Return to search

Improving service delivery through partnerships between local government, civil society and the private sector : a case study of Imizamo Yethu

Thesis (MA (Public and Development Management))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: Developmental local government places emphasis on the importance of partnerships between local government and various stakeholders such as community-based organisations, non-governmental organisations and private sector organisations delivering services to communities. The focus of this thesis is on a service delivery improvement plan for Imizamo Yethu in Hout Bay, Cape Town, a poor Black informal settlement alongside a well-established and affluent White suburb. There is severe lack of service delivery in that community and the study has sought to suggest a solution that would address the appalling situation in which the people of Imizamo Yethu live. It seeks to respond to the question: How can partnerships between civil society organisations, local government and the private sector improve service delivery in Imizamo Yethu? The main research objectives were to determine how local government, business and civil society organisations can deliver services; to establish whether there were any partnerships between local government, civil society and the private sector in Imizamo Yethu; to describe the activities of role players in Imizamo Yethu; to identify areas that require partnership between these role players; to generate information for future research that will enable the community of Imizamo Yethu to address their problems; and to make recommendations on how service provision could be improved by establishing partnerships between local government, civil society and the private sector.
Service provision is a complex exercise that needs different skills and strategies. Local government alone cannot win the battle of service delivery. What is needed is the collaboration of different role players using their different and unique capabilities. Partnerships between local government, civil society organisations and the private sector can be an effective alternative model of service provision. The study therefore focuses on improving partnerships between local government, civil society and business in Imizamo Yethu.
While many civil society organisations, business organisations and local government departments are involved in service delivery and development in Imizamo Yethu, these organisations operate in isolation from each other. This makes it virtually impossible for them to make a dent in service delivery challenges.
Through partnerships, local government, civil society and the private sector could wszssork together to mitigate the situation in the particular community. Forums by means of which local government, civil society organisations and business can work together should therefore be formed. Such forums could assist in terms of devising a strategy to provide services, and disseminate information.
The study examines the level of service delivery and partnerships in Imizamo Yethu. It was found that there is both lack of service delivery and lack of partnership between the local government, which is the City of Cape Town, civil society and the private sector.
It is recommended that community service delivery be established, with dissemination of information by the City of Cape Town by means of a communication strategy aimed at informing the community about such service delivery. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Ontwikkelingsgerigte plaaslike regering beklemtoon die belangrikheid van vennootskappe tussen die plaaslike owerheid en verskillende belanghebbers soos gemeenskapsgebaseerde organisasies, nie-regeringsorganisasies en organisasies in die private sektor wat dienste aan gemeenskappe lewer met die oog op ontwikkeling. Die tesis fokus op ‘n verbeterde diensleweringsplan vir Imizamo Yethu te Houtbaai, Kaapstad, ’n arm, informele Swart nedersetting aangrensend aan ‘n goed gevestigde en welgestelde wit voorstad. Die gemeenskap ondervind ’n ernstige gebrek aan dienslewering en die studie het gepoog om ’n oplossing aan die hand te doen om die haglike omstandighede waarin die inwoners van Imizamo Yethu bestaan, aan te spreek. Dit het probeer om die vraag met betrekking tot hoe vennootskappe tussen organisasies van die burgerlike samelewing, die regering en die private sektor dienslewering aan Imizamo Yethu kan verbeter. Die hoof navorsingsdoelwitte was om vas te stel hoe plaaslike regering en organisasies binne die sakelewe en burgerlike samelewing dienste kan lewer; om vas te stel of daar enige vennootskappe tussen die plaaslike owerheid, die burgerlike samelewing en die private sektor in Imizamo Yethu bestaan; om die aktiwiteite van rolspelers in Imizamo Yethu te beskrywe; om areas waarbinne ’n vennootskap tussen sodanige rolspelers benodig word, te identifiseer; om inligting vir toekomstige navorsing wat die gemeenskap in Imizamo Yethu in staat sal stel om hul probleme aan te spreek, te genereer; en om voorstelle aan die hand te doen oor hoe dienslewering deur die daarstelling van vennootskappe tussen die plaaslike bestuur, die burgerlike samelewing en die private sektor verbeter kan word.
Die lewering van dienste is ‘n ingewikkelde oefening wat verskillende vaardighede en strategieë verg. Die regering is nie in staat om die stryd om dienste te lewer, op sy eie te stry nie. Wat vereis word, is samewerking van die kant van verskillende rolspelers wat hul onderskeie en unieke vermoëns inspan. Vennootskappe tussen die plaaslike owerheid, organisasies binne die burgerlike samelewing en die private sektor kan ’n effektiewe alternatiewe model vir dienslewering wees. Die studie is dus ook gerig op die verbetering van vennootskappe tussen die plaaslike owerheid, die burgerlike samelewing en die sakelewe in Imizamo Yethu.
Terwyl vele organisasies binne die burgerlike samelewing en sakelewe en plaaslike regeringsdepartemente reeds by dienslewering en ontwikkeling in Imizamo Yethu betrokke is, tree hierdie organisasies afsonderlik op. Hul geïsoleerdheid maak dit haas onmoontlik om die uitdagings verbonde aan dienslewering die hoof te bied.
Vennootskap tussen die plaaslike owerheid, die burgerlike samelewing en die private sektor kan egter samewerking bewerkstellig om omstandighede binne die besondere gemeenskap te verlig. Forums waarbinne samewerking tussen die plaaslike owerheid, die burgerlike gemeenskap en die sakelewe moontlik is, behoort dus geskep te word. Sulke forums kan die ontwikkeling van ’n strategie vir dienslewering en die verspreiding van inligting aanhelp.
Die studie het die vlak van dienslewering en vennootskap in Imizamo Yethu ondersoek. ’n Gebrek aan dienslewering sowel as aan vennootskap tussen die plaaslike owerheid, naamlik die Stad Kaapstad, die burgerlike samelewing en die private sektor is gevind.
Die voorstel is dat die Stad Kaapstad dienslewering aan die gemeenskap instel, tesame met ‘n inligtingstrategie wat daarop gemik is om die gemeenskap oor sodanige dienslewering in te lig.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/5253
Date12 1900
CreatorsMatibane, Luvuyo P.
ContributorsCloete, Fanie, University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. School of Public Leadership.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0114 seconds