• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 4
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Voorkoms en hantering van werkstres by maatskaplike werkers

Marquard, Lesley Heather 31 March 2006 (has links)
OPSOMMING Die doel van die navorsingstudie is om die voorkoms en hantering van werksres by maatskaplike werkers in die Paarl-omgewing te ondersoek ten einde aanbevelings aan die bestuur van welsynsorganisasies te maak met die oog op die bevordering van effektiewe stresbestuur by maatskaplike werkers. Elf welsynsorganisasies in die Paarl-omgewing is in die ondersoek betrek en twintig maatskaplike werkers het aan die ondersoek deelgeneem. Na aanleiding van die empiriese ondersoek is daar tot die gevolgtrekking gekom dat maatskaplike werkers in die Paarl-omgewing wel werkstres ervaar en dat die meerderheid welsynsorganisasies in die Paarl-omgewing nie oor programme vir streshantering vir hul maatskaplike werkers beskik nie. Daar word onder meer aanbeveel dat beide die maatskaplike werker en die bestuur van die welsynsorganisasie mede-verantwoordelikheid moet neem vir die maatskaplike werker se effektiewe stresbestuur deur middel van individuele- en organisatoriese streshanteringstrategieë. SUMMARY The purpose of this research study is to investigate the occurrence and management of work stress by social workers in the Paarl-vicinity in order to make recommendations to the management of welfare organisations regarding the promotion of effective stress management of social workers. Eleven welfare organisations in the Paarl-vicinity were involved in the investigation while twenty social workers participated in the investigation. With reference to the empirical study, it was concluded that social workers in the Paarl-vicinity do experience work stress and that the majority of the welfare organisations in the Paarl-vicinity do not have programmes for stress management available for their social workers. Based on these conclusions it was recommended that both the social worker and the organisations must take co-responsibility for the social workers effective stress management by utilizing individual- and organisational stress management strategies. / Social work / M.Diac.
2

3

Finansiële bestuur in die nie-winsgerigte welsynsorganisasie

Theron, Shirley Marlene 11 1900 (has links)
Finansiele bestuur word aile~ as die taak van finansiele bestuurskundiges beskou. By nie-winsgerigte organisasies raak dit egter dikwels die verantwoordelikheid van niefinansiE! Ie personeel of bestuurslede uit 'n ander opleidingsagtergrond. Maatskaplike werkers, een van die vemaamste diensprofessies betrokke by nie·w;nsgerigte welsynsorganisasies, beskik nie noodwendig oor hierdie bestuursvaardighede nie. Hierdie studie kan bydra tot maatskaplike werkers en ander nie-finansiele personeel se verbeterde kennis en insig van sleutelaspekte van finansiele bestuur. Dit kan terselfdertyd ook finansiele bestuurders sensitiseer vir die eiesoortig-gekompliseerde eise van finansiele bestuur op die terrein van nie-winsgerigtheid, waar die fokus op diensfewering eerder as finansiile gewin, val. Dit konseptualiseer algemene bestuursfunksies en finansiele risikofaktore binne die konteks en eiesoortigheid van nie-winsgerigte flnansiAie bestuur. Hierdie kennis kan moontlik die gaping tussen die. bestuursvaardighede van finansiele- en nie-finansiele bestuurders help oorbrug en die sukses en voortbestaan van nie-winsgerigte welsynsorganisasies bevorder deur die kwaliteit van bestuursinsette te verbeter. / Financial management is commonly regarded to be the field of financial managers. In the case of non-profit or voluntary organisations it often becomes the responsibility of non-financial personnel or members of management from other educational backgrounds. Social workers involved in non-profit organisations rendering welfare services do not necessarily have the required financial management skills. This study can provide social workers and other non-financial personnel with information to better their understanding on key issues concerning financial management. It can also sensitise financial managers towards the uniquely complicated demands on financial management in the non-profit environment, where the focus falls on service delivery rather than on financial gain. It conceptualises management principles as well as financial risk factors in the distinct context of non-profitable financial management. This knowledge could probably aid in bridging the gap between the management skills of financial and non-financial managers and thus promote the success and sustainabUity of non-profit organisations by improving the quality of input by management. / Social work / M.Diac. (Maatskaplike werk (Bestruur)
4

Page generated in 0.0701 seconds