Return to search

Die selgemeente as moontlike model vir 'n gesinsbediening

Text in Afrikaans / Die samelewing heleef tans groot veranderinge. Die kerk en gesinslewe word heide daardeur geraak. Al meer druk word op gesinslewe geplaas en daardeur verander gesinne se hehoeftes. Een van die grootste hehoeftes van gesinne is 'n hehoefte aan diepteverhoudings, medemenslike erkenning, emosionele sekuriteit en interpersoonlike intimiteit.
Die kerk moet hierdie hehoeftes kan raaksien en aanspreek.
Vir 'n hediening aan gesinne en deur gesinne, is dit noodsaaklik dat die gemeente opnuut weer God se plan met die gesin herontdek; die gemeente moet die gesin as 'n ekosistemiese eenheid verstaan en die ontwikkelingsfases en emosionele prosesse binne 'n gesinsisteem moet in ag geneem word.
In hierdie studie word die selgemeente gehruik om moontlike antwoorde te hied vir die hehoeftes van gesinne. Die hevinding van hierdie studie is dat die selgemeente oor die potensiaal heskik om vir die gesin 'n ware tuiste te hied waar gelowige gesinne toegerus en opgehou kan word vir hulle roeping in die gemeente, die samelewing en die wereld. Die selgemeente kan 'n moontlike model vir 'n gesinshediening wees. / The church and family are both affected by the immense changes in society. Family needs change under the pressure of these changes. Among the greatest family needs are a relationship with depth, acknowledgement from fellow-man, emotional security and interpersonal intimacy. The church must recognise these needs and address them.
A ministry to families must firstly rediscover God's plan for the family; secondly the family must be seen as an ecosystemic unity; thirdly development and emotional phases in the family must be understood and managed.
I used the cell church model as a basis to develop a structure for family ministry. I found the cell church model to be essentially a relationship model. I came to the conclusion that the cell church model has the potential to be a genuine home for family; to be a basis from which the family can be built up and from which the family can be equipped for their calling. Thus, I found the cell church model to be a possible model for family ministry. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M. Th. (Practical Theology)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/16061
Date11 1900
CreatorsSmit, Gert Paul
ContributorsHeyns, Louis, 1934-
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (viii, 89 leaves)

Page generated in 0.0026 seconds