Return to search

Bewusmaking as fokus in opleidingsriglyne vir vrywillige beraders

Summaries in English and Afrikaans / Across the world children are affected by factors such as poverty, HIV/AIDS, divorce and loss. More organisations are getting involved in the training of voluntary counsellors. Although these counsellors have the necessary theoretical knowledge they still experience problems in working effectively with these children. Possible reasons for this are these counsellors' own unfinished issues and loss. Within this study the focus is on creating awareness for counsellors within training situations from a Gestalt approach.

As part of the fulfilment of the literature study an empirical study has been done. A qualitative study with a small portion of quantitative research has been done with the implementation of a training programme for voluntary counsellors. Various mediums were used to create heightened self-awareness with regard to various topics. Training guidelines are than given for creating awareness within training situations for voluntary counsellors. / Dwarsoor die wereld word kinders beinvloed deur faktore soos armoede, HIV/VIGS,
egskeiding en verlies. Al meer organisasies, soos Philippi Trust Namibia, raak
betrokke in die opleiding van vrywillige beraders, ten einde bekostigbare dienste vir
hierdie kinders daar te stel. Alhoewel hierdie beraders oor voldoende teoretiese
kennis beskik, ervaar hulle steeds probleme om effektief met kinders te werk.
Moontlike redes is vrywillige beraders se eie onvoltooidhede en verlies. Binne hierdie
studie word op die bewusmaking van beraders binne opleidingsituasies gefokus ten
einde selfbelewing daar te stel.
'n Literatuurstudie is gedoen waartydens
aspekte bekom is:
teoretiese perspektief op die volgende
> Bewustheid en die vrywillige berader vanuit die Gestalt-benadering.
> Riglyne binne opleidingsituasies vir verhoogde bewustheidsbelewing.
Deur bogenoemde teoretiese perspektief word die eerste navorsingsdoelwit van die
studie beantwoord.
Ter aanvulling van die literatuurstudie is empiriese ondersoek ondermeem.
Kwalitatiewe studie met kleiner komponent van kwantitatiewe navorsing is voltooi
deur die implementering van 'n program vir vrywillige beraders. Die program het oor
vyf dae geskied. Verskeie mediums is gebruik om selfbelewing rondom spesifieke
onderwerpe te verhoog.
Deur bogenoemde empiriese ondersoek word die tweede doelwit van die studie
beantwoord.
Na aanleiding van die studie word opleidingsriglyne vir die verhoging van bewustheid
binne opleidingsituasies vir vrywillige beraders daargestel. / Social work / M. Diac. (Play Therapy)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/2513
Date30 June 2005
CreatorsVorback, Alta Maria
ContributorsSchoeman, J.P.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (140 leaves)

Page generated in 0.002 seconds