Return to search

An investigation into sustainable solid waste management alternatives for the Drakenstein Municipal Area

Thesis (MBA (Business Management))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: The aim of this research report is to investigate sustainable alternative solid waste
management methods for the Drakenstein Municipal Area in particular and South African
municipalities in general. The point of departure is that landfilling alone is not sustainable
and that alternative and/or complementary methods are required.
Current solid waste management policies and practices in various countries all over the
world are investigated in order to understand the global context of municipal solid waste
management. The development of solid waste management in both developed and
developing countries is considered in order to appreciate the different approaches and
legal frameworks underpinning each approach.
Several solid waste treatment methods, both established and advanced, are considered
before the development of solid waste management in South Africa since 1992 is
reviewed. An important aspect of evaluating alternatives is the identification of relevant
stakeholders, key drivers for success and the constraints.
An important conclusion reached in the research is that the lack of funding and the
inherent inability of most municipalities in South Africa to render even basic municipal
services currently make the introduction of advanced solid waste treatment methods non-sustainable.
It is therefore suggested that the newly developed legal framework underpinning solid
waste management in South Africa, be implemented in such a manner that all
stakeholders are involved in the implementation of the basic principles of the waste
hierarchy. The author believes that the introduction of technologically advanced waste
treatment and disposal options will be premature if the basics of the waste hierarchy are
not practiced by all. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Die fokus van hierdie navorsingsverslag is ‘n ondersoek na volhoubare, alternatiewe vaste
afvalbestuursmetodes vir Suid-Afrikaanse munisipaliteite in die breë en die Drakenstein
Munisipaliteit in die besonder. Die basiese uitganspunt is dat vaste afvalstorting alleen nie
volhoubaar is nie en dat alternatiewe/komplementêre metodes nodig word.
Die vaste afvalbestuursbeleid en –praktyke wat tans wêreldwyd gevolg word, word
ondersoek met die doel om die globale konteks daarvan beter te verstaan. Die
ontwikkeling van vaste afvalbestuur in beide ontwikkelde en ontwikkelende lande word
nagevors sodat die verskillende benaderings en wetlike raamwerke wat dit onderskryf,
bestudeer kan word.
Verskeie vaste afvalbestuursmetodes – beide gevestig en gevorderd – word bespreek
waarna die ontwikkeling van vaste afvalbestuur in Suid-Afrika sedert 1992 onder die loep
kom. ‘n Belangrike aspek van toepassing op die evaluering van alternatiewe, is die
identfikasie van alle rolspelers, kritiese suksesfaktore en beperkinge.
‘n Belangrike bevinding wat gemaak word, is dat die gebrek aan voldoende fondse sowel
as die inherente onvermoë van meeste Suid-Afrikaanse munisipaliteite om selfs basiese
munisipale dienste te kan lewer, die implementering van gevorderde vaste
afvalbestuursmetodes tans onvolhoubaar maak.
In die verslag word dus aanbeveel dat die nuut-ontwikkelde wetlike raamwerk wat vaste
afvalbestuur in Suid-Afrika reguleer, so geïmplementeer moet word dat alle rolspelers
betrek word om die afval-hiërargie se basiese beginsels prakties toe te pas. Die outeur is
van mening dat die implementering van nuwe, tegnologiesgevorderde vaste
afvalbsetuursmetodes sal faal indien dit geïmplementeer sou word voordat die afval
hiërargie voldoende toegepas word.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/944
Date12 1900
CreatorsSpamer, Ernus
ContributorsLa Grange, D. C., University of Stellenbosch. Faculty of Economic and Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
LanguageEnglish
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0022 seconds