• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 1
  • Tagged with
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • 1
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Development of distributed control system for SSL soccer robots

Holtzhausen, David Schalk 03 1900 (has links)
Thesis (MScEng)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: This thesis describes the development of a distributed control system for SSL soccer robots. The project continues on work done to develop a robotics research platform at Stellenbosch University. The wireless communication system is implemented using Player middleware. This enables high level programming of the robot drivers and communication clients, resulting in an easily modifiable system. The system is developed to be used as either a centralised or decentralised control system. The software of the robot’s motor controller unit is updated to ensure optimal movement. Slippage of the robot’s wheels restricts the robot’s movement capabilities. Trajectory tracking software is developed to ensure that the robot follows the desired trajectory while operating within its physical limits. The distributed control architecture reduces the robots dependency on the wireless network and the off-field computer. The robots are given some autonomy by integrating the navigation and control on the robot self. Kalman filters are designed to estimate the robots translational and rotational velocities. The Kalman filters fuse vision data from an overhead vision system with inertial measurements of an on-board IMU. This ensures reliable and accurate position, orientation and velocity information on the robot. Test results show an improvement in the controller performance as a result of the proposed system. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis beskryf die ontwikkeling van ’n verspreidebeheerstelsel vir SSL sokker robotte. Die projek gaan voort op vorige werk wat gedoen is om ’n robotika navorsingsplatform aan die Universiteit van Stellenbosch te ontwikkel. Die kommunikasiestelsel is geïmplementeer met behulp van Player middelware. Dit stel die robotbeheerders en kommunikasiekliënte in staat om in hoë vlak tale geprogrameer te word. Dit lei tot ’n maklik veranderbare stelsel. Die stelsel is so ontwikkel dat dit gebruik kan word as óf ’n gesentraliseerde of verspreidebeheerstelsel. Die sagteware van die motorbeheer eenheid is opgedateer om optimale robot beweging te verseker. As die robot se wiele gly beperk dit die robot se bewegingsvermoëns. Trajekvolgings sagteware is ontwikkel om te verseker dat die robot die gewenste pad volg, terwyl dit binne sy fisiese operasionele grense bly. Die verspreibeheerargitektuur verminder die robot se afhanklikheid op die kommunikasienetwerk en die sentrale rekenaar. Die robot is ’n mate van outonomie gegee deur die integrasie van die navigasie en beheer op die robot self te doen. Kalman filters is ontwerp om die robot se translasie en rotasie snelhede te beraam. Die Kalman filters kombineer visuele data van ’n oorhoofse visiestelsel met inertia metings van ’n IMU op die robot. Dit verseker betroubare en akkurate posisie, oriëntasie en snelheids inligting. Toetsresultate toon ’n verbetering in die beheervermoë as ’n gevolg van die voorgestelde stelsel.

Page generated in 0.099 seconds