• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 13
  • 5
  • 1
  • 1
  • Tagged with
  • 22
  • 13
  • 13
  • 7
  • 7
  • 6
  • 5
  • 5
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
21

Assessing reasons for non-compliance to the requirements of the Employment Equity Act no. 55 of 1998 : case study of the dietetics department within Tygerberg Hospital

Bekwa, Noluvuyo Margaret 12 1900 (has links)
Thesis (MPA)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: The relevance of employment equity has been widely debated. This study is of the view that affirmative action is the core factor in realising compliance to and implementation of employment equity. The study was aimed at investigating why Tygerberg Hospital has not complied with the implementation of the Employment Equity Act (EEA) No 55 of 1998 specifically with regards to the field of Dietetics. Research questions have been formulated, relying on literature which includes guiding legislation and policies. Recruitment and selection processes applicable to the dietetic department were analysed and linked with the consulted literature. Role of transformation in transforming the institution was part of the study to ascertain the scope of transformation in managing diversity within Tygerberg Hospital. A combination of data collection tools was used in the study, including interviews and questionnaires to better understand the underlying reasons of non-compliance. The fundamental findings of the study showed that even though policies and legislation had been formulated, there are underlying issues to be addressed by the institution, such as language barriers and personal perceptions of the institution which could subsequently be improved through effective diversity management strategies. It is recommended that the institution will have to come up with a short-term, measurable plan to ensure compliance such as an institutional employment equity plan, appointment of a transformational officer who will focus on managing the institutional diversity management, and an internal capacity building unit to carry out institutional training and development as opposed to the current system. To ensure monitoring and evaluation compliance on employment equity, it is recommended that the responsibility be linked to the performance plan of the senior managers as well as the line manager of the dietetic department. By so doing failure to comply will result in a poor performance assessment outcome of the delegated authority, compliance enforced through departmental disciplinary procedures. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die toepaslikheid van billike indiensneming is al wyd gedebatteer. Hierdie studie is die mening toegedaan dat regstellende aksie die kern faktor is om nakoming van en die implementering van billike indiensneming te bereik. Die studie was daarop gemik om ondersoek in te stel waarom Tygerberg Hospitaal nie voldoen het aan die implementering van die Indiensneming Gelykheids Wet No 55 van 1998 nie, spesifiek met betrekking tot die veld van Dieetkunde. Vrae in die navorsing was geformuleer, gebasseer op literature wat rigtinggewende wetgewing en beleid insluit. Werwing en seleksie prosesse van toepassing in die Dieetkunde Departement was ontleed en gekoppel aan die toepaslike literatuur. Die rol van transformasie in die transformering van die inrigting het deel uitgemaak van die studie om die omvang van transformasie te bepaal, rakende die bestuur van diversiteit binne Tygerberg Hospitaal. ‘n Kombinasie van data versameling metodes was in die studie gebruik. Dit het onderhoude en vraelyste ingesluit om die onderliggende redes vir nie-nakoming te verstaan. Die fundamentele bevindinge van die studie het getoon dat ongeag die feit dat beleid en wetgewing geformuleer was, daar onderliggende aspekte was wat by die inrigting aangespreek moet word, soos taal-hindernisse en persoonlike persepsie oor die inrigting en wat gevolglik verbeter kan word by wyse van ‘n effektiewe uiteenlopende bestuursstrategie. Dit word aanbeveel dat die inrigting navore moet kom met ‘n kort-termyn en meetbare plan ter versekering van ‘n institusionele billikheidsindiensneming plan, die indiensneming van ‘n Transformasie Beampte wat sal fokus op bestuur van die inrigting se diversiteit en ‘n interne eenheid om die vermoë van die inrigting se opleiding en ontwikkeling uit te voer in teenstelling met die huidige sisteem. Om monitoring en evaluasie van billike indiensneming te verseker, word dit aanbeveel dat dié verantwoordelikheid gekoppel word aan die werkverrigtingsplan van Senior Bestuurders asook dié van Lynbestuurders van die Dieetkundige Departement. Mislukking om hieraan te voldoen sal lei tot ‘n swak werkverrigting evaluering resultaat van die aangewese outoriteit. Voldoening hieraan sal afgedwing moet word deur departementele dissiplinêre prosedures.
22

'n Vergelykende studie tussen die ruimtelike ontwikkelingsraamwerke van Tygerberg en Kaapstad plaaslike owerhede met die van die Kaapse Metropool

Bruiners, Leona 03 1900 (has links)
Thesis (MS en S)--Stellenbosch University, 2001. / ENGLISH ABSTRACT: Various spatial development frameworks are currently being drafted to lead the spatial development patterns of concentrated activities within municipalities and metropoles. The assignment studies the spatial development framework of the Cape Metropole as well as those of the Tygerberg and Cape Town municipalities. An analyses of the different locations and characteristics of the corridors and nodes in these models is made. There are however nodes that are not proposed on the spatial development frameworks but have nevertheless been approved for. development. A comparison of the corridor model is made within the frameworks of the mentioned municipalities. A study is done on whether the corridor model is totally ignored by local authorities or whether it only differs in detail. The effect of the Century City node, which was not proposed in the spatial development frameworks on the development of corridors, is discussed. Backgroud information on the origin and functions of corridors and nodes is gathered through analyses of international examples. Comparison is drawn between these precidents and the Cape Metropole proposals to evaluate their applicability. The conclusion is drawn that the municipalities' and metropole's spatial development frameworks are based on the same principle but differ in their detail structure. Many of the recommendations that are made in the spatial frameworks are difficult to implement. The approval of nodes such as Century City which are not proposed on the frameworks have a negative influence on the economic growth and development of future nodes and corridors as envisaged. Proposals on how to strengthen the implementation process of spatial development frameworks and a possible process for the approval of potential nodes are given. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Daar is verskillende ruimtelike ontwikkelingsraamwerke wat tans opgestel word om die ruimtelike verspreidingspatrone van gekonsentreerde aktiwiteite binne munisipaliteite en metropole te lei. Die werkstuk ondersoek die ruimtelike ontwikkelingsraamwerke van die Kaapse Metropool asook die munisipaliteite van Tygerberg en Kaapstad. Die korridors en nodusse wat in die modelle voorgestel word, word ontleed in terme van hul eienskappe en verskillende liggings. Daar is nogtans nodusse wat nie in hierdie ontwikkelingsraamwerke voorgestel word nie, maar dit is nieteenstaande goedgekeur vir ontwikkeling. Die werkstuk vergelyk die korridormodel van die Kaapse Metropool (Metropolitaanse Ontwikkelingsraamwerk) met die munisipaliteite se ontwikkelingsraamwerke.Daar word ondersoek of die korridormodel van die metropool heeltemal deur plaaslike owerhede verwerp word of dit net in detail verskil. Die effek van die Century City nodus, wat nie in die ruimtelike ontwikkelingsraamwerke voorgestel is nie, op die ontwikkeling van korridors word ook bespreek. Voorbeelde van internasionale stede word ontleed om agtergrond oor die ontstaan en funksies van korridors en nodusse in te samel. Daarna word bepaal hoe dit op die Kaapse Metropool toegepas kan word. Die gevolgtrekking word gemaak dat al drie raamwerke op dieselfde beginsel gebaseer is maar in detail verskil Daar word baie voorstelle binne die raamwerke gemaak wat moeilik is om te implementeer. Die goedkeuring van nodusse soos Century City wat nie binne die ruimtelike ontwikkelingsraamwerke voorgestel word nie, het 'n negatiewe invloed op die ekonomiese groei en ontwikkeling van die voorgestelde nodusse en korridors. Aanbevelings oor hoe om die implementeringsproses van die raamwerke te ondersteun word gemaak en ook 'n moontlike goedkeuringsproses vir nodusse wat nie binne die ruimtelike ontwikkelingsraamwerke voorgestel word nie.

Page generated in 0.0441 seconds