Return to search

Die leefwêreld van die aggressiewe adolessente seun

Text in Afrikaans / Die doel van die studie is om die leefwereld van die aggressiewe
adolessente seun te verken.
Aggressie word beskou as 'n gedragsafwyking wat op fisieke, verbale
of passiewe wyses kan manifesteer. Die oorsake van aggressiewe gedragsmanifestasies
by die adolessente seun word hoofsaaklik gevind
in die ontoereikende gesinsrelasies. Gevoelens van ongeborgenheid,
verwardheid en verwerping is dan die gevolg. 'n Onrealisties positiewe
of -negatiewe selfkonsep kan hieruit voortvloei en kan daartoe
lei dat die aggressiewe adolessente seun betrokke raak by negatiewe
portuurrelasies, waar onder andere rook, dwelm- en drankmisbruik
asook roekelose gedrag manifesteer. Ult hierdie literatuurbevindinge
is twaalf postulate gestel en bespreek.
Vyf idiografiese studies is onderneem, waarvan drie volledig bespreek
is. Die bevindings uit hierdie studies sluit aan by die
feite wat ult die literatuurstudie oor die leefwereld van die aggressiewe
adolessente seun verkry is. Vroee uitkenning, ouerleiding en navorsing met betrekking tot hulpprogramme
aan terapeute word aanbeveel om aggressiewe gedragsmanlfestasles
by die adolessente seun te voorkom / The purpose of this study is to explore the lifeworld of the aggressive
adolescent boy.
Aggression is regarded as deviant behaviour, that may manifest
itself physically, verbally or passively. The causes of aggressive
behaviour in the adolescent boy can be due to inadequate family
relationships. Feelings of insecurity, confusion and rejection are
the results of the problematic relationships. An unrealistic positive
or negative self concept may develop that might lead to involvement
with the negative peer group. Smoking, alcohol and drug
abuse, as well as reckless behaviour may occur. Twelve postulates
have been determined and discussed.
Five idiographic studies have been done. Three are discussed in
detail. Deductions made from these studies are in agreement with
findings in existing literature of the life world of the adolescent
boy.
Early identification parental guidance and research regarding
therapeutical programmes are recommended to prevent aggressive
behaviour with the adolescent / Psychology of Education / M. Ed. (Spesialisering in Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/17614
Date10 1900
CreatorsRetief, Annemarie
ContributorsLessing, A. C.(Anna Christina) 1947-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (xi, 211, 57 leaves)

Page generated in 0.002 seconds