Text in Afrikaans / Om te luister na mense se verhale is om iets van hulle belewinge en singewing te probeer verstaan. Staatkundige verandering in Suid-Afrika. het die arbeidsposisie van veral die wit werker in onsekerheid geplaas. Saam met die internasionale gemeenskap kan gevolglik gese word: Daar bestaan nie meer iets soos werksekerheid nie. In hierdie studie skets drie wit Afrikanermans en hulle vrouens die invloed en gevolge van onverwagse uitdienstrede op hulself en hul gesinslewe. As gevolg van onsekerheid in die werksituasie het deelnemers bestaande sosiale- en geloofsdiskoerse bevraagteken.
Deurdat die deelnemers egter hulle verhale in die teenwoordigheid van persone te midde van dieselfde omstandighede vertel het, kon hulle kom tot die ko-konstruering van betekenis en die skep van alternatiewe verhale. / To listen to the stories of people, is to comprehend something of their experiences and the meaning they apply to it. Political change in South Africa placed the vocational position of especially the white Afrikaner worker in an uncertain position. Together with the international community it can now be said: There is no longer such a thing as job security. In this study three white Afrikaner men and their spouses depict the influence and results of unexpected retirement on themselves and their families. Uncertainty in the job-situation led to the questioning of existing social and faith discourses. By telling their stories in the presence of people amid the same circumstances, participants were however able to co-construct meaning and create alternative stories. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M. Th. (Practical Theology)
Identifer | oai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:unisa/oai:umkn-dsp01.int.unisa.ac.za:10500/17913 |
Date | 11 1900 |
Creators | Coetzee, Pieter Hendrik |
Contributors | Roux, J. P. (Johannes Petrus), Wolfaardt, J. A. |
Source Sets | South African National ETD Portal |
Language | Afrikaans |
Detected Language | English |
Type | Dissertation |
Format | 1 online resource (v, 190 leaves) |
Page generated in 0.0018 seconds