Text in Afrikaans / Die doel van hierdie studie was om te bepaal waarom kinders uit kinderhuise wegloop
en om voorstelle ter voorkoming daarvan te maak.
Ten opsigte van die fenomeen "wegloop" stateer die literatuur dat kinders wegloop
vanaf onaangename omstandighede en/of wegloop na aangename omstandighede. Die
belewing van gesinstres, gesinskonflik, portuurgroepdruk, utopiese voorstellings van
wegloop, onaangename skoolbelewing en tiener swangerskap is aangeduide rolspelers
onderliggend aan bogenoemde.
Die empiriese studie na wegloop uit kinderhuise bet aan die lig gebring dat kinders uit
kinderhuise wegloop weens traumatiese belewing van verwydering uit die ouerhuis,
etikettering en inrigtingsversadiging. Voorts is bevind dat faktore wat onderliggend aan
bogenoemde is, tot 'n groot mate voorkom kan word.
Sekere aanbevelings ter voorkoming van wegloop uit kinderhuise is na aanleiding van
die studie gedoen en kan gebruik word in die volwassene se bemoeienis met die
kinderhuiskind. / The object of the study was to identify the reasons why children run away from
children's homes and to make recommendations on how to prevent them from running
away.
On considering "run away" as a phenomenon, the literature states that children run
away from harsh circumstances to acceptable or pleasant circumstances. Experiences
such as family stress, conflict in the family, peer group pressure, romanticising the
idea, harsh school experiences and teenage pregnancies are roll players subjacent to the
above mentioned.
The empirical study of "running away from children's homes" has confirmed that
children run away because of traumatic separation from parental homes, labelling and
institutional intolerance. Furthermore it was also found that factors subjacent to the
above mentioned can be neutralised to a large extent. Certain guidelines have been
recommended for adults when confronted with children in children's homes. / Psychology of Education / M. Ed. (Voorligting)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/15680 |
Date | 11 1900 |
Creators | Botha, Karel Johannes |
Contributors | Roets, H. E. (Hester Elizabeth) |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | Unknown |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (xvi, 209 leaves) |
Page generated in 0.0024 seconds