Return to search

Online golfing communities

Thesis (MBA)--Stellenbosch University, 2005. / AENGLISH ABSTRACT: With the advent of the internet a few years ago many online communities have
been formed from traditional communities. The ability of a traditional community
to transform into an online community depends on the type of interaction that is
required by that particular community.
Based on the arguments of various critics of the online community, this study will
focus on the feasibility of transforming the golfing fraternity from a traditional to
an online community. The study project therefore proposes to understand online
communities as a subset within the general concept of community. It will be
determined if the golfing community that currently falls into the traditional
framework is open to create itself into a modern online community. The
characteristics of traditional communities include bonding, sharing of information
and other items of common interest which is similar for online communities.
It is within this objective that the characteristics of online communities and the
relationship between traditional and modern communities will be discussed. The
first phase was to develop a questionnaire based on desirability and expectations
of an online golfing community and for the purposes of this study, the research
population comprised of the registered golf members of golf clubs in the Western
Province Golf Union (WPGU) in the Western Cape. Furthermore there is within
the Western Cape golfing community, possibly scope for a universal
understanding of this community as a whole.
Golfing communities can be defined through their unique characteristics. Golf
communities are traditional communities that have evolved over time. Since
modern communities are no longer constrained by geography the question arises
whether, golf which has all the characteristics of a traditional community would
be able to migrate to a modern online community. From the empirical study it became evident that the current golf community is
open to using the internet to gain information on golf. The potential for the
success of an online golfing community especially an interactive one in the future
is great as the survey results show that the current membership are open to the
idea of an online community.FRIKAANSE OPSOMMING: / AFRIKAANSE OPSOMMING: Met die koms van die internet 'n paar jaar gelede, is baie aanlyn gemeenskappe
vanaf tradisionele gemeenskappe ontwikkel. Die vermoe van tradisionele
gemeenskappe om na aanlyn gemeenskappe te verander, is afhanklik van die
tipe interaksie wat in daardie spesifieke gemeenskap benodig word.
In die lig van 'n literatuurstudie oor die verskillende standpunte oor aanlyn
gemeenskappe, is 'n ondersoek gedoen na die aanneemlikheid van die
verandering van 'n tradisionele gemeenskap, naamlik die gholf gemeenskap, na
'n aanlyn gemeenskap. Die studie het daarom ten doel om aanlyn
gemeenskappe te ondersoek as 'n sub-afdeling van die algemene gemeenskap
konsep. Deel van die ondersoek behels die openheid van die gholf gemeenskap,
'n tipiese tradisionele gemeenskap, om 'n moderne virtuele gemeenskap te vorm.
Die samestelling van 'n tradisionele gemeenskap beskik oor soortgelyke
eienskappe as die van 'n aanlyn gemeenskap soos verbondenheid, die deel van
inligting en ander items van gemeenskaplike belang.
Dit is die doelwit van hierdie studie om die eienskappe van die aanlyn
gemeenskap en die verwantskap tussen tradisionele en aanlyn gemeenskap te
bespreek. Die eerste fase, was die ontwikkeling van 'n vraelys met klem op die
wenslikheid en behoeftes van 'n aanlyn gholf gemeenskap. Die populasie vir die
studie was lede van die Westelike Provinsie Gholf Vereniging (WPGU) in die
Wes Kaap. Die data wat ontgin is uit die navorsing van die WPGU kan ook
moontlik bydra tot 'n verstaan van die universele gholf gemeenskap in Suid
Afrika.
Gholf gemeenskappe kan gedefinieer word deur hulle unieke eienskappe. Hulle
is tradisionele gemeenskappe wat ontwikkel het deur die jare. Sedert moderne
gemeenskappe nie langer geografies beperk is nie moet die vraag gestel word of 'n tradisionele gholf gemeenskap tot 'n moderne aanlyn gemeenskap kan
ontwikkel?
Uit die literatuurstudie het die duidelik geword dat die huidige gholf gemeenskap
oop is vir die gebruik van die internet om inligting oor gholf in te win. In die lig van
huidige lede se aanvaarding van aanlyn gemeenskappe lyk die potensiaal en
moontlikheid vir die sukses van 'n aanlyn gholf gemeenskap in die toekoms
belowend.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/50408
Date12 1900
CreatorsPoggenpoel, Shadley (Shadley Carl)
ContributorsFourie, L. C. H., Stellenbosch University. Faculty of Economic & Management Sciences. Graduate School of Business.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format81 p. : ill.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0025 seconds