Return to search

Die pastorale gebruik van spelterapie met kinders : 'n evaluering

Text in Afrikaans / Een van die funksies van die Kerk is om vir sy lidmate te sorg. In die praktyk wil dit voorkom asof die Kerk se sorg meer gerig is op die adolessent en die volwassene. Vanwee verskeie faktore ontvang kinders baie min of geen sorg in die vorm van pastorate sorg of pastorate beraad nie. 'n Gespreksmetode van beraad slaag nie altyd as daar met kinders gewerk word nie. In die veld van die psigoterapie en maatskaplike werk word daar algemeen gebruik gemaak van spelterapie wanneer daar met kinders gewerk word.
Laasgenoemde kan ook in die pastoraat met kinders gebruik word sonder
om die unieke karakter van pastoraat verlore te laat gaan. Die Kerk kan langs hierdie weg ook sy pastorate verantwoordelikheid teenoor kinders nakom. / One of the functions of the Church is to care for people. The children,
however, are often neglected with more attention being paid to the
adolescent and adult. Moreover, the verbal approach used when pastors
work with children who experience difficulties do not seem to address this
fully. Play therapy, on the other hand, appears to be a useful means of
addressing this deficiency. It is often used in psychotherapy and social work and can be used to good effect in the caring of the Church for children. Play therapy enables the pastor to fulfill the Church's obligation to care for children, without disregarding the unique character of pastoral care and pastoral counselling. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Practical Theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16142
Date11 1900
CreatorsStrydom, Willie Andries
ContributorsDe Jongh van Arkel, Jan
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (vi, 91 leaves)

Page generated in 0.0027 seconds