Return to search

Gebruik van regressie-analise in die identifisering van sportprestasiefaktore / The use of regression analysis in the identification of sport achievement factors

Summaries in Afrikaans and English / Die doel van hierdie ondersoek was om te bepaal watler faktore die grootste
bydrae tot sportprestasie lewer.
Met die literatuurstudie is die verskillende faktore wat sportprestasie beinvloed,
geidentifiseer en verder ondersoek en beskryf. Daar is gevind dat 'n wye
verskeidenheid faktore bestaan wat atletelsportdeelnemers se prestasie positief
of negatief kan beinvloed.
'n Empiriese ondersoek is uitgevoer waarby 'n aantal atlete/sportdeelnemers, wat
aan verskeie sportsoorte deelneem, betrek is. Die afrigters van hierdie
atlete/sportdeelnemers is oak by die ondersoek betrek. Eerstens is bepaal
watter faktore, volgens die atlete/sportdeelnemers, die grootste bydrae tot hul
sportprestasie lewer. Daama is hierdie geidenlifiseerde faktore aan 'n regressieanalise
onderwerp om te bepaal walter faktor/e die grootste en belangrikste
bydrae tot sportprestasie lewer. Die resultate het getoon dat hierdie faktore soos
volg is: motivering, afrigter, kommunikasie, selfvertroue, aanleg en dieet / The purpose of this study was to determine which factors contribute significantly
to sports achievement.
In the literature study, different factors with an underlying effect on sports
achievement were identified, explained and further investigated. A wide variety
of factors bearing positive as well as negative effect on athletes'/sport
participants' achievement were found.
An empirical study was carried out in which a number of athletes/sport
participators were involved. The coaches of these athletes/sport participants
were also included. The factors that play a major contributing role in these
athletes/sport participants' sports achievement were primarily determined.
Thereafter the identified factors were further investigated through the use of a
regression analysis to ascertain which ones contribute the most to sports
achievement. The results indicated that these factors are as follows: motivation,
coach, communication, self-confidence, talent and diet. / Educational Studies / M.Ed. (met spesialisering in Voorligting)

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17977
Date11 1900
CreatorsDe Villiers, Liesel
ContributorsLe Roux, J. G. (Jacobus Gerhardus)
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageAfrikaans
Detected LanguageEnglish
TypeDissertation
Format1 online resource (vi, 98, 6 leaves)

Page generated in 0.0021 seconds