Return to search

Lewe na die dood in die Joods-Christelike tradisie teen die agtergrond van wêreldgodsdienste

Text in Afrikaans with summaries in Afrikaans and English / Where do we find the first evidence of a belief in life after death, and a divide or separation in
the afterlife? We find answers in the primal and traditional religions in Africa and America,
Hinduism, Buddhism, Egypt, Babylonia, Persia, Hellenism, the Bible and the apocrypha. There
had been a preparation for the work and words of Jesus. He is unique. After His death and
resurrection as historical figure, He never died again. He is our guarantee for life after death. His
Gospel includes eternal heaven as well as eternal hell. He is proclaimed as Saviour. The New
Testament uses metaphors to convey the reality of heaven and hell. Not only do we find kerugma
about the afterlife, but also information. The message has also transformation as a goal. / Hier word ondersoek waar die eerste getuienis gevind kan word dat die mens in die lewe na die
dood begin glo het. Daarna word ondersoek waar ons die eerste getuienis vind dat mense begin
glo het in 'n skeiding na die dood. Hier word antwoorde gevind by die primate religiee, die
tradisionele godsdienste van Afrika en Amerika, die vroee-Hindoelsme van Indie; die
Boeddhisme; Egipte; Babilonie (Irak); die Zoroastrisme van Persie (Iran); die Hellenisme van
die Grieks-Romeinse wereld; die Ou Testament; die apokaliptiek in die apokriewe - die
Intertestamentere literatuur en die Nuwe Testament. Daar was 'n voorbereiding vir die koms van
Jesus Christus. As gevolg van sy kruisdood en opstanding staan Jesus uit as historiese figuur in
die wereldgeskiedenis. Hy is uniek. Na sy opstanding het Hy nooit weer gesterf nie. Jesus
Christus is die waarborg dat mense ook sal lewe na die dood. In sy prediking het Hy by sekere
elemente van die bestaande gedagtes oor die lewe na die dood aangesluit. Hy het verkondig dat
daar 'n hemel en 'n hel sal wees as ewige seen of ewige straf. Die Evangelie hied die realiteite
van die hemel en die hel in beeldspraak aan, om daardeur die dringende boodskap tuis te bring.
Christus word verkondig as die Verlosser van sondeskuld en die ewige straf, tot die ewige ]ewe.
Die gegewens in die Nuwe Testament oor die hemel en die hel het dus nie net steeds
kerugmatiese waarde nie, maar dit bevat ook inligting (informasie) en het ook transformasie ten
doel. / Systematic Theology and Theological Ethics / D.Th. (Systematic Teology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/1492
Date25 October 2006
CreatorsDe Vos, Bernabé Jean Gerhard
ContributorsKönig, Adrio
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format1 online resource (323 leaves)

Page generated in 0.003 seconds