Return to search

Vorm en inhoud van die ouditeursverslag oor finansiƫle jaarstate volgens Standpunt OU 321 (hersien)

Text in Afrikaans / Hierdie studie is onderneem om aan te dui hoe die verslagleweringsfunksie
van die ouditeur in openbare praktyk be1nvloed word deur die voortdurende
veranderings in onder andere, gemeenskapstrukture en gemeenskapsdoelwitte.
Gedurende die afgelope aantal jare het die gebruiker van die ouditeursversl
ag herhaaldelik druk op die ouditprofessie geplaas om beter kommunikasiemiddels
tot stand te bring. Die ouditprofessie het gehoor hier aan
gegee en een van die reaksies op hierdie versoek was die uitreiking van
'n voorgeskrewe nuwe verlengde vorm van die ouditeursverslag.
In hierdie studie word die proses van ontwikkeling van die verlengde vorm
van die ouditeursverslag deurgevolg. Spesifieke verwysing na die
verslagleweringsbeleide wat tans in sekere toonaangewende lande gevolg
word, word gedoen, naamlik: die Verenigde State van Amerika, Suid-Afrika
en die Verenigde Koninkryk.
Om te verseker dat die ouditprofessie altyd gehoor gee aan die behoeftes
van die gebruiker van die ouditeursverslag en sodoende 'n professie met
'n visie sal bly, word aanbeveel dat volgehoue navorsing op die gebied
van ouditverslaglewering sal bly voortgaan. / This study was undertaken to indicate how continua 1 changes in, inter
alia, community structures and goals have influenced the reporting
function of the auditor in public practice.
In recent years users of the auditor's report have applied continual
pressure on the profession to improve its communication tools. One of
the responses to this demand has been the issuing of the newly expanded
long format auditor's report.
In this study the development process of the new long format auditor's
report has been researched and described with specific reference to the
reporting practices in some of the leading countries in the field viz;
the United States of America,South Africa and the United Kingdom.
Continuing research within the domain of audit reporting is recommended
to ensure that the profession deals with reporting problems as they
occur, thus retaining the visionary status of the profession. / Auditing / M. Com. (Auditing)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17607
Date06 1900
CreatorsReilly, Yvonne
ContributorsSwemmer, Phillip Neil, Oosthuizen, G. L.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (ix, 264 leaves)

Page generated in 0.0025 seconds