Return to search

An implementation model for inter-state peacekeeping operations

Thesis (MPA)--University of Stellenbosch, 2003. / ENGLISH ABSTRACT: Since the advent of democracy in 1994, domestic and international expectations have
steadily grown regarding the role of a new South African as a responsible and
respected member of the international community. These expectations have
included the hope that South Africa will playa leading role in a variety of international,
regional and sub-regional forums and that the country will become an active
participant in attempts to resolve various regional and international conflicts.
The nature of international activities aimed at international conflict prevention,
management and resolution has changed dramatically over the past decade. A
radically post-Cold War security environment has seen the transformation of classical
peacekeeping operations into complex, multi-dimensional conflict management
activities with a political focus in which the military is but one of many participants.
Whilst South Africa has, as a member of bodies such as the United Nations, the
Organisation of African Unity, the African Union and the Southern African
Development Community, begun to play an active role in diplomatic resolution
initiatives, the country is also expected to contribute to wider multi-national peace
missions.
Contemporary peace missions are fundamentally political initiatives, despite the
complex mixture of political, humanitarian and military concerns and means. South
Africa must therefore make a careful appraisal of the political and strategic
environment within which peace missions are to be launched and the principles
governing South African participation in such efforts. A clear understanding is
required of the type of mandate, which governs peace missions in order to facilitate
a detailed articulation of acceptable entry and exit criteria and to determine the
scope, level and type of resources that South Africa is willing to commit to future
peace missions. This will provide a clear indication to the international community
and the regional and sub-regional partners of South Africa's stance on participation
in peace operations. South Africa has limited but valuable resources to offer the international community
for the conduct of peace missions. These include civilians with a diverse range of
skills and experience appropriate to peace processes, professional and experienced
police officers and well trained and disciplined military capacity. If these resources
are to be utilised by the international community in the cause of peace, their
approximate nature and size must be defined through an appropriate readiness
system for each component.
On the other hand, a number of key conditions must be met before these potential
resources are deployed in support of a particular peace mission. Some of the
responsibility for meeting these conditions lies at the level of the international
community - such as the formulation of a clear and realistic mandate. On the other
hand, it is a national obligation to support and budget for such participation.
After an assessment of the South African National Defence Force, operation
BOLEAS in Lesotho, a clearly articulated Aide de Memoire is recommended as a
model for Peace Support Operations, which will cover all aspects in relation to South
African National Defence (SANDF) participation in peace initiatives. This Aide De
Memoire aim to set conditions that should be met before any peacekeeping operation
can be implemented. It will provide clarity on matters relating to the scope of South
African peace missions; the question of mandates, joint task organisation and legal
responsibilities. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Sedert die aanvang van demokrasie in 1994 was daar 'n stelselmatige groei in eie
en internasionale verwagtinge oor die rol van 'n nuwe Suid-Afrika as
verantwoordelike en gerespekteerde lid van die internasionale gemeenskap. Hierdie
verwagtinge het die hoop ingesluit dat Suid-Afrika "n leidende rol sou speel in 'n
verskeidenheid van internasionale, streek en sub-streek forums en dat die land 'n
aktiewe rolspeler sal word in pogings om oplossings te vind vir verskeie streeks- en
internasionale konflikte.
Die aard van internasionale bedrywighede, wat gemik was op die voorkoming van
internasionale konflik, bestuur en besluitneming, het oor die laaste dekade drasties
verander. 'n Radikale post-koue oorlogse sekerheidsomgewing het die transformasie
beleef vanaf klassieke vredesoperasies na komplekse, multi-dimensionele
konflikhanteringsaktiwiteite met 'n politieke fokus waarin die militêre arm van die staat
maar een van baie deelnemers is. Terwyl Suid-Afrika, as lid van organisasies soos
die Verenigde Nasies, die Organisasie van Afrika Eenheid en die Suider-Afrikaanse
Ontwikkelingsgemeenskap, 'n meer aktiewe rol begin speel het in diplomatieke
besluitnemingsinisiatiewe, word daar ook van die land verwag om 'n bydrae te lewer
by groter multi-nasionale vredesendings.
Kontemporêre vredesendings is in beginsel politieke inisiatiewe, ten spyte van die
komplekse mengsel van politieke, humanitêre en militêre belange en middele. Suid-
Afrika is dus verplig om 'n versigtige beoordeling te maak van die politieke en
strategiese omgewing waarin vredesoperasies hul afspeel, asook die beginsels wat
Suid-Afrikaanse deelname aan hierdie pogings vereis. 'n Juiste begrip van die tipe
mandaat wat vredesendings beheer, word vereis sodat 'n gedetailleerde uitspraak
van aanvaarbare toetree- en uittreemaatstawwe vergemaklik kan word. Ook die
bestek, vlak en tipe van hulpbronne waartoe Suid-Afrika bereid is om homself in die
toekoms te verbind moet bepaal word. Dit sal 'n duidelike aanduiding vir die
internasionale gemeenskap, streek en substreekvennote gee van wat Suid-Afrika se
standpunt ten opsigte van deelname aan vredesoperasies is. Suid-Afrika het beperkte maar waardevolle hulpbronne wat aan die internasionale
gemeenskap gebied kan word vir die uitvoering van vredesendings. Dit sluit in:
burgerlikes met 'n verskeidenheid van vaardighede en ondervinding wat geskik is vir
vredesprosesse; ervare en professionele beleidmakers, asook goed opgeleide en
gedissiplineerde militêre vermoëns. Indien hierdie bronne deur die internasionale
gemeenskap in die bevordering van vrede aangewend sou word, moet die beraamde
aard en omvang daarvan vasgestel word met behulp van 'n toepaslike
gereedheidstelsel vir elke komponent.
Aan die ander kant moet 'n aantal sleutelvereistes nagekom word voordat hierdie
potensiële hulpbronne as steun vir 'n spesifieke vredesending ontplooi word. Sekere
verantwoordelikhede om by die beginsels te hou, berus op die vlak van die
internasionale gemeenskap - soos die formulering van 'n duidelike en realistiese
mandaat. Dit is egter 'n nasionale verantwoordelikheid om vir so 'n deelname te
begroot en dit te ondersteun.
Na die beoordeling van OPERASIE BOLEAS deur die Suid-Afrikaanse Nasionale
Weermag, stel die navorsing 'n duidelik geartikuleerde Aide de Memoire vir
Vredesteunoperasies voor wat alle aspekte in verband met die Suid-Afrikaanse
Weermag se deelname aan vredesinisiatiewe sal insluit. Hierdie Aide de Memoire
beoog om voorwaardes te stel wat nagekom moet word voordat enige
vredesoperasies geïmplimenteer kan word. Dit sal duidelikheid verskaf oor
aangeleenthede rakende die bestek van Suid-Afrikaanse vredesendings; die kwessie
van mandate; gesamentlike taakorganisasie en regsverantwoordelikhede.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53266
Date03 1900
CreatorsVan Huyssteen, Petrus
ContributorsCloete, G. S., Stellenbosch University. Faculty of Economic and Management Sciences. Dept. of School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format97 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds