Return to search

Communal land and tenure security: analysis of the South African Communal Land Rights Act 11 of 2004

Thesis (LLM (Private Law))--University of Stellenbosch, 2009. / ENGLISH ABSTRACT: In this thesis, the Communal Land Rights Act 11 0f 2004 is analysed in order to
determine whether it can give effect to the constitutional mandate in terms of
which it was promulgated, namely section 25(5), (6) and (9) of the Constitution.
Land policy pertaining to land tenure reform is discussed to see how and to
what extent it finds application in the Act. The time-consuming process
pertaining to the registration of the community rules is investigated, and the
implications where a community fails to adhere to this peremptory provision in
the Act are explained.
The thesis also analyses and discusses the functions of statutorily created
institutions, like the land administration committee and the land rights boards, in
the efficient management of land in rural areas. The aforementioned land
administration committee is particularly problematic, since the Act provides that
in cases where a recognised tribal authority exist, that institution “may” be
considered as the land administration committee, subject to prescribed
composition requirements as contained in the Act. The Traditional Leadership
and Governance Framework Act will also be discussed since it intersects with
the Communal Land Rights Act in this regard.
The pending constitutional challenge which relates to this potentially
problematic issue, will be discussed. The constitutional challenge of the Act by
four communities’ is explored in order to indicate just how potentially
problematic the institution of traditional leadership could be.
vi
This study also discusses and analyses the compromise contained in the Act,
regarding the registration of the land title of a community and the registration of
“new order rights” in the name of individuals. In this context the impact of this
process on the efficacy on the current Deeds registration system is
investigated. The Ministerial determination and its constitutional implications is
yet another issue, examined in this study. All of these issues will have a
negative impact on the implementation of the Communal Land Rights Act and
especially on achieving tenure security. / AFRIKAANS OPSOMMING: In hierdie tesis word die Wet op Kommunale Grondregte 11 van 2004
geanaliseer om te bepaal of dit inderdaad voldoen aan die grondwetlike
mandaat soos voorsien in art 25(5), (6) en (9) van die Grondwet. Die beleid van
toepassing op grondbeheerhervorming word bespreek om te bepaal tot watter
mate dit wel in die Wet aanwending vind. Die tydrowende prosedure van die
registrasie van gemeenskapsreëls word ondersoek, asook die implikasies
indien ‘n gemeenskap nie aan die voorskriftelike bepaling voldoen nie.
Die tesis bespreek en evalueer ook die funksies van die twee instellings wat
statutêr geskep is, naamlik grond administrasie komitees en grondregte rade.
Die twee instellings is geskep met die doel om van hulp te wees in die
effektiewe administrasie van grond in die kommunale areas. Dit is veral die
grond administrasie komitee wat problematies is, omdat die Wet op Kommunale
Grondregte bepaal dat waar ‘n gemeenskap ‘n erkende tradisionele owerheid
het, hierdie owerheid beskou sal word as die grond administrasie komitee van
daardie spesifieke gemeenskap. In hierdie konteks is ‘n bespreking van die Wet
op Tradisionele Leierskap en Regeringsraamwerk, noodsaaklik.
Die betwiste grondwetlike kwessie wat tot op hede nog onbeslis is wat hiermee
verband hou, sal ook bespreek word. ‘n Kort uiteensetting word gedoen van die
vier gemeenskappe wat die Wet op grondwetlik gronde aanveg om presies te
probeer aantoon hoe problematies die instelling van tradisionele leierskap is.
Hierdie studie bespreek en analiseer verder ook die kompromis wat getref is
tussen registrasie van die titelakte in die naam van ‘n gemeenskap en die
viii
registrasie van sogenaamde “nuwe orde regte” in die naam van individue. Die
impak van hierdie magdom registrasies op die bestaande registrasiesisteem
word ook oorweeg.
Die grondwetlikheid van die ministeriële besluitnemingsbevoegdheid word
breedvoerig bespreek in hierdie studie. Al hierdie genoemde kwessies mag
nadelige impak hê op die implementering van die Wet op Kommunale
Grondregte en spesifiek ook op grondbeheerhervorming.

Identiferoai:union.ndltd.org:netd.ac.za/oai:union.ndltd.org:sun/oai:scholar.sun.ac.za:10019.1/2165
Date12 1900
CreatorsJohnson, Ebrezia
ContributorsMostert, H., University of Stellenbosch. Faculty of Law. Dept. of Private Law.
PublisherStellenbosch : University of Stellenbosch
Source SetsSouth African National ETD Portal
Languageen_ZA
Detected LanguageEnglish
TypeThesis
RightsUniversity of Stellenbosch

Page generated in 0.0113 seconds