Return to search

Die geskiedenis van die vissery aan die Kaap tot aan die middel van die agtiende eeu

Thesis (MA) -- Stellenbosch University, 1943. / 'Die republiek Natalia' is a DPhil thesis, University of Stellenbosch. / INLEIDING: Reeds baie lank voor die stigting van die volksplanting is die vissery beoefen in die Suid-Afrikaanse waters : eers alleen deur die inheemse
rasse, maar later ook deur die bemanning van verbyseilende skepe. Omtrent die ras wat Suid-Afrika voor die koms van die Boesman, Hottentot en Bantoe bewoon het, is baie min bekend. Uit hul lewenswyse wat nagespoor is sowel as uit die rol van die visvangs in die vroegste geskiedenis van ander lande, kan egter met sekerheid vasgestel word dat seediere vanaf 'n baie vroeë tydperk een van hul vernaamste voedselbronne was. Ophopinge van grotendeels vergane
skulpe van eetbare weekdiere soos o.a. die mossel, oester en perlemoen en ook visgrate, is op verskillende plekke langs die Suid-Afrikaanse kus gevind. Vandaar die benaming "the Ancient Shellmound Men" deurTheal aan hietdie ras gegee. Maar uit die vroegste geskiedenis van ander lande blyk ook dat "fishing was one of man's earliest sources of food supply") en waarskynlik die oudste bedryf in die wêreld.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/53897
Date12 1900
CreatorsMuller, C. F. J., Du Plessis, Andries Johannes
ContributorsStellenbosch University. Faculty of Arts & Social Sciences. Dept. of History.
PublisherStellenbosch : Stellenbosch University
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageaf_ZA
Detected LanguageUnknown
TypeThesis
Format238 p.
RightsStellenbosch University

Page generated in 0.0014 seconds