Thesis (MPA (Public Management and Planning))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT:
South African government employees are under extreme pressure to deliver quality and
effective service to the public. They are also under extreme pressure to develop
leadership and skills and to set high standards for quality service delivery. The
Government therefore has a duty to ensure that employees are well equipped to render
services needed by the public. The Department of Education is under scrutiny and
pressure to address the skills shortage in the country and such skills must be of a globally
acceptable standard. It is therefore most essential that new employees of the Department
of Education at district level be well aware of the Department’s vision and mission and
what the Department of Education stands for. The new employee needs to be well aware
of the micro, macro and meso objectives of the Department.
Employees at the district level of the Department of Education are there to provide
guidance, governance and leadership to the leadership in the schools. This is a huge
responsibility that needs employees who are aware of the Department of Education. By
induction, the new employee can be made fully aware of what the organisation stands for.
Through induction, the objectives, vision, mission, challenges, strengths and culture of
the organisation can be transferred and emphasised. What the organisation believes and
its objectives must be transferred by means of communication from the starting phase of
the employee’s entry. This makes induction one of the important aspects of
organisational development. It is important for each new employee in the South African
public sector to be exposed to a sound induction programme.
This research was undertaken with the aim of providing guidelines for the development
of the induction programme of the Education Management Development Centre (EMDC)
South. Data for emperical study was collected by means of focus groups discussions
unstructured interviews and case study / AFRIKAANSE OPSOMMING:
Werknemers van die Suid-Afrikaanse regering is onder geweldige druk om kwaliteit en
effektiewe diens aan die publiek te lewer. Hulle is ook onder geweldige druk om
leierskap en vaardighede te ontwikkel en om ‘n hoë standaard vir kwaliteit dienslewering
daar te stel. Die Suid-Afrikaanse regering het dus ‘n plig teenoor sy werknemers om te
verseker dat hulle goed toegerus is om die nodige dienste aan die publiek te lewer. Die
Onderwysdepartement is ook onder die vergrootglas en onder druk om die
vaardigheidstekort in die land aan te spreek en op ‘n manier wat voldoen aan globale
aanvaarbare standaarde. Dit is daarom baie belangrik dat nuwe werknemers op die
distriksvlak van die Onderwys Departement bewus moet wees van sy visie en missie, en
wat die Onderwys Departement se stand van sake is met betrekking tot die bogenoemde
kwessie. Die nuwe werknemers moet bewus wees van die mikro, makro en meso
doelwitte van die Departement.
Werknemers op distriksvlak van die Onderwys is daar om leiding, beheer en
ondersteuning te bied aan die leierskap van die skole. Hierdie is ‘n baie groot
verantwoordelikheid wat ‘n werknemer benodig bewus is van die operationele prosedures
van die Onderwys Departement. Dit is deur induksie dat die nuwe werknemer ten volle
bewus gemaak kan word van waarvoor die organisasie staan. Dit is deur induksie dat die
doelwitte, visie, missie, uitdagings, sterk punte en kultuur van die organisasie oorgedra en
beklemtoon kan word. Dit waarin die organisasie glo en sy doelwitte moet deur middel
van kommunikasie vanaf die intree fase aan die werknemer in die organisasie oorgedra
word. Induksie is daarom een van die belangrike aspekte van organisasie-ontwikkeling.
Dit is belangrik dat elke nuwe werknemer in ons Suid-Afrikaanse publieke sektor aan ‘n
goeie induksieprogram blootgestel word. Hierdie navorsing beoog om riglyne te gee vir
die ontwikkeling van die induksieprogram vir die OBOS Suid. Die data vir die emperiese
studie was ingesamel deur middel van fokusgroep besprekings, ongestruktureerde
onderhoude en ‘n gevallestudie.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/4210 |
Date | 03 1900 |
Creators | Mlindazwe, Thozama |
Contributors | Rabie, Babette, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Management and Planning. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | Unknown |
Type | Thesis |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0022 seconds