Thesis (MSc)--Stellenbosch University, 2013. / ENGLISH ABSTRACT: Cloud computing is seen as one of top 10 disruptive changes in IT for the
next decade by leading research analysts. Consequently, enterprises are
starting to investigate the effect it will have on the strategic direction of their
businesses and technology stacks. Because of the disruptive nature of the
paradigm shift introduced by it, as well as the strategic impact thereof, it is
necessary that a structured approach with regard to risk, value and operational
cost is followed with the decision on its relevance, as well as the selection of a
platform if needed.
The purpose of this thesis is to provide a reference model and its associating
framework that can be used to evaluate private cloud management platforms,
as well as the technologies associated with it. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Wolk berekening word deur vooraanstaande navorsing ontleders as een
van die top 10 ontwrigtende veranderings vir IT in die volgende dekade beskou. Gevolglik begin korporatiewe ondernemings met ondersoeke om te
bepaal wat die invloed daarvan op hulle strategiese rigting en tegnologië gaan
wees. Die ontwrigtende aard van die paradigma skuif, asook die strategiese
impak daarvan, noodsaak ’n gestruktureerde ondersoek na die toepaslikheid
en keuse van ’n platform, indien nodig, met betrekking tot risiko, waarde en
operasionele koste.
Die doel van hierdie tesis is om ’n verwysings model, en ’n raamwerk wat
dit implementeer, saam te stel wat dan gebruik kan word om privaat wolk
berekening platforms te evalueer.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/85858 |
Date | 12 1900 |
Creators | Theron, Piet |
Contributors | Visser, W., Stellenbosch University. Faculty of Science. Dept. of Mathematical Sciences. |
Publisher | Stellenbosch : Stellenbosch University |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | en_ZA |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | 131 p. : ill. |
Rights | Stellenbosch University |
Page generated in 0.002 seconds