Return to search

Gesindheid van onderwysers in gewone skole teenoor leerders met spesiale onderwysbehoeftes

Summaries in Afrikaans and English / Die wereldwye neiging in die onderwys wat bekend staan as lnsluiting is
teweeggebring deur die reg van elke individu op onderrig, soos vasgele in die
Universele Verklaring van Menseregte van 1948, tesame met die hernieude
onderneming van die wereldgemeenskap' op die Wereldkonferensie oor
Opvoeding vir Almal van 1990 om daardie reg, ten spyte van individuele

verskille, te verskans. Aile aanduidings is dat Suid-Afrika ook die beleid van
lnsluiting sal aanvaar in die regering se pogings om die onderwys te
hervorm. Hierdie beleid van lnsluiting hou groot implikasies in vir die
onderwyser in, die gewone skole, aangesien hulle beida die voorwerp en die
. agent is van sodanige hervorming. Daar word aanvaar dat die onderwyser se
houding teenoor leerders in die algemeen 'n belangrike rol speel met
betrekking tot die sukses van die onderrig- en leergebeure in die klaskamer.
Hierdie houding word dikwels bepaal deur die · onderwyser se kennis van
leerders in die klaskamer en sy vaardighede met betrekking tot hul onderrig.
In die lig van die literatuurstudie, wat daarop dui dat onderwysers nie
voldoende opleiding ontvang om aan die behoeftes van leerders met spesiale
onderwysbehoeftes te voldoen nie, word in hierdie navorsing die houding van
die onderwyser in die gewone skool teenoor die leerders met spesiale
onderwysbehoeftes soos dit in die praktyk openbaar word bepaal. / The right of every individual to education, as enshrined in the 1948 Universal
Declaration of Human Rights, and the renewing of the pledge made by the world
community at the 1990 World Conference on Education for All to ensure that right,
regardless of individual differences, gave rise to the worldwide trend in education
known as Inclusion. All indications are that South Africa will also adopt the policy
of Inclusion as part of the government's efforts to reform education. The policy of
Inclusion has major implications for the teachers in the ordinary school, as they
are both the subjects and the agents of reform. It is generally believed that
teachers' attitudes towards learners plays a major role ·in the success of the
teaching-learning events in the classroom. These attitudes are often influenced by
..
the teachers' knowledge of the learners in their classrooms and their skill in
teaching them. In view of literature that suggests that teachers are not adequately
trained to meet the needs of learners, with special Educational needs, this study
undertakes to investigate the attitude of teachers in the ordinary school towards
learners with special educational needs, as it manifests in practice. / Educational Studies / M.Ed. (Ortopedagogiek)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:uir.unisa.ac.za:10500/16462
Date04 1900
CreatorsWessels, Daniel
ContributorsBooyse, A. M. (Adriana Magdalena)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageUnknown
TypeDissertation
Format1 online resource (156, 7 leaves) : illustrations

Page generated in 0.0032 seconds