• Refine Query
  • Source
  • Publication year
  • to
  • Language
  • 4
  • Tagged with
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 4
  • 2
  • 2
  • About
  • The Global ETD Search service is a free service for researchers to find electronic theses and dissertations. This service is provided by the Networked Digital Library of Theses and Dissertations.
    Our metadata is collected from universities around the world. If you manage a university/consortium/country archive and want to be added, details can be found on the NDLTD website.
1

Narratiewe pastorale terapie met broodwinners tydens 'n rasionaliseringsproses

Gardiner, Elizabeth 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie navorsing is gerig op die aanwending van narratiewe pastorale terapie met breadwinners wat werksonsekerheid tydens 'n rasionaliseringsproses ervaar. Die studie is kwalitatief van aard en is gebaseer op narratiewe pastorale gesprekvoerlng esook die proses van meervoudige refleksie waardeur die navorsing gerig en aangepas word. As navorser was ek deelnemer in die proses van verandering waarin veralgemening genegeer is en die rol van persoonlike kennis beklemtoon is. Die terapie is gerig op proaktiewe optrede tydens die rasionaliseringsproses en is ten opsigte van elkeen van die deelnemers aangewend in pasmaakgesprekke waartydens hul unieke behoefles aandag geniet het. Deur die metode van eksternalisering is die invloed van werksonsekerheid op die deelnemers geeksploreer en is hulie aangemoedig om in 'n ander verhouding tot die probleem van werksonsekerheid le staan. Namate die deelnemers tydens hierdie proses belangrike skuiwe op die vlak van identiteit gemaak het, ken hulie die toekoms met nuwe hoop bejeen. / The research was directed at the application of narrative pastoral therapy with breadwinners experiencing job insecurity during a process of rationalisation. This qualitative study was based on narrative pastoral conversations as well as the process of multiple reflection through which the research was directed and adapted. As researcher, I was a participant in the process of change in which generalisations were negated and the role of personal knowledge emphasised. The therapy was directed at proactive action during the rationalisation process and was applied in respect of each of the participants in a customised conversation. The influence of job insecurity on the participants was explored through the method of externalisation and they were encouraged to adopt a new relationship to the problem of job insecurity. In the process, as each participant made important shifts on the level of identity, they wera able to view the future with new hope. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M. Th. (Praktiese Teologie (Pastorale Terapie))
2

Narratiewe pastorale terapie met broodwinners tydens 'n rasionaliseringsproses

Gardiner, Elizabeth 06 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Hierdie navorsing is gerig op die aanwending van narratiewe pastorale terapie met breadwinners wat werksonsekerheid tydens 'n rasionaliseringsproses ervaar. Die studie is kwalitatief van aard en is gebaseer op narratiewe pastorale gesprekvoerlng esook die proses van meervoudige refleksie waardeur die navorsing gerig en aangepas word. As navorser was ek deelnemer in die proses van verandering waarin veralgemening genegeer is en die rol van persoonlike kennis beklemtoon is. Die terapie is gerig op proaktiewe optrede tydens die rasionaliseringsproses en is ten opsigte van elkeen van die deelnemers aangewend in pasmaakgesprekke waartydens hul unieke behoefles aandag geniet het. Deur die metode van eksternalisering is die invloed van werksonsekerheid op die deelnemers geeksploreer en is hulie aangemoedig om in 'n ander verhouding tot die probleem van werksonsekerheid le staan. Namate die deelnemers tydens hierdie proses belangrike skuiwe op die vlak van identiteit gemaak het, ken hulie die toekoms met nuwe hoop bejeen. / The research was directed at the application of narrative pastoral therapy with breadwinners experiencing job insecurity during a process of rationalisation. This qualitative study was based on narrative pastoral conversations as well as the process of multiple reflection through which the research was directed and adapted. As researcher, I was a participant in the process of change in which generalisations were negated and the role of personal knowledge emphasised. The therapy was directed at proactive action during the rationalisation process and was applied in respect of each of the participants in a customised conversation. The influence of job insecurity on the participants was explored through the method of externalisation and they were encouraged to adopt a new relationship to the problem of job insecurity. In the process, as each participant made important shifts on the level of identity, they wera able to view the future with new hope. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Praktiese Teologie (Pastorale Terapie))
3

Onverwagse uitdienstrede: 'n pastoraal-narratiewe studie

Coetzee, Pieter Hendrik 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Om te luister na mense se verhale is om iets van hulle belewinge en singewing te probeer verstaan. Staatkundige verandering in Suid-Afrika. het die arbeidsposisie van veral die wit werker in onsekerheid geplaas. Saam met die internasionale gemeenskap kan gevolglik gese word: Daar bestaan nie meer iets soos werksekerheid nie. In hierdie studie skets drie wit Afrikanermans en hulle vrouens die invloed en gevolge van onverwagse uitdienstrede op hulself en hul gesinslewe. As gevolg van onsekerheid in die werksituasie het deelnemers bestaande sosiale- en geloofsdiskoerse bevraagteken. Deurdat die deelnemers egter hulle verhale in die teenwoordigheid van persone te midde van dieselfde omstandighede vertel het, kon hulle kom tot die ko-konstruering van betekenis en die skep van alternatiewe verhale. / To listen to the stories of people, is to comprehend something of their experiences and the meaning they apply to it. Political change in South Africa placed the vocational position of especially the white Afrikaner worker in an uncertain position. Together with the international community it can now be said: There is no longer such a thing as job security. In this study three white Afrikaner men and their spouses depict the influence and results of unexpected retirement on themselves and their families. Uncertainty in the job-situation led to the questioning of existing social and faith discourses. By telling their stories in the presence of people amid the same circumstances, participants were however able to co-construct meaning and create alternative stories. / Philosophy, Practical & Systematic Theology / M. Th. (Practical Theology)
4

Onverwagse uitdienstrede: 'n pastoraal-narratiewe studie

Coetzee, Pieter Hendrik 11 1900 (has links)
Text in Afrikaans / Om te luister na mense se verhale is om iets van hulle belewinge en singewing te probeer verstaan. Staatkundige verandering in Suid-Afrika. het die arbeidsposisie van veral die wit werker in onsekerheid geplaas. Saam met die internasionale gemeenskap kan gevolglik gese word: Daar bestaan nie meer iets soos werksekerheid nie. In hierdie studie skets drie wit Afrikanermans en hulle vrouens die invloed en gevolge van onverwagse uitdienstrede op hulself en hul gesinslewe. As gevolg van onsekerheid in die werksituasie het deelnemers bestaande sosiale- en geloofsdiskoerse bevraagteken. Deurdat die deelnemers egter hulle verhale in die teenwoordigheid van persone te midde van dieselfde omstandighede vertel het, kon hulle kom tot die ko-konstruering van betekenis en die skep van alternatiewe verhale. / To listen to the stories of people, is to comprehend something of their experiences and the meaning they apply to it. Political change in South Africa placed the vocational position of especially the white Afrikaner worker in an uncertain position. Together with the international community it can now be said: There is no longer such a thing as job security. In this study three white Afrikaner men and their spouses depict the influence and results of unexpected retirement on themselves and their families. Uncertainty in the job-situation led to the questioning of existing social and faith discourses. By telling their stories in the presence of people amid the same circumstances, participants were however able to co-construct meaning and create alternative stories. / Philosophy, Practical and Systematic Theology / M. Th. (Practical Theology)

Page generated in 0.0621 seconds