Return to search

Romantic children, brazen girls? An exploration of the girl-child’s representation in and around Nabokov’s Lolita and three derivative novels

Thesis (MA (English))--University of Stellenbosch, 2010. / Thesis presented in partial fulfilment of the requirements for the degree
Master of Arts at the University of Stellenbosch / ENGLISH ABSTRACT: Since 1995, three female authors have published novels narrating the events of Vladimir
Nabokov’s novel Lolita from Lolita’s point of view. What is it about the character Lolita
that prompts writers to rework Nabokov’s text? In an attempt to answer this question
this thesis explores reader-responses to Lolita.
The grand narrative of girlhood is illuminated, and it emerges that, influenced by the
discourse of Romanticism, girls’ subjectivity in the Western world is governed by an
‘innocent-or-corrupt’ dichotomy. As a result, Lolita, who seduces her stepfather,
Humbert Humbert, has been vilified by readers through the decades, so that very little
further critical attention has been given to her representation in the text. However, in
recent years rising concern over the representation of girls has seen renewed interest in
Lolita from feminist quarters, with Lolita’s non-representation being critics’ main
concern. These derivative novels work towards compiling a body of feminist criticism
on Lolita. A secondary function of the derivatives is the restructuring of the grand
narrative of girlhood: in other words, the erasure of the ‘innocent-or-corrupt’
dichotomy in favour of a wide range of conceivable subjectivities.
This is necessary because the sexualised images of girls in the media are in danger of
representing girl-children as one-dimensional sexual objects. Both feminist critics and
critical theorists are calling for a new form of resistance to these hegemonic media
forms, so that a collaboration between the two fields seems useful. This thesis argues
that the existence of the derivative novels point to the emergence of a new form of
feminist resistance to the oppressive representations of advancing technological society. Consequently, the thesis performs a reading of Lolita and three derivative novels to
ascertain how the girl-child is represented. Issues of interest include the Romantic
discourse of childhood, the representational practices of advancing technological
society, and girls’ agency. Finally, conclusions are drawn about the effectiveness of
each derivative novel in terms of their contributions to both the Lolita-discourse and the
feminist endeavour to restructure the grand narrative of girlhood. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Drie vroueskrywers het sedert 1995 romans gepubliseer wat die gebeure van Vladimir
Nabokov se roman Lolita uit Lolita se oogpunt oorvertel. Wat is dit omtrent die
karakter Lolita wat skrywers aanspoor om Nabokov se teks te hersien? In ‘n poging om
hierdie vraag te beantwoord verken hierdie tesis leser-reaksies op Lolita.
Die meesternarratief oor jongmeisieskap word blootgelê en dit kom na vore dat meisies
se subjektiwiteit in die Westerse wêreld, onder die invloed van die Romantiese
diskoers, regeer word deur die digotomie van ‘onskuldig-of-korrup’. Gevolglik is
Lolita, wat haar stiefpa, Humbert Humbert, verlei, oor die dekades heen deur lesers
sleggemaak, sodat baie min kritiese aandag verder aan haar gewy is. Toenemende
kommer onder feministe rondom die uitbeelding van meisies het egter in die afgelope
klompie jare tot hernieude belangstelling in Lolita gelei, met die gebrek aan aandag aan
Lolita se uitbeelding as hoofbekommernis. Die Lolita-verwerkings dra by tot die
saamstel van ‘n versameling van feministiese kritiek oor Nabokov se teks. Die
sekondêre funksie van die verwerkings is die herstrukturering van die meesternarratief
aangaande jongmeisieskap: met ander woorde, die uitwissing van die onskuldig-ofkorrup
digotomie ten gunste van ‘n wye reeks denkbare subjektiwiteite.
Dít is nodig omdat die geseksualiseerde beelde van meisies wat in die media voorkom,
die gevaar loop om meisies as een-dimensionele seksobjekte uit te beeld. Beide
feministe en kritiese teoretici beywer hul vir ‘n nuwe vorm van teenstand teen hierdie
verdrukkende uitbeeldings, so samewerking tussen die twee is nuttig. Hierdie tesis
doen dit aan die hand dat die bestaan van Lolita-verkwerkings bewys is van die
ontluiking van ‘n nuwe vorm van feministiese teenstand teen die verdrukkende
uitbeeldings van die vooruitgaande tegnologiese samelewing. Gevolglik analiseer hierdie tesis Lolita en drie verwerkings om vas te stel hoe die
meisiekind uitgebeeld word. Sake van belang sluit die Romantiese diskoers van
kindwees, die uitbeeldingspraktyke van die toenemend tegnologiese samelewing, en
meisies as agente in. Uiteindlik word gevolgtrekkings gemaak oor die effektiwiteit van
elke roman ten opsigte van hul bydraes tot beide die Lolita-diskoers en die feministiese
poging om die meesternarratief aangaande jongmeisieskap te herstruktureer.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/5380
Date12 1900
CreatorsVisser, Sandra
ContributorsSamuelson, Meg, Viljoen, Shaun, University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of English.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format146 p.
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0015 seconds