• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 2
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Dekonstruksie van die invloed van die sosiale diskoers "Godsdiens": 'n individuele narratief / Deconstruction of the influence of the social discourse "religion": an individual narrative

Naudé, Susanna Sophia 02 1900 (has links)
In hierdie verhandeling reflekteer ek oor my godsdiensdiskoers en die invloed daarvan op my lewe, beide as persoon en as terapeut. My werk vind 'n nis in die wyse waarop dit die 'stil, onsigbare mensa' benader wie se stories gevorm is deur diskoerse van die modemistiese samelewing. In my navorsing kry ek te doen met problema wat in die algemeen met die praktyke van marginalisering geassosieer word. Die narratiewe gesprekvoering met 'medeskrywers' aan my storie en interaksie met hulle verskillende horisonne kristalliseer in 'n bevrydende en veelvlakkige insig. Hierdie kennis stel my in staat om nuwe keuses te maak en 'n alternatiewe storie vir myself te formuleer. Die studie illustreer dus nie net hoe narratiewe terapie die 'stil, onsigbare' produkte van 'n paternalistiese samelewing kan bemagtig nie. Dit wys ook op die waarde van die oopstelling van die terapeut se eie verhaal vir sy/haar vorming as terapeut. / In this dissertation I reflect on my religious discourse, its influence on my life and how it affects me, both as a person and a therapist. It addresses a niche in its approach to the 'silent, invisible people' whose stories are authored by the discourses of a modernistic society. My research stumbles on all kinds of problems that are generally associated with the practices of marginalisation. Acting as both client and therapist, I enter into numerous interactive conversational sessions with 'co-authors' of my story, afJ with different contexts and horizons. This process crystallises in a liberating and multi-faceted truth. The newly gained knowledge enables me to make new choices and formulate tor myself an alternative story. This study illustrates not only how narrative practices may empower the 'silent, invisible' products of a patemalistic society. It also shows how therapists may benefit from the deconstruction of their own story in both a personal and professional way. / Practical Theology / M. Th. (Pastoral Theology)
2

Dekonstruksie van die invloed van die sosiale diskoers "Godsdiens": 'n individuele narratief / Deconstruction of the influence of the social discourse "religion": an individual narrative

Naudé, Susanna Sophia 02 1900 (has links)
In hierdie verhandeling reflekteer ek oor my godsdiensdiskoers en die invloed daarvan op my lewe, beide as persoon en as terapeut. My werk vind 'n nis in die wyse waarop dit die 'stil, onsigbare mensa' benader wie se stories gevorm is deur diskoerse van die modemistiese samelewing. In my navorsing kry ek te doen met problema wat in die algemeen met die praktyke van marginalisering geassosieer word. Die narratiewe gesprekvoering met 'medeskrywers' aan my storie en interaksie met hulle verskillende horisonne kristalliseer in 'n bevrydende en veelvlakkige insig. Hierdie kennis stel my in staat om nuwe keuses te maak en 'n alternatiewe storie vir myself te formuleer. Die studie illustreer dus nie net hoe narratiewe terapie die 'stil, onsigbare' produkte van 'n paternalistiese samelewing kan bemagtig nie. Dit wys ook op die waarde van die oopstelling van die terapeut se eie verhaal vir sy/haar vorming as terapeut. / In this dissertation I reflect on my religious discourse, its influence on my life and how it affects me, both as a person and a therapist. It addresses a niche in its approach to the 'silent, invisible people' whose stories are authored by the discourses of a modernistic society. My research stumbles on all kinds of problems that are generally associated with the practices of marginalisation. Acting as both client and therapist, I enter into numerous interactive conversational sessions with 'co-authors' of my story, afJ with different contexts and horizons. This process crystallises in a liberating and multi-faceted truth. The newly gained knowledge enables me to make new choices and formulate tor myself an alternative story. This study illustrates not only how narrative practices may empower the 'silent, invisible' products of a patemalistic society. It also shows how therapists may benefit from the deconstruction of their own story in both a personal and professional way. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Pastoral Theology)
3

Narratief-pastorale terapie met hartpasiënte

Truter, Cornelius Johannes 30 November 2002 (has links)
Text in Afrikaans / Coronary artery disease (CAD) is a life-threatening disease. When heart patients in the treatment of their disease, due to certain subjugating discourses practised by the biomedical model or biomedicine, are treated in a way that contributes to their anxiety and they feel themselves marginalised by society, then CAD becomes even more threatening. The narrative-pastoral approach of this study aims to treat heart patients in a way that has a calming effect on them that could assist them to deal with their heart disease more efficiently. This study shows how a heart patient's illness stories can be centralised by means of narrative therapy and how a pastoral and ethical attitude of love and respect can produce a climate that's conducive to better health and well-being. I indicate how my methodology of participatory action research succeeds in making the heart patients active participants to the research project. Their active participation indicates that meaning is not created on their behalf in therapy; rather, they are responsible for the process of richer construction of meaning. I describe how the participants socially co-constructed alternative and richer descriptions of their illness. Futhermore, I point out how their richer descriptions of illness contribute to perceptible and measurable results that are of value to the heart patients. / Koronere hartvatsiekte (KHS) is 'n lewensbedreigende siekte. Wanneer hartpasiente in die behandeling van hul siekte vanwee sekere onderdrukkende diskoerse van siekte vanuit die biomediese model of biomedisyne s6 hanteer word dat dit spanning op hul plaas en deur die samelewing gemarginaliseer word, word KHS des te meer gevaarlik. In hierdie studie gaan dit oor 'n narratief-pastorale benadering wat hartpasiente op 'n kalmerende manier hanteer sodat hulle kan kom tot 'n meer doeltreffende hantering van hul hartsiekte. Hierdie studie toon aan hoe hartpasiente se siekteverhale deur middel van narratiewe terapie gesentreer word en hoe 'n etiese en pastorale gesindheid van liefde en respek 'n klimaat skep wat bevorderlik is vir beter gesondheid en welwese. Ek dui aan hoe my metodologie van deelnemende aksienavorsing daarin geslaag het om die hartpasiente aktiewe deelnemers te maak aan die navorsingsprojek. Hul aktiewe deelname impliseer dat betekenis nie in terapie vir hulle geskep word nie, maar dat hulle self skeppend betrokke is in die proses van ryker betekeniskonstruering. Ek beskryf hoe die deelnemers altematiewe en ryker beskrywings van hul siekte sosiaal ko-konstrueer. Ek dui verder aan hoe hul ryker beskrywings van siekte bydra tot sigbare en meetbare resultate wat vir hartpasiente van waarde is. / Practical Theology / D. Th. (Praktiese Teologie)
4

Narratief-pastorale terapie met hartpasiënte

Truter, Cornelius Johannes 30 November 2002 (has links)
Text in Afrikaans / Coronary artery disease (CAD) is a life-threatening disease. When heart patients in the treatment of their disease, due to certain subjugating discourses practised by the biomedical model or biomedicine, are treated in a way that contributes to their anxiety and they feel themselves marginalised by society, then CAD becomes even more threatening. The narrative-pastoral approach of this study aims to treat heart patients in a way that has a calming effect on them that could assist them to deal with their heart disease more efficiently. This study shows how a heart patient's illness stories can be centralised by means of narrative therapy and how a pastoral and ethical attitude of love and respect can produce a climate that's conducive to better health and well-being. I indicate how my methodology of participatory action research succeeds in making the heart patients active participants to the research project. Their active participation indicates that meaning is not created on their behalf in therapy; rather, they are responsible for the process of richer construction of meaning. I describe how the participants socially co-constructed alternative and richer descriptions of their illness. Futhermore, I point out how their richer descriptions of illness contribute to perceptible and measurable results that are of value to the heart patients. / Koronere hartvatsiekte (KHS) is 'n lewensbedreigende siekte. Wanneer hartpasiente in die behandeling van hul siekte vanwee sekere onderdrukkende diskoerse van siekte vanuit die biomediese model of biomedisyne s6 hanteer word dat dit spanning op hul plaas en deur die samelewing gemarginaliseer word, word KHS des te meer gevaarlik. In hierdie studie gaan dit oor 'n narratief-pastorale benadering wat hartpasiente op 'n kalmerende manier hanteer sodat hulle kan kom tot 'n meer doeltreffende hantering van hul hartsiekte. Hierdie studie toon aan hoe hartpasiente se siekteverhale deur middel van narratiewe terapie gesentreer word en hoe 'n etiese en pastorale gesindheid van liefde en respek 'n klimaat skep wat bevorderlik is vir beter gesondheid en welwese. Ek dui aan hoe my metodologie van deelnemende aksienavorsing daarin geslaag het om die hartpasiente aktiewe deelnemers te maak aan die navorsingsprojek. Hul aktiewe deelname impliseer dat betekenis nie in terapie vir hulle geskep word nie, maar dat hulle self skeppend betrokke is in die proses van ryker betekeniskonstruering. Ek beskryf hoe die deelnemers altematiewe en ryker beskrywings van hul siekte sosiaal ko-konstrueer. Ek dui verder aan hoe hul ryker beskrywings van siekte bydra tot sigbare en meetbare resultate wat vir hartpasiente van waarde is. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / D. Th. (Praktiese Teologie)

Page generated in 0.0904 seconds