Bibliography / Thesis (MA (Political Science. International Studies))--University of Stellenbosch, 2010. / ENGLISH ABSTRACT: International agencies are facing heightened levels of security risk in conflict zones. The
nature of contemporary conflicts and the post-9/11 global political-security environment have
contributed to a situation whereby the threat of attack as well as recurring criminal violence
are a constant reality for their employees, hindering their work and obstructing their access to
people in need. Moreover, the ability of international agencies to conduct strategic risk
assessment has been called into question.
The central research question of this study concerns whether an industry-specific
political-security risk model can be applied successfully in order to assist international
agencies with strategic political-security risk analysis in conflict zones. In order to develop a
political-security risk model for international agencies a number of supplementary research
questions are asked. The first of these is what limitations the security risk models currently
used by international agencies exhibit. The second question asks what factors and indicators
should be included in an industry-specific political-security risk model for international
agencies in conflict zones. So as to test the applicability of the model developed in this
research study, the last question asks what the level of risk is for international agencies
operating in the conflict zone in eastern Chad.
Using political risk theory, and drawing upon political risk models specific to the
energy industry, this research study proposes an industry-specific political-security risk
model for international agencies in conflict zones, in which the limitations of the current
models used by international agencies to analyse security risks are overcome. The application
of this model to eastern Chad returns an overall risk rating of extreme, which is the highest
overall risk rating obtainable. By regularly utilising this model, international agencies are
able to monitor the changing levels of security risk in a conflict zone and are therefore better
placed to make informed strategic decisions when it comes to risk management and risk
mitigation. / AFRIKAANSE OPSOMMING: Internasionale agentskappe trotseer tans verhoogde vlakke van sekuriteitsrisiko in
konfliksones. Die aard van hedendaagse konflikte en die post-9/11 globale politieke
sekuriteitsomgewing het bygedra tot ’n situasie waar die bedreiging van aanvalle sowel as die
herhalende aard van kriminele geweld vir hul werkers ’n voortdurende realiteit is. As gevolg
hiervan word werkers verhinder om hul verpligtinge uit te voer en na mense in nood uit te
reik. Boonop word internasionale agentskappe se vermoë om strategiese risiko-asessering uit
te voer nou bevraagteken.
Die hoofnavorsingsvraag van hierdie studie is: kan ’n industrie-spesifieke politieke
sekuriteitsrisikomodel suksesvol toegepas word om internasionale agentskappe by te staan
met strategiese politieke sekuriteitsrisiko-analise in konfliksones, al dan nie. Ten einde ’n
politieke sekuriteitsrisikomodel vir internasionale agentskappe te ontwikkel, word daar ook
’n aantal aanvullende navorsingsvrae gevra. Die eerste hiervan stel ondersoek in na die
beperkings van die sekuriteitsrisikomodelle wat teenswoordig deur internasionale
agentskappe gebruik word. Die tweede vraag vra watter faktore en indikators by ’n industriespesifieke
politieke sekuriteitsrisikomodel vir internasionale agentskappe in konfliksones
ingesluit behoort te word. Ten einde die toepaslikheid te toets van die model wat in hierdie
studie ontwikkel is, stel die laaste vraag ondersoek in na die risikovlak vir internasionale
agentskappe wat in die konfliksone van oostelike Tsjad werksaam is.
Met behulp van politieke risikoteorie en met gebruik van politieke risikomodelle wat
spesifiek betrekking het tot die energie-industrie, propageer hierdie navorsingstudie ’n
industrie-spesifieke politieke sekuriteitsrisikomodel vir internasionale agentskappe in
konfliksones wat die beperkings van die modelle wat huidig deur internasionale agentskappe
gebruik word, sal oorwin. Hierdie model se toepassing op oostelike Tsjad toon in die geheel
’n risikowaarde van ekstreem, die hoogste algehele risikowaarde moontlik. Deur hierdie
model gereeld te gebruik sal dit internasionale agentskappe in staat stel om die veranderende
vlakke van sekuriteitsrisiko in ’n konfliksone te monitor; dus sal hulle meer ingeligte
strategiese besluite kan neem wat betref risikobestuur en – verligting.
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/5422 |
Date | 12 1900 |
Creators | Pringle, Catherine Mary |
Contributors | Lambrechts, Derica, University of Stellenbosch. Faculty of Arts and Social Sciences. Department of Political Science. |
Publisher | Stellenbosch : University of Stellenbosch |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | English |
Detected Language | English |
Type | Thesis |
Format | x, 110 p. : ill. |
Rights | University of Stellenbosch |
Page generated in 0.0027 seconds