Spelling suggestions: "subject:"transaction change""
1 |
Organisasiekultuur in die chemiese bedryfJacobs, Michiel 30 November 2003 (has links)
This research deals with organisation culture in the Chemical Industry, with specific reference to the culture in Gas Production.
In the literature survey, the concept 'organisation culture' is studied theoretically from the perspective of Burke and Litwin. Theoretically, differences may occur between the current and desired organisation culture, between divisions and between levels of authority. The conclusion is drawn that culture change involves the whole organisation.
In the empirical investigation, the Organisation Culture Index is applied to 36 employees at management level and 138 at employee level.
The empirical findings show that there are significant differences. The empirical findings therefore support the theoretical findings that a single culture does not always exist in an organisation. This research also confirms that the culture in this organisation may not be appropriate for the present era. / Hierdie navorsing ondersoek organisasiekultuur in die Chemiese Bedryf, met spesifieke
verwysing na die kultuur in Gasproduksie.
In die literatuuroorsig word die konsep "organisasiekultuur" teoreties vanuit Burke en Litwin se
perspektief beskou. Teoreties kan verskille in organisasiekultuur tussen die huidige en die
verlangde organisasiekultuur, tussen afdelings en tussen gesagsvlakke voorkom. Die afleiding
word gemaak dat kultuurverandering die totale organisasie betrek.
In die empiriese ondersoek word die Organisasiekultuurindeks op 36 werknemers van die
bestuursgroep en 138 van die werknemersgroep toegepas.
Uit die empiriese bevindinge blyk dit dat daar betekenisvolle verskille in organisasiekultuur
voorkom. Die empiriese bevindinge steun die teoretiese bevindinge dat daar nie altyd sprake is
van 'n enkele kultuur in 'n organisasie nie. Daar word ook vasgestel dat hierdie organisasie se
organisasiekultuur nie toespaslik is vir die huidige era nie. / Industrial & Organisational Psychology / M. Com. (Industrial and Organisational Psychology)
|
2 |

organisasiekultuur nie toespaslik is vir die huidige era nie. / Industrial and Organisational Psychology / M. Com. (Industrial and Organisational Psychology)
|
Page generated in 0.1041 seconds