Return to search

Professionaliteit en die Transvaalse onderwysersvereniging : 'n histories-opvoedkundige studie

Summary in Afrikaans and English / Hierdie verhandeling omvat 'n beskrywing van die ontstaan en ontwikkeling van die
onderwysersvereniging wat vanaf 1893 onder meer as die Vereeniging vir
Onderwijzers en Onderwijzeressen in de Z.A.R. (VVOOZA), die Vereeniging van
Onderwijzers en Onderwijzeressen in Zuid-Afrika (VVOOZA) vanaf 1903 en sedert
1923 as die Transvaalse Onderwysersvereniging (TO) bekend gestaan het. Die
klem val op uitsprake van TO-voorsitters en aktiwiteite wat deur die TO van stapel
gestuur is ter bevordering van die professionaliteit en professionele status van
onderwysers en onderwyseresse.
Die verhandeling sluit ook 'n ontleding van en kritiese besinning oor die kenmerke
van professionaliteit in. In die verband word gefokus op die verhouding van die TO
met enkele onderwysbelanghebbendes, die bevordering van die professionele beeId
van onderwysers/onderwysersesse en die beginsels wat die TO tydens
salarisonderhandelinge gehandhaaf het.
'n Belangrike gevolgtrekking waartoe gekom word, is dat die TO vir meer as 100 jaar nie net professionaliteit in onderwysverband bevorder het nie, maar dat sy
uitsprake en aktiwiteite op sigself getuig van 'n professionele ingesteldheid. / This thesis comprises an account of the origin and development of the teachers'
association known from 1893 as the Vereeniging vir Onderwijzers en
Onderwijzeressen in de Z.A.R. (VVOOZA), as the Vereeniging van Onderwijzers en
Onderwijzeressen in Zuid-Afrika (VVOOZA) from 1903, and since 1923 as the
Transvaalse Onderwysersvereniging (TO). The accent is on pronouncements of TO
chairpersons and activities initiated by the TO to promote professional qualities
among teachers and to secure professional status for them.
The thesis also includes an analysis and critical consideration of the criteria of
professionalism, with special reference to the relationship between the TO and roleplayers
with an interest in education, the promotion of the professional image of
teachers, and the principles upheld by the TO in salary negotiations.
An important conclusion drawn is that for more than 100 years of its existence,
the TO not only promoted professional qualities in the educational context, but
epitomises professionalism in its pronouncements and activities. / Educational Studies / M.Ed. (Historiese Opvoedkunde)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/18126
Date06 1900
CreatorsMarais, Petro
ContributorsVan Niekerk, S. L. H.
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
Format1 online resource (xii, 221 leaves)

Page generated in 0.0019 seconds