Spelling suggestions: "subject:"volwassenes"" "subject:"volwasse""
1 |
Studente se belewenis van 'n hulpgroep in 'n eerstejaarsmodule in Finansiële Rekeningkunde.De Jager, Eloise 03 1900 (has links)
Thesis (MPhil (Curriculum Studies))--University of Stellenbosch, 2010. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Agtergrond tot die studie: As gevolg van die druk wat op die sukses van
eerstejaarstudente by hoëronderwysinstellings geplaas word, word ‘n hulpgroep in ‘n
eerstejaarsmodule, Finansiële Rekeningkunde, in die B.Rekeningkunde graadprogram by
die Universiteit van Stellenbosch aangebied. Die hulpgroep is daarop gemik om studente,
in besonder die voorheen-benadeelde eerstejaarstudente, te help om sukses te behaal in
Finansiële Rekeningkunde. Die hulpgroep het verskeie kenmerke. Daar is byvoorbeeld 6
lesings per week in plaas van die normale 4 lesings en bywoning van die lesings is
verpligtend. Die hulpgroep grootte word beperk tot ‘n maksimum van 70 studente om
aktiewe leer aan te moedig. Op Vrydae is daar ‘n tutoriaalklas waar studente ‘n vraag
uitwerk in die klas met die hulp van studente-assistente.
‘n Verskeidenheid bystandsprogramme en hulp word jaarliks aangebied om die
deurvloeikoerse van eerstejaarstudente te verhoog en ook om vir studente ‘n positiewe
eerstejaarservaring te verseker. Die probleem is dat al hierdie bystand en hulp baie tyd en
spesiale insette van dosente en die departement verg, sodat die vraag ontstaan of dit
werklik waarde toevoeg. ‘n Verdere kwessie behels die studente se belewenis van so ‘n
hulpgroep. Dit was dus noodsaaklik om hierdie en soortgelyke vrae te ondersoek en vas te
stel of ‘n hulpgroep beantwoord aan die doel waarvoor dit geskep is.
Opsomming van die werk: Daar is gebruik gemaak van ‘n gevallestudie-ontwerp. Die
doel van die studie was om vas te stel wat studente se belewenisse van ‘n hulpgroep by
die eerstejaarsmodule in Finansiële Rekeningkunde is. ‘n Kombinasie van die kwalitatiewe
en kwantitatiewe navorsingsbenadering is in die ondersoek gebruik deur middel van
vraelyste, onderhoude en die analise van prestasiepunte.
Gevolgtrekking: Die algehele gevolgtrekking wat uit die ondersoek voortgevloei het, is
dat die hulpgroep positief deur die studente beleef word. Verskeie implikasies en
voorstelle om die hulpgroep van Finansiële Rekeningkunde aan die Universiteit van
Stellenbosch meer doeltreffend te maak, het uit die studie voortgevloei. Voorstelle vir
verdere navorsing is ook gemaak. / ENGLISH ABSTRACT: Background to the study: Due to the pressures that are being placed on the success of
first year students at higher education institutions, a support group was established in a
first year module, Financial Accounting, in the B.Accounting degree programme at the
University of Stellenbosch. The support group is aimed at helping students, in particular
previously disadvantaged first-year students, to achieve success in Financial Accounting.
The support group has various features. There are, for example, 6 lectures per week
instead of the normal 4 lectures and attendance of the lectures is compulsory. The size of
the support group is limited to a maximum of 70 students in order to promote active
learning. On Fridays there are tutorial classes where students work on a question in class
with the help of student assistants.
A variety of support programmes and help are offered annually to increase the pass rates
of first year students and also to ensure a positive first year experience. The problem is
that all this support and help is very time consuming and requires special inputs from
lecturers and the department. This raises the question if it actually adds value. Another
issue that was considered is how students experience being part of such a support group.
It was thus necessary to investigate this as well as related questions to establish whether
a support group meets the purpose for which it was created.
Summary of the work: A case study design was used. The purpose of the study was to
establish the experiences of the students of a support group at the first year module in
Financial Accounting. A combination of qualitative and quantitative data was used in the
study, generated by means of questionnaires, interviews and the analysis of performance
marks.
Conclusion: The overall conclusion that resulted from this study is that the support group
is experienced positively by the students. Various implications and suggestions on how to
improve the efficiency of the support group in Financial Accounting at the University of
Stellenbosch were a direct result of this study. Suggestions for further research were also
made.
|
2 |
Leierskapstyl en werksbevrediging binne die volwassene-onderwyskonteks : 'n gevallestudie / Leadership style and work satisfaction in an adult education context : a case studyBooyse, Cornelius Johannes January 2013 (has links)
Text in Afrikaans / Die uitsluitlike doel van die studie was om die navorsingsprobleem, naamlik om vas te stel op watter wyse die leierskapstyl van opleidingsbestuurders die werksbevrediging van opleidingskonsultante beïnvloed wat volwassene-onderwys binne ʼn bepaalde bankgroep in Suid-Afrika verskaf, aan te spreek.
Die navorser het bepaalde leierskapstyle (naamlik die demokratiese-, outokratiese- en laissez-faire leierskapstyle) en werksbevredigingskomponente geselekteer (naamlik ondersteuning, verhoudings en bemagtiging) ten einde dié ondersoek te doen.
ʼn Vraelys is ontwerp wat as kwantitatiewe navorsingsinstrument gebruik is om navorsingsdata elektronies te versamel oor respondente se biografiese besonderhede, hulle bestuurder se leierskapstyl en respondente se persepsies van hul eie werksbevrediging. Een-en-negentig (91) uit eenhonderd sewe-en-dertig (137) respondente het die vraelys per e-pos voltooi, wat ʼn responskoers van 66.42% verteenwoordig.
Uit die navorsingsresultate en -analise het dit geblyk dat leierskapstyl wél die persepsies van respondente oor elk van die werksbevredigingskomponente statisties beduidend beïnvloed het. / The sole aim of this study was to address the research problem, namely to determine the way in which the leadership style of training managers influences the work satisfaction of training consultants that provide adult education within a specific bank group in South Africa.
The researcher selected specific leadership styles for the purpose of thís study (namely the democratic, outocratic and laissez-faire leadership styles) and work satisfaction components (namely support, relationships and empowerment) to carry out thís investigation.
A questionnaire was designed which was used as quantitive research instrument to gather research data electronically about respondents’ biographical details, their manager’s leadership style and the perceptions of respondents regarding their own work satisfaction. Ninety-one (91) out of one-hundred-and-thirty-seven (137) respondents completed the questionnaire by email, which represents a response rate of 66.42%.
Out of the research and analysis results it became evident that leadership style indeed influenced the perceptions of respondents over each of the work satisfaction components in a statistically significant way. / Educational Studies / M. Ed. (Volwassene-onderwys)
|
3 |

4 |
Leefwereld van die substituut-ouerDe Jager, Chantal Elsie 11 1900 (has links)
The aim of this study is to discover how primary scholars as substitute parents, contemplate the
perceiving aspect of their substitute parenting.
In the theoretical chapters the demands set for adults as primary educators and their development,
are viewed. A comparative study between the primary edu cator and the child, rounds it off. The
experiencing, giving meaning to, and the consequent involvement of substitute parents in their
life-world, follow.
The research design, substantiates the choice of format, methods of data col lection and analyses.
Examples of raw data gathered from various tests are presented. Finally, the consolidated data
is interpreted. The findings of this study is that substitute parents experience their
tasks as being pleasant. Substitute parents are generally over involved with their
siblings. This culminates in the development of a strong bond between substitute parents and
younger siblings. Substitute parents require support and guidance from an adult to enable them to
become adults and venture in their life-world. / In bierdie studie is die leefWereld van die substituut-ouer bestudeer. Die oorhoofse
doel van hierdie studie is om met behulp van teoretiese en empiriese studies, ondersoek
in te stel na substituut-ouers se belewing van bulle besondere taak.
Die studie neem 'n amwang met 'n beskrywing van die primere opvoeder se verantwoordelikhede en
eise. Die ontwikkeling van die volwassene word daama bestudeer. Verder Is gelet op die
e1se en ontwikkeling wat aan kindwecs gelykgestel word. Die doel hiermee, is om uiteindelik 'n
vergelyking te kan tref tussen die volwassene en die kind. Nadat so 'n vergclyking tussen die
kind en volwassene gemaak is, sal die probleme wat die kind as substituut-ouer
ervaar, oorweeg kan word.
Die literatuurstudie kulmincer in substituut-ouers se unieke betekenisgewing, betrokkenheid en
belewing aan en by bulle leefWereld. Dan word die literatuurstudie opgevolg deur die
navorsingsontwerp, keuse van steekproef neming asook wyses van dataverameling en -analisering.
Ten slotte word daar gekyk na die verslaggewing aangaande inligting soos bekom met behulp van
die verkenningsmedia, te wete individuele onderhoude met die deelnemers aan die navorsing, die
Bene-Anthony gesinsverhou dingstoets, die Persoonlikheidsvraelys vir kinders, die
projeksiemedia van Jacobs en Vrey en die Kinestetiese huisgesinstekeninge. Die gekonsolideerde
data word dan geinterpreteer en weergegee ten einde die postulate soos in boofstuk 5 uiteengesit
te beantwoord.
Die belangrikste bevindings van die studie is dat die taak van substituut ouerswees vir
laerskoolkinders aangenaam is. Hierdie aangename belewing van hulle taak as substituut-ouers,
dra egter nie by tot die vonning van 'n positiewe selfkonsep by die substituut-ouer nie.
Substituut-ouers ervaar angs en kommer aangaande hulle substituut-ouerskap. Hulle voel nie bevoeg
om as substituut-ouers op te tree nie. Substituut-ouers IS oar die algemeen oorbetrokke by
hulle broers en susters. Hulle sien om na hulle sibbe, verseker dat hulle veilig is en
verleen hulp aan hulle, waar nodig. Hierdie betrokkenheid veroorsaak 'n sterk band
tussen die leerlinge. Hierdie sterk band wat tussen die substituut-ouers en hulle sibbe
bestaan, is egter afwesig tussen die substituut-ouers en hulle eie ouers. Substituut-ouers toon
dan oak teen die verwagting van die navorser in, dat hulle nie beskik oor 'n
verantwoordelikheidsin nie. Substituut-ouers k:an eerder beskryf word as teruggetrokke, met min
deursettingsvennoe, prikkelbaar, goedhartig, onderdanig, athanklik en inskiklik.
Die studie toon ten slotte dat substituut-ouers betrokke raak by hulle taak as substituut-ouers,
vanwee 'n aansporingsmiddel, te wete sakgeld. Benewens vir die bogenoemde bevindings, toon die
studie oak dat die ondersteuning en begeleiding van substituut-ouers deur 'n volwassene tot
volwassenheid noodsaaklik is. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
|
5 |

Page generated in 0.4321 seconds