Return to search

Participation in competitive games and the development of cooperation among adolescent girls

Dissertation (PhD)--University of Stellenbosch, 2002. / ENGLISH ABSTRACT: This study explored the potential of competitive games and cooperative games
as means for teaching adolescent girls some of the concepts that support
cooperation. Hellison's (1995) levels for teaching responsibility were used as
guidelines for selecting specific teaching strategies.
The intervention consisted of a theme-oriented intervention programme
presented to two experimental groups. One group (n = 9) participated in a games
programme that consisted of competitive activities and the other group (n = 9)
participated in a games programme that consisted of cooperative activities. The
experimental groups were presented with theme-oriented lessons based on four
concepts that support cooperation: sportsmanship, communication, trust and
responsibility. A control group (n = 18) was also identified and used for statistical
comparisons. In order to set a context for this study, background information was
gathered using a questionnaire to determine how girls from the school (N = 194) felt
about competitive games and sports.
Three measurement instruments were used to collect data. The assessment
of how the girls at the school felt about competitive games and sport was completed,
using Gill & Deeter's (1988) Sport Orientation Questionnaire (SOQ). Pre- and posttesting
of the girls in the experimental groups also included the SOQ. Harter's (1985)
Self-perception Profile was used to measure perceptions of perceived social
acceptance. Soudan and Everett's (1981) 24-item questionnaire was used to
determine any changes in how the girls in the experimental groups perceived the
benefits of participation in physical activity.
Results of the Sport Orientation Questionnaire for High School Girls (N =
194) indicate that the girls like competitive activities and enjoy competing, but for
them, it is more important to set personal goals in competitive games than it is to win.
Following the comparison between pre- and post-test data, it was concluded that the
theme-oriented competitive games programme had an effect on how the girls feel
about participation in games and sports. They became significantly less competitive in their orientation. No changes were noted in their perceived social acceptance. A
significant increase in their perception that participation in sport and physical activity
has social benefits as well as benefits in preparing them for a career/job were noted.
The theme-oriented cooperative games programme also had a significant effect on
how the girls feel about participation in games and sports. The competitive nature and
win orientation of the girls participating in the cooperative games programme
significantly decreased. No changes were noted in their social acceptance. There
was a significant increase in their perception that participation in sport and physical
activity has health and fitness benefits. Results on comparing the groups indicate that
the perceived athletic competence of the competitive group increased significantly
when compared to the cooperative group. No other changes were noted. A themeoriented
approach to teaching children about cooperation in a competitive and/or
cooperative environment seems to be an effective strategy. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Hierdie studie het die potensiaal nagevors van kompeterende spele en
koëperatiewe spele as maatstaf vir die aanleer van sommige van die konsepte wat
samewerking ondersteun. Hellison (1995) se vlakke vir die aanleer van
verantwoordelikheid is gebruik as riglyne vir die seleksie van spesifieke
onderrigstrateg ieë.
Die intervensie het bestaan uit 'n tema-geërienteerde intervensieprogram wat
aan twee eksperimentele groepe voorgelê is. Een groep (n = 9) het aan 'n
speleprogram deelgeneem wat bestaan het uit kompeterende aktiwiteite en die ander
groep (n = 9) het aan 'n speleprogram deelgeneem wat uit koëperatiewe aktiwiteite
bestaan. Tema-geërienteerde lesse wat op die volgende vier konsepte wat
samewerking ondersteun gebaseer is, is aan die eksperimentele groepe voorgelê:
sportmanskap, kommunikasie, vertroue en verantwoordelikheid. 'n Kontrolegroep (n
= 18) is ook geïdentifiseer en gebruik vir statistiese vergelyking. Om 'n konteks vir
hierdie studie daar te stel is agtergrondinligting met behulp van 'n vraelys ingesamel
om vas te stel hoe meisies van die skool (n = 194) gevoel het oor kompeterende
spele en sport.
Drie meetinstrumente is gebruik om data in te samel. Die assessering oor hoe
die meisies gevoel het oor kompeterende spele en sport is voltooi deur van Gill &
Deeter se (1988) Sport Orientation Questionnaire (SOQ) gebruik te maak. Pre- en
post-toetsing van die meisies in die eksperimentele groepe is ook in die SOQ
ingesluit. Harter (1985) se Self-perception Profile is gebruik om die persepsies van
waarneembare sosiale aanvaarding te meet. Soudan en Everett (1981) se 24-item
vraelys is gebruik om enige veranderinge te bepaaloor hoe die meisies in die
eksperimentele groepe die voordele van deelname aan fisieke aktiwiteit ervaar het.
Resultate van die Sportoriëntasie-vraelys vir Hoërskoolmeisies (n = 194) het
aangedui dat die meisies kompeterende aktiwiteite en kompetisie geniet, maar dat dit
vir hulle belangriker is om persoonlike doelwitte te stel in kompeterende spele as wat dit is om te wen. Na afloop van die vergelyking tussen pre- en post-toetsdata, is daar
bevind dat die tema-georienteerde kompeterende speleprogram 'n effek gehad het op
die meisies se gevoeloor deelname aan spele en sport. Daar was 'n beduidende
afname in hul kompeterende oriëntasie. Geen veranderinge is gemerk in hul
waarneembare sosiale aanvaarding nie. 'n Beduidende toename is opgemerk in hul
persepsie dat deelname aan sport en fisieke aktiwiteit sosiale voordele sowel as
voordele vir die voorbereiding van 'n loopbaan/werk inhou. Die tema-georienteerde
kooperatiewe speleprogram het ook 'n beduidende effek gehad op hoe die meisies
oor deelname aan spele en sport voel. Die kompeterende aard en wenoriëntasie van
die meisies wat aan kooperatiewe speleprogram deelgeneem het, het beduidend
afgeneem. Geen veranderinge is in hul sosiale aanvaarding opgemerk nie. Daar was
'n beduidende toename in hul persepsie dat deelname aan sport en fisieke aktiwiteit
gesondheids- en fiksheidsvoordele inhou. Resultate wat die groepe vergelyk, dui aan
dat die waarneembare atletiese vermoë van die kompeterende groep beduidend
toegeneem het in vergelyking met die kooperatiewe groep. Geen ander veranderinge
is opgemerk nie. 'n Tema-georienteerde benadering tot hoe om kinders oor
samewerking in 'n kompeterende en/of kooperatiewe omgewing te leer, blyk 'n
effektiewe strategie te wees.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/52985
Date12 1900
CreatorsRousseau, Jemiema C
ContributorsBressan, E.S., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Sport Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format147 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0028 seconds