Thesis (LLM)--Stellenbosch University, 2013. / Bibliography / ENGLISH ABSTRACT: This thesis is a reflection of the provisions of the Rome Statute in relation to the most
fundamental condition for the effective functioning of the Court – the cooperation of
states. It broadly examines the challenges experienced by the Court with respect to
application of Part IX such as whether non-State Parties to the Rome Statute can,
notwithstanding their right not to be party, be compelled to cooperate with the Court
owing to the customary international law obligation for all States to repress, find and
punish persons alleged to have committed the crimes within the jurisdiction of the
Court (war crimes, crimes against humanity, and genocide). This is particularly
challenging where such persons are nationals of non-States Parties. The various
meanings of international cooperation in criminal matters is discussed with reference
to and distinguished from the cooperation regime of the International Criminal
Tribunals for Rwanda and the former Yugoslavia.
For States Parties to the Rome Statute, the thesis evaluates the measure of their
inability or unwillingness to genuinely prosecute persons alleged to have committed
crimes within the jurisdiction of the Court within the context of the principle of
complementarity. It seeks to address, where such inability or unwillingness has been
determined by the Court, how effective the cooperation between the States Parties and
the Court could best serve the interests of justice. The thesis answers the question on
what extent the principle of complementarity influences the cooperation of States with
the Court, whether or not these States are party to the Rome Statute. The concept of
positive complementarity that establishes a measure of cooperation between the Court
and the national criminal jurisdictions is further explored in the context of the Court’s capacity to strengthen local ownership of the enforcement of international criminal
justice.
A nuanced discussion on the practice of the Court with respect to the right of persons
before the Court is developed. The rights of an accused in different phases of Court
proceedings and the rights of victims and affected communities of crimes within the
Court’s jurisdiction are considered at length and in the light of recently-established
principles regulating the Court’s treatment of these individuals. These persons are key
interlocutors in the international criminal justice system and have shifted the
traditional focus of international law predominantly from states to individuals and
bring about a different kind of relationship between States as a collective and their
treatment of these individuals arising from obligations to the Rome Statute.
Finally the thesis interrogates the enforcement mechanisms under the Rome Statute.
Unlike States, the Court does not have an enforcement entity such as a Police Force
that would arrest persons accused of committing crimes within its jurisdiction,
conduct searches and seizures or compel witnesses to appear before the Court. Yet,
the Court must critically assess its practice of enforcing sentences that it imposes on
convicted persons and in its contribution to restorative justice, the enforcement of
reparations orders in collaboration with other Rome Statute entities such as the Trust
Fund for Victims. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie tesis is 'n weerspieëling van die bepalings van die Statuut van Rome in
verhouding tot die mees fundamentele voorwaarde vir die effektiewe funksionering
van die Hof - die samewerking van State. Dit ondersoek breedweg die uitdagings wat
deur die Hof ervaar word met betrekking tot die toepassing van Deel IX soos
byvoorbeeld of State wat nie partye is tot die Statuut van Rome, nieteenstaande hul
reg om nie deel te wees nie, verplig kan word om saam te werk met die Hof weens die
internasionale gewoontereg verpligting om alle persone wat na bewering misdade
gepleeg het binne die jurisdiksie van die Hof (oorlogsmisdade, misdade teen die
mensdom en volksmoord) te verhinder, vind en straf. Dit is veral uitdagend waar
sodanige persone burgers is van State wat nie partye is nie. Die verskillende
betekenisse van die internasionale samewerking in kriminele sake word bespreek met
verwysing na, en onderskei van, die samewerkende stelsel van die Internasionale
Kriminele Tribunale vir Rwanda en die voormalige Joego-Slawië.
Vir State wat partye is tot die Statuut van Rome, evalueer die tesis - in die konteks
van die beginsel van komplementariteit - die mate van hul onvermoë, of
ongewilligheid om werklik persone te vervolg wat na bewering misdade gepleeg het
binne die jurisdiksie van die Hof. Dit poog om aan te spreek, waar so 'n onvermoë of
ongewilligheid bepaal is deur die Hof, hoe effektiewe samewerking tussen State wat
partye is en die Hof, die belange van geregtigheid die beste kan dien. Die tesis
beantwoord die vraag op watter mate die beginsel van komplementariteit die
samewerking van die State met die Hof beïnvloed, ongeag of hierdie State partye is
tot die Statuut van Rome. Die konsep van positiewe komplementariteit wat
samewerking vestig tussen die Hof en die nasionale jurisdiksies aangaande kriminele sake word verder ondersoek in die konteks van die Hof se vermoë om plaaslike
eienaarskap in die handhawing van die internasionale kriminele regstelsel te versterk.
'n Genuanseerde bespreking op die praktyk van die Hof met betrekking tot die reg van
persone voor die Hof word ontwikkel. Die regte van 'n beskuldigde in die verskillende
fases van die hof verrigtinge en die regte van slagoffers en geaffekteerde
gemeenskappe van misdade binne die hof se jurisdiksie word in diepte bespreek in die
lig van die onlangs gevestigde beginsels wat die Hof se behandeling van hierdie
individue reguleer. Hierdie persone is sleutel gespreksgenote in die internasionale
kriminele regstelsel en het die tradisionele fokus verskuif van die internasionale reg
van State na individue, en bring oor 'n ander soort verhouding tussen State as 'n
kollektiewe en hulle behandeling van hierdie individue as gevolg van hul verpligtinge
aan die Statuut van Rome.
Ten slotte bevraagteken die tesis die handhawings meganismes onder die Statuut van
Rome. In teenstelling met State, het die Hof nie 'n handhawing entiteit soos 'n
Polisiemag wat persone kon arresteer wat beskuldig word van misdade binne sy
jurisdiksie, deursoek en beslagleggings uitvoer of persone dwing om as getuies te
verskyn voor die Hof nie. Tog, moet die Hof sy praktyk van uitvoering van vonnisse
wat dit oplê op veroordeelde persone en in sy bydrae tot herstellende geregtigheid die
handhawing van herstelling in samewerking met ander Statuut van Rome entiteite
soos die Trust Fonds vir Slagoffers krities assesseer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/80212 |
Date | 03 1900 |
Creators | Ngari, Allan Rutambo |
Contributors | Kemp, Gerhard, Stellenbosch University. Faculty of Law. Dept. of Public Law. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | xiii, 128 p. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.0031 seconds