Return to search

Algebraïese simbole : die historiese ontwikkeling, gebruik en onderrig daarvan

Text in Afrikaans, abstract in Afrikaans and English / Die gebruik van simbole maak wiskunde eenvoudiger en kragtiger, maar ook
moeiliker verstaanbaar. Laasgenoemde kan voorkom word as slegs eenvoudige en
noodsaaklike simbole gebruik word, met die verduidelikings en motiverings in
woorde.
Die krag van simbole le veral in die feit dat simbole as substitute vir konsepte kan
dien. Omdat die krag van simbole hierin le, skuil daar 'n groot gevaar in die gebruik
van simbole. Wanneer simbole los is van sinvolle verstandsvoorstellings, is daar geen
krag in simbole nie. Dit is die geval met die huidige benadering in skoolalgebra.
Voordat voldoende verstandsvoorstellings opgebou is, word daar op die manipulasie
van simbole gekonsentreer.
Die algebraiese historiese-kenteoretiese perspektief maak algebra meer betekenisvol
vir leerders. Hiervolgens moet die leerlinge die geleentheid gegun word om
oplossings in prosavorm te skryf en self hul eie wiskundige simbole vir idees spontaan in te voer. Hulle moet self die voordeel van algebraiese simbole beleef. / The use of symbols in algebra both simplifies and strengthens the subject, but it also
increases its level of complexity.This problem can be prevented if only simple and
essential symbols are used and if the explanations are fully verbalised.
The power of symbols stems from their potential to be used as substitutes for
concepts. As this constitutes the crux of mathematical symbolic representation, it
also presents a danger in that the symbols may not be comprehended. If symbols are
not related to mental representations, the symbols are meaningless. This is the case in
the present approach to algebra. Before sufficient mental representations are built,
there is a concentration on the manipulation of symbols.
The algebraic historical epistemological perspective makes algebra more meaningful
for learners. Learners should be granted the opportunities to write their solutions in prose and to develop their own symbols for concepts. / Mathematics Education / M. Sc. (Wiskunde-Onderwys)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16122
Date06 1900
CreatorsStols, Gert Hendrikus.
ContributorsAlderton, Ian William, 1952-, Wessels, Dirk Cornelis Johannes
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (vii, 92 leaves)

Page generated in 0.0025 seconds