Return to search

Video analysis as a form of feedback to improve sport performance

Thesis (MScSportSc)--Stellenbosch University, 2004. / ENGLISH ABSTRACT: Feedback is critical for motor skill learning. Knowledge of performance (KP) In
the form of verbal feedback is the most commonly used type of augmented feedback.
Advances in technology have made it possible for coaches to utilise video-supported
feedback with athletes with the intention of accelerating the learning process. The use of
videotape replay has been an effective aid under some circumstances. Recent
commercially available products offer digital analysis that may be even more successful
than ordinary video replay in this regard.
The purpose of this study was to determine the effectiveness of knowledge of
results (KR) and verbal KP with video-support in improving the learning of the tennis
serve, when compared to KR with verbal KP only. A total of 18 adults (lOwomen and 8
men) were assessed on their serving technique (6 kinematic variables), accuracy
(2 variables) and speed (1 variable). Technique analysis was completed using a
commercially available analysis programme. For a short intervention period, one group
(n = 10) received KR with verbal feedback only, while the other group (n = 8) received
KR plus verbal feedback with video support. The subjects were tested after the
intervention to see what changes had occurred with regards to the speed, accuracy and
technique of their serves. No significant differences were found for any of the variables,
leading to the conclusion that the amount oftime spent in the intervention programme
must be extended in order to possibly achieve significant effects on performances. / AFRIKAANSE OPSOMMING: By die aanleer van motoriese vaardighede is terugvoer van kritiese belang.
Verbale terugvoering is die mees algemene vorm van kennis oordraging aan die
uitvoerder. Verbetering in tegnologie het dit nou moontlik gemaak vir afrigters om videoondersteunde
terugvoer met atlete te gebruik, met die doelom die leerproses te versnel.
Die gebruik hiervan is in sekere situasies 'n effektiewe hulpmiddel. Kommersiƫle
produkte wat tans beskikbaar is bied die moontlikheid van digitale ontledings, wat dalk
meer suksesvol kan wees as slegs die terugspeel van 'n video aan die uitvoerder.
Die doel van hierdie studie was om die doeltreffendheid van kennis van resultate
(knowledge of results) en verbale terugvoering met video-ondersteuning in die
verbetering van die tennis afslaan te meet, en dit dan te vergelyk met kennis van resultate
waar net verbale terugvoering verskaf is.
'n Totaal van 18 volwassenes (It) vroue en 8 mans) se afslaantegniek (6
kinematiese verandelikes), akkuraatheid van afslaan (2 verandelikes) en die spoed van die
afslaan (1 verandelike) is nagegaan. Tegniekontleding is met die gebruik van 'n
komersieƫl beskikbare analise-program gedoen. Een groep (n = l O) het kennis van
resultate en verbale terugvoer gekry vir 'n kort intervensie periode. Die ander groep (n =
8) het kennis van resultate en video-ondersteunde verbale terugvoer, ook vir 'n kort
intervensie tydperk ontvang. Die deelnemers is na afloop van die intervensie tydperk
getoets om te bepaal watter veranderinge met betrekking tot spoed, akkuraatheid en
afslaantegniek plaasgevind het.
Geen beduidende verskille is in enige van die verandelikes gevind nie. Dit gee
aanleiding tot 'n gevolgtrekking dat die duur van die intervensieprogram verleng moet
word om 'n beduidende effek op uitvoering te kry.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50225
Date12 1900
CreatorsThomas, Brendan Nigel
ContributorsBressan, E. S., Stellenbosch University. Faculty of Education. Dept. of Sport Science.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format87 p : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0024 seconds