op skofwerkers se werkbywoning. Daar is ook gevind dat werknemerbemagtiging nie lei tot 'n meer positiewe persepsie, by toesighouers, van skofwerkwerkers se algemene werkprestasie nie. Daar is egter bevind dat skofwerkers se persepsies van hulle gehalte van werklewe, ten opsigte van werkdissatisfaksie, chroniese vermoeidheid en tevredenheid met sosiale omstandighede, wel positiefbelnvloed word deur werknemerbemagtiging. Aanbevelings is gemaak ten opsigte van die aanwending van werknemerbemagtiging, as intervensie in skofwerkomgewings, asook vir verdere skofwerknavorsing in Suid-Afrika. / The purpose of this research was to determine if significant differences exist between employee effectiveness and perceptions of quality of working life of empowered and non-empowered shiftworkers in the South-African petrochemical industry. By using the Standard Shiftwork Index and real absenteeism and appraisal data, a sample of 102 cases was analysed. A 90 percent confidence interval was used to determine t-values for variables. It was found that empowerment has little influence on the work attendance of shiftworkers and that empowerment does not lead to more positive perceptions of general work performance of shiftworkers, among their supervisors. It was, however, found that shiftworkers' perceptions of their quality of working life are improved by empowerment in respect of work dissatisfaction, chronic fatigue and satisfaction with social circumstances. Suggestions were made concerning the use of empowerment, as an intervention, in shiftwork environments and for future shiftwork research in South-Africa. / Industrial & Organisational Psychology / M.Comm. (Bedryfsielkunde)
2

Die invloed van werknemerbemagtiging op skofwerkers se werknemerdoeltreffendheid en hul persepsies van die gehalte van hul werklewe

Pieterse, Ferdinandus Lukas Johannes Bartholomeus, 1959- 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Die doel van hierdie navorsing was om te bepaal of betekenisvolle verskille bestaan tussen werknemerdoeltreffendheid en persepsies van gehalte van werklewe van bemagtigde en niebemagtigde skofwerkers in die Suid-Afrikaanse petrochemiese bedryf. Skofwerknavorsing het gedurende die afgelope dekade internasionaal toegeneem. Hiermee gepaardgaande het verskeie intervensies ontstaan om die doeltreffendheid van skofwerkers en hulle gehalte van werklewe te bevorder. Deur gebruik te maak van 'n gekombineerde vraelys ("Standard Shiftwork Index") en werklike data ten opsigte van afwesigheid en prestasiebeoordelings, is 'n steekproef van 102 gevalle geanaliseer. 'n 90 persent betroubaarheidinterval is gebruik om waardes ten opsigte van elke veranderlike te bepaal. Daar is bevind dat werknemerbemagtiging weinig invloed het op skofwerkers se werkbywoning. Daar is ook gevind dat werknemerbemagtiging nie lei tot 'n meer positiewe persepsie, by toesighouers, van skofwerkwerkers se algemene werkprestasie nie. Daar is egter bevind dat skofwerkers se persepsies van hulle gehalte van werklewe, ten opsigte van werkdissatisfaksie, chroniese vermoeidheid en tevredenheid met sosiale omstandighede, wel positiefbelnvloed word deur werknemerbemagtiging. Aanbevelings is gemaak ten opsigte van die aanwending van werknemerbemagtiging, as intervensie in skofwerkomgewings, asook vir verdere skofwerknavorsing in Suid-Afrika. / The purpose of this research was to determine if significant differences exist between employee effectiveness and perceptions of quality of working life of empowered and non-empowered shiftworkers in the South-African petrochemical industry. By using the Standard Shiftwork Index and real absenteeism and appraisal data, a sample of 102 cases was analysed. A 90 percent confidence interval was used to determine t-values for variables. It was found that empowerment has little influence on the work attendance of shiftworkers and that empowerment does not lead to more positive perceptions of general work performance of shiftworkers, among their supervisors. It was, however, found that shiftworkers' perceptions of their quality of working life are improved by empowerment in respect of work dissatisfaction, chronic fatigue and satisfaction with social circumstances. Suggestions were made concerning the use of empowerment, as an intervention, in shiftwork environments and for future shiftwork research in South-Africa. / Industrial and Organisational Psychology / M.Comm. (Bedryfsielkunde)

Page generated in 0.0897 seconds