Thesis (MA)--Stellenbosch University, 2012. / ENGLISH ABSTRACT: The central research question of this study concerns how corruption as a political risk
factor should be measured in order to provide an accurate assessment of the risk factor
within the oil and gas industry. The aim is to answer this question with the aid and support
of two sub-questions that have been identified as crucial in pursuing this research. The
first sub-question conceptualizes corruption as a political risk factor specifically within the
oil and gas industry. The second sub-question addresses the oil and gas industry-specific
indicators of corruption as a political risk factor. The research embarks upon seven
industry-specific indicators, by isolating the relevant national political structural and
institutional framework, which has proved essential in identifying the level of corruption as
a risk to the oil and gas investor. The indicators are regarded as the most salient variables
that can measure the level of corruption as a political risk in a realistic and practical
approach. The indicators are subsequently systemised into a matrix that is constructed
with the aim of using it as a general measurement tool for oil and gas investors. The study
argues that this measurement tool can be of use to the oil and gas investor as it
contributes to businesses recognition and anticipation of corruption. The matrix is
furthermore applied to the oil and gas industry in Nigeria, in an attempt to test the matrix,
and in order to establish how and to what level corruption constitutes as a political risk
factor for the oil and gas industry in this country. The result of the indicators demonstrates
that the political risk of encountering corruption for the oil and gas investor in Nigeria is of a
high level. This study provides a valid basis of constituting how corruption manifests as a
risk for the oil and gas investor. Furthermore, the applicability of the matrix provides a
practical utility and constructive assessment. This thesis provides a firm foundation for
future research in this field. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die sentrale navorsingsvraag van hierdie studie handel oor hoe korrupsie as 'n politieke
risiko faktor gemeet moet word om 'n akkurate bepaling van die risiko faktor binne die
oilie- en gas industrie te maak. Die doel is om hierdie vraag te beantwoord met die hulp
van twee sub-navorsingsvrae wat geïdentifiseer is essensieël on hierdie navorsing te
voltooi. Die eerste sub-navorsingvraag konseptualiseer korrupsie as 'n politieke risiko
faktor, spesifiek binne die olie en gas industrie. Die tweede sub-navorsingsvraag handel
oor die industrie-spesifieke indikatore van korrupsie as 'n politieke risiko faktor. Die
navorsing is gevestig op sewe industrie-spesifieke indikatore, wat geïsoleer word vanaf
relevante nasionale politieke strukture en institusionele raamwerke, wat essensieël is in
die identifikasie van die vlak van korrupsie as 'n risiko vir die olie en gas belegger. Die
indikatore word beskou as die mees prominente veranderlikes wat die vlak van korrupsie
as n politieke risiko kan meet, as 'n realistiese en praktiese benadering. Die indikatore
word gevolglik geplaas binne 'n raamwerk wat gebou is met die doel om dit te bebruik as
'n algemene maatstaf vir die belegger in die olie-en gas industrie. Hierdie studie
argumenteer dat die maatstaf gebruik kan word in die olie-en gas industrie, siende dat dit
bydrae tot besighede se erkenning en antisipasie van korrupsie. Die maatstaf word verder
toegepas op die geval van die olie-en gas industrie in Nigerië, met die doel om dit te toets
en ook om vas te stel tot watter vlak korrupsie as 'n politieke risiko faktor vir die olie-en gas
industrie teenwoordig is in hierdie land. Die resultaat van die indikatore dui daarop dat
daar 'n hoë vlak van politieke risiko vir die olie-en gas industrie in Nigerië bestaan. Die
studie verskaf 'n geldige basis om vas te stel hoe korrupsie in die olie-en gas industrie
manifesteer. Verder, die toepaslikheid van die maatstaf verskaf praktiese bruikbaarheid en
konstruktiewe meeting. Die tesis verskaf 'n stewige basis vir toekomstige navrsing in die
veld.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/20296 |
Date | 03 1900 |
Creators | Jessen, Lone |
Contributors | Lambrechts, Derica, Stellenbosch University. Faculty of Arts and Social Sciences. Dept. of Political Science. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | ix, 91 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0024 seconds