• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 2
  • 1
  • Tagged with
  • 3
  • 3
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Remedies van 'n versekeraar in geval van wanvoorstelling en waarborgbreuk deur 'n versekerde

Visser, Hendrik Matthys Pieter 11 1900 (has links)
Summaries in Afrikaans and English / Text in Afrikaans / In die skripsie word gekyk na die remedies van 'n versekeraar by wanvoorstelling (nie-openbaring) en waarborgbreuk deur 'n versekerde en veral die beperking van die versekeraar se kansellasiereg. Die klem sal egter val op die remedies by waarborgbreuk omdat versekeraars veel meer daarop steun. Die volgende voorstelle word gemaak. 'n Kansellasiereg behoort in die geval van wanvoorstelling (nie-openbaring) nie verleen te word as die versekeraar nogtans, met kennis van die ware feite, sou kontrakteer nie. By verbreking van bevestigende waarborge behoort 'n kansellasiereg toegestaan te word as die waarborgbreuk die betrokke versekeraar se berekening van die risiko redelikerwys geraak het maar nie as die versekeraar nogtans sou kontrakteer nie. By voortdurende waarborge behoort kansellasie beskikbaar te wees as die waarborgbreuk die skade redelikerwys veroorsaak het. 'n Skadevergoedingseis behoort beskikbaar te wees waar 'n versekeraar nie kan of wil kanselleer nie. / The remedies of an insurer, in the event of misrepresentation (non-disclosure) and breach of warranty by an insured are discussed, particularly limiting the insurer's right to cancel. The emphasis is on the remedies applicable to breach of warranty because insurers use these more frequently. The following solutions are suggested. An insurer should not be allowed to cancel in the event of misrepresentation (nondisclosure) if it would still have concluded the contract, knowing the truth. In the event of affirmative warranties a right to cancel should be available if breach of warranty reasonably affected the particular insurer's assessment of the risk, but not if the contract would still have been concluded. In the event of promissory warranties, cancellation should only be available if breach of warranty reasonably caused the loss. A claim for damages should be available if an insurer can not or does not wish to cancel. / Private Law / LL.M.
2

3

Auditor's assessment of a company's "tone at the top" / Ouditeurs se assessering van 'n maatskappy se "karakter aan die hoof" / Tekolo ya ‘boikgafo le boetapele bja taolo" ya khamphani

Jaffer, Faeeza Farouk 11 1900 (has links)
Abstract in English, Afrikaans and Sepedi / The auditing profession is facing criticism for audit firms being associated with clients with a poor ‘tone at the top’ despite auditors being required to assess a company’s ‘tone at the top’, both prior to and during an audit. A problem arises if, should auditors perform an inappropriate ‘tone at the top’ assessment, they may be associated with an unethical company. Moreover, such an inappropriate assessment may result in an incorrect risk of material misstatement assessment and, consequently, an inappropriate audit opinion on the financial statements of the company. A qualitative research approach and a multiple case study design were used to understand how auditors assess a company’s ‘tone at the top’. An audit partner from six JSE-accredited audit firms and senior inspectors from the IRBA were interviewed. It was found that the participating auditors assess a company’s ethical leadership, ethical culture, the governance role of the audit committee and compliance with laws and regulations when assessing a company’s ‘tone at the top’ while adhering to quality control principles. Despite the participants acknowledging both that ‘tone at the top’ assessments are conducted during the pre-engagement and planning of an audit and that the audit engagement partner is responsible for these assessments, there was a lack of evidence in the audit files supporting these assessments. The study findings may enable audit firms to include guidance in their audit methodologies on ‘tone at the top’ assessments and in documenting such assessments and may also assist the IRBA in providing guidance and training to auditors on ‘tone at the top’ assessments. / Die ouditprofessie staar kritiek in die oë as gevolg van die feit dat ouditfirmas geassosieer word met kliënte met 'n swak “karakter aan die hoof”, ten spyte daarvan dat van ouditeurs vereis word om 'n maatskappy se “karakter aan die hoof” voor en tydens 'n oudit te assesseer. Die probleem is dat indien ouditeurs 'n onvanpaste assessering van die “karakter aan die hoof” uitvoer, hulle met 'n onetiese maatskappy geassosieer kan word. Boonop kan so 'n onvanpaste assessering aanleiding gee tot 'n verkeerde assessering van die risiko van wesenlike wanvoorstelling en, gevolglik, 'n onvanpaste ouditmening oor die finansiële state van die maatskappy. 'n Kwalitatiewe navorsingsbenadering en 'n veelvoudige gevallestudie-ontwerp is gebruik om te verstaan hoe ouditeurs 'n maatskappy se “karakter aan die hoof” assesseer. Onderhoude is met ouditvennote van ses ouditfirmas wat deur die JSE geakkrediteer word en senior inspekteurs van die IRBA gevoer. Daar is bevind dat die deelnemende ouditeurs 'n maatskappy se etiese leierskap, etiese kultuur, die beheerrol van die ouditkomitee en voldoening aan wette en regulasies assesseer wanneer 'n maatskappy se “karakter aan die hoof” geassesseer word terwyl aan gehaltebeheerbeginsels voldoen word. Ten spyte daarvan dat die deelnemers erken dat assesserings van “karakter aan die hoof” uitgevoer word tydens die vooraanstelling en beplanning van ’n oudit en dat die ouditaanstellingsvennoot verantwoordelik is vir hierdie assesserings, is daar 'n gebrek aan bewyse in die ouditlêers wat hierdie assesserings steun. Die studie se bevindings kan ouditfirmas in staat stel om leiding in hulle ouditmetodologieë in te sluit vir assesserings van “karakter aan die hoof” en om sodanige assesserings te dokumenteer, en dit kan die IRBA ook help om leiding en opleiding aan ouditeurs te gee vir sulke assesserings. / Profešene ya go hlakiša e lebane le tshekatsheko ka lebaka la difeme tša tlhakišo tšeo di amanywago le badirelwa ba ‘boikgafo le boetapele bja taolo’ bja go fokola, le ge bahlakiši ba nyakega go lekola ‘boikgafo le boetapele bja taolo’ bja khamphani, bobedi pele ga le nakong ya tlhakišo. Bothata bo tšwelela ge, go ka direga gore bahlakiši ba dire tekolo ya ‘boikgafo le boetapele bja taolo’ yeo e sego ya maleba, ba ka amanywa le khamphani ya go se be le maitshwaro. Gape, tekolo yeo e sego ya maleba, e ka tšweletša kotsi ya tekolo ya setatamente se se fošagetšego sa materiale gomme, ka gona, kgopolo ya tlhakišo yeo e sego ya maleba mo setatamenteng sa ditšhelete sa khamphani. Mokgwa wa dinyakišišo tša temogo le moakanyetšo wa tshepetšo ya dinyakišišo di šomišitšwe go kwešiša ka moo bahlakiši ba lekolago ‘boikgafo le boetapele bja taolo’ bja khamphani. Badirišani ba tlhakišo go tšwa femeng ya bahlakiši yeo e dumeletšwego ya JSE le bahlahlobibagolo go tšwa IRBA ba boledišitšwe. Go utollotšwe gore bahlakiši bao ba kgathago tema ba lekotše boetapele bja maitshwaro bja khamphani, setšo sa maitshwaro, mošomo wa taolo wa komiti ya tlhakišo le go obamela melao le melawana ge go lekolwa ‘boikgafo le boetapele bja taolo’ wa khamphani mola go latelwa mekgwa ya taolo ya boleng. Le ge bakgathatema ba amogela bobedi gore ditekolo tša ‘boikgafo le boetapele bja taolo’ di dirwa nakong ya peakanyo ya pele le thulaganyo ya difaele tša tlhakišo tšeo di thekgago ditekolo tše, ga se gwa ba le bohlatse ka mo difaeleng tša tlhakišo tšeo di thekgago ditekolo tše. Dikutollo tša dinyakišišo di ka thuša difeme tša tlhakišo go akaretša tlhahlo mo mekgweng ya bona ya tlhakišo mo go ditekolo tša ‘boikgafo le boetapele bja taolo’ le go ngwala ditekolo tšeo, gape di ka thuša gape IRBA ka go fa tlhahli le tlhahlo go bahlakiši mo ditekolong tšeo. / Business Management / M. Phil. (Accounting Sciences)

Page generated in 0.0501 seconds